Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/fietsrenne
Padfietsry
2021-09-20 Fietsry Potchefstroomkampus Die NWU Fietsryklub op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem jaarliks deel aan die USSA-fietsrykompetisie wat oor drie tot vier dae strek. Dit sluit ’n bergfietsren (MTB-…http://sport.nwu.ac.za/af/ju-jitsu/ju-jitsu
Ju-Jitsu
2024-06-12 Morganti ju-jitsu is meer as ’n vegkuns, soos die meeste van sy atlete kan getuig. Vergeleke met ander soorte vegkuns het ju-jitsu selfverdediging en familie as uitgangspunt, aangesien die spanlede beloof om na mekaar om te sien. Die NWU Mahikeng…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-ontvang-loerie-en-pendoring-toekennings
NWU-ontwerpers ontvang Loerie- en Pendoring-toekennings
2022-11-11 Die talent en kreatiwiteit van die studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings erkenning ontvang. Die NWU se…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheidfees-vir-nwu-gegradueerdes
Gradeplegtigheidfees vir NWU-gegradueerdes
2019-10-07 Die Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark was ’n heuglike ervaring. Toe die meer as 100 gegradueerdes die verhoog opgestap het, het trotse geliefdes ge-ululeer, gejuig en ritmies handegeklap. Prof Linda…http://news.nwu.ac.za/af/jaws-en-toerisme
“Jaws” en toerisme
2021-03-24 Dit was 1975 en die konsep van die “lokettreffer” was nog in sy kinderskoene. ’n Jong regisseur genaamd Steven Spielberg het Peter Benchley se angswekkende roman Jaws in ’n eerste bona fide somerskouspel omskep, wat die moderne fliek vir ewig verander het.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-stel-n-nuwe-hoofdirekteur-aan
NWU Besigheidskool stel ’n nuwe hoofdirekteur aan
2022-12-08 ’n Nuwe hoofdirekteur het by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangesluit. Dr Joseph Sekhampu, ’n uitvoerende beampte in privaat hoër onderwys, sal op 17 Januarie 2023 die leisels oorneem. Dr Sekhampu spog met bestuurskundigheid wat…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-leierskap-deur-volhoubaarheid
Bemagtig leierskap deur volhoubaarheid
2024-12-09 Lebohang Raputsoe, 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), het onlangs ’n virtuele leierskapsontwikkelingswerkswinkel deur haar nie-winsgewende organisasie, The ABC Community, gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om jongmense te inspireer en met…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-met-zimbabwe-kan-formele-vaardighede-vir-vroee-kinderopvoeding-aan-oumas-en-moeders
Samewerking met Zimbabwe kan formele vaardighede vir vroeë kinderopvoeding aan oumas en moeders bring
2023-03-02 Om kinders tot op sewe jaar oud te help om hulle volle potensiaal te verwesenlik, is vroeë kinderopvoeding noodsaaklik. Talle versorgers regoor Afrika is oumas en moeders sonder formele kwalifikasies. Die vul van hierdie gaping is een van verskeie gebiede…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/oor-ons
Oor ons
2018-07-31 Visie Die Sokkerinstituut se visie is om ’n sentrum van uitnemendheid vir sokker te ontwikkel en die krag van sokker te gebruik om ’n pasverandering in onderwys en sosio-ekonomiese ontwikkeling te weeg te bring. Terwyl die instituut…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/studierigtings
Studierigtings
2020-03-31 Skeppende kunste in Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Waarom moet ek Skeppende Kunste in Onderys oorweeg? Die visuele kunste, musiek en ander kreatiewe en uitvoerende kunste speel ’n baie belangrike rol in die optimale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/studente-projekte
Studente Projekte
2018-02-19 Gedurende die tweede semester van die MSc BWI graad, moet BWI-studente 'n werklike besigheidsprobleem vir 'n maatskappy in die finasiële sektor oplos. BWI-studente is goed opgelei om risikokwantifiseringsprobleme op te los. Deur te fokus…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp
Baccalaureus Artium in Grafiese Ontwerp
2026-03-28 [accordion collapsed] Oorsig Die NWU se Grafiese Ontwerp-program bestaan reeds 20 jaar, en in daardie tyd is dit as ’n gesogte kwalifikasie gevestig. Ons studente het bewys dat hulle nie net oor baie groot talent beskik nie, maar…http://www.nwu.ac.za/af/content/senaat-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Senaat
2021-08-03 Die Senaat keur al die akademiese programme en akademiesverwante werk goed, insluitend onderrig-leer, navorsing en innovering en implementering van kundigheid (wat programme vir gemeenskapbetrokkenheid inkorporeer). Die Senaat, wat aanspreeklik is teenoor die…http://news.nwu.ac.za/af/pre-tsd-en-die-covid-19-onsekerheid
Pre-TSD en die Covid-19-onsekerheid
2021-04-28 Die impak van die Covid-19-epidemie op ons geestesgesondheid kan nie onderskat word nie. Vanuit ’n Suid-Afrikaanse perspektief het maande van harde inperking die manier verander waarop ons leef, die manier waarop ons werk en selfs die manier hoe ons…http://news.nwu.ac.za/af/jong-alumni-maak-%25E2%2580%2599n-verskil-deur-iets-terug-te-gee
Jong alumni maak ’n verskil deur iets terug te gee
2017-04-03 Wanneer ’n mens na Jerry Lesele en Mpho Masia luister oor hulle tyd as studente aan die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU), word dit duidelik dat hulle universiteitservaring oor baie meer gegaan het as dat hulle hul grade verwerf. Vir…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-neem-steeds-die-voortou-die-risikobestuursektor
UARM neem steeds die voortou in die risikobestuursektor
2018-03-12 Ses jaar ná die totstandkoming van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) laat die sentrum steeds ’n spoor van uitnemendheid binne die risikobestuursektor agter. In 2018 het die sentrum 22 meestersgraadstudente, van…http://news.nwu.ac.za/af/studie-beklemtoon-die-verband-tussen-vetsug-en-akademiese-prestasie
Studie beklemtoon die verband tussen vetsug en akademiese prestasie
2021-03-24 Terwyl die meeste mense bewus is van die gesondheidsrisiko's wat verband hou met kinders wat oorgewig of vetsugtig is, weet hulle nie van die akademiese gevolge wat met hierdie toestande saamgaan nie. Deidré van Staden, wat haar meestersgraad aan die…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-maatreels-vir-kansellasie-van-skuld-onder-die-soeklig
Alternatiewe maatreëls vir kansellasie van skuld onder die soeklig
2021-05-10 Talle Suid-Afrikaners wat in skuld verdrink, kan ’n potensiële reddingsboei ontvang ná ’n studie deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se meestersgraadgegradueerde Paballo Mothibi oor die kansellering van skuld van diegene wat geen inkomste of bates het nie…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-kruie-en-nanotegnologie-n-kombinasie-met-ongelooflike-resultate
Afrika-kruie en nanotegnologie ’n kombinasie met ongelooflike resultate
2024-08-30 Mieliesaad loop vinnig uit en word florerende saailinge wanneer dit voorvoer-bemesting kry wat gemaak is van nanodeeltjies wat uit ’n inheemse Afrika-krui, impepho, verkry is. Hierdie kragtige krui (helichrysum odoratissimum), ook bekend as kooigoed en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-enactus-wen-silwer-sa-se-tweede-sakekompetisie-vir-universiteite