Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/visie-missie-waardes
Visie | Missie | Waardes
2024-08-15 Our dream Our dream , Ons visie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons visie om menslike potensiaal te ontsluit en die standaard vir uitnemendheid te stel . Ons kry dit reg deur: Samewerking met Belanghebbers Die Skep van ʼn Instaatstellende Omgewing Die Implementering van…, Ons missie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe streef ons daarna om ʼn top Suid-Afrikaanse en internasionaal erkende leier in onderrig en navorsing te wees. Ons missie is om die maatstaf vir uitnemendheid in onderwys daar te stel. Hoe ons dit bereik: ʼn…, Ons waardes, By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons waardes die grondslag van alles wat ons doen. Hierdie waardes lei ons om ʼn omgewing te skep waar uitnemendheid floreer en elke individu op prys gestel word. Ons staan vir: menswaardigheid, gelykheid,…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/literatuur
Literatuur
2017-06-28 Oorsig Op die oomblik fokus die subprogram Literatuur op die temas Literêre tekstualiteit: Produkte en prosesse, Lewenskrywing, Ekokritiek en Ekofeminisme, Eudamonie en Metamodernisme. Ons spesialiseer op gebiede soos teksproduksie…http://news.nwu.ac.za/af/nieverwisselbare-bewyse-waarom-al-hierdie-opgewondenheid
Nieverwisselbare bewyse: Waarom al hierdie opgewondenheid?
2022-04-11 Bertie Jacobs ’n Nuwe akroniem het ons woordeskat betree: NFT. NFT staan vir non-fungible token – ’n nieverwisselbare bewys – wat op sigself nie veel sê nie. Wat NFT’s is, is geld. Groot geld. En dit is besig om die wêreld van digitale handel te verander…http://news.nwu.ac.za/af/word-n-taaltegnoloog-en-toor-met-programmering-tale-en-inligtingstelsels
Word ʼn taaltegnoloog en toor met programmering, tale en inligtingstelsels
2021-08-16 Het jy geweet dat taal en rekenaarprogrammering pasmaats kan wees? Registreer nou by die Noordwes-Universiteit vir die geherkurrikuleerde driejaargraad in Taaltegnologie om die moontlikhede van dié ongewone kombinasie te ontgin. Hierdie studierigting…http://news.nwu.ac.za/af/innovation-hub-gee-erkenning-aan-nwu-presteerders
Innovation Hub gee erkenning aan NWU-presteerders
2020-12-14 Twee tegnologieprojekte het onlangs erkenning ontvang tydens hierdie jaar se Innovation Hub GAP-toekennings, wat op 10 Desember 2020 gehou is. Die Innovation Hub, die innovasie-agentskap van Gauteng, is ’n volfiliaal van die Gautengse Groei- en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fakulteit-natuur-en-landbouwetenskappe/fnas-vakgroepvoorsitters
FNAS Vakgroepvoorsitters
2026-03-18 VAKGROEP MAHIKENGKAMPUS POTCHEFSTROOMKAMPUS VANDERBIJLPARKKAMPUS Chemie Prof Zimbili Zondi (Mkhize) Dr Justus Röscher Hierdie vakgroep word nie op die kampus aangebied nie. Biochemie Dr Mashudu…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-fokus-op-vroulike-entrepreneurskap-fokus
Internasionale navorsingsamewerking fokus op vroulike entrepreneurskap fokus
2017-03-16 Ekonome en akademici is dit eens: vroulike entrepreneurs is ʼn tot nog toe onderbenutte mag wat ekonomiese groei kan aanwakker. Natanya Meyer, ʼn dosent in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU),…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/siyakuzwa-psigososiale-adviessentrum
Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum
2020-06-18 Die Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum is opgerig in samewerking met die Orange Farm-regshulpsentrum en die Sentrum vir Maatskaplike Ontwikkeling in Afrika. Die Fakulteit Ingenieurswese is daartoe verbind om…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-2
Werkgewer van Keuse-groep
2021-08-01 Elke jaar kies die NWU tot 20 werkgewers om aan die Universiteit se Werkgewer van Keuse-program deel te neem. Hierdie werkgewers ontvang voorkeurbehandeling vir hulle werwingsaktiwiteite onder gegradueerdes aan die NWU. Dit sluit in om eerste genooi te word…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/sentrum-vir-navorsing-en-voortgesette-ingenieursontwikkeling-crced
Sentrum vir Navorsing en Voortgesette Ingenieursontwikkeling (CRCED)
2025-11-07 CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en stelselontwikkeling in.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/groepleier-membraantegnologie
Groepleier: Membraantegnologie
2017-08-30 Prof Henning Krieg Henning Krieg het sy B.Sc. En B.Sc. Hons in Suid-Afrika voordat hy op 'n Fulbright-beurs na die VSA in 1994 gereis het waar hy sy M.S. in Chemie aan Rutgers, die Staatsuniversiteit van New Jersey voltooi het. Hy het…http://news.nwu.ac.za/af/wiskunde-wetenskap-geexpo-sukses
Wiskunde + wetenskap = GeeXpo-sukses
2018-11-08 As jy steeds wonder oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir William Cronje en Reinardt Atkinson om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. William, ’n graad 11-leerder van die Vereeniging Gimnasium, en Reinardt, ’n finalejaar-BSc IT-…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2023-02-01 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-ssrec/etiekaansoek-en-komitee-inligting
Etiekaansoek en komitee-inligting
2025-12-10 [accordion collapsed] Opdrag & SBP's Opdrag Die opdrag-dokument verskaf riglyne en stel ʼn minimum standaard daar vir die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkomitee vir Onderwys, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Regte, Teologie,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/gewaswetenskappe
Gewaswetenskappe
2017-08-25 Hierdie vakgroep bied 'n diploma in Gewaswetenskap, BSc in Landbou-Gewaswetenskap en nagraadse kwalifikasiegrade in Gewaswetenskap/Agronomie aan. Ons 4-jaar voorgraadse program sluit die volgende studierigtings in: Agronomie…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/cross-connect-community-outreach-ccco
Cross Connect Community Outreach (CCCO)
2021-08-04 Die CCCO-uitreikprogram is reeds goed gevestig op die Wes-Rand, en ondersteun gesinne en stig kleuterskole en ander ondersteuningstrukture. Hulle brei vinnig uit en benodig 'n vaardige span om projekte te bestuur en tegniese ondersteuning te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-eerste-afrika-om-internasionale-bga-akkreditasie-te-ontvang
NWU Besigheidskool eerste in Afrika om internasionale BGA-akkreditasie te ontvang
2021-12-09 Die NWU Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n dryfkrag vir besigheidsopvoeding in Afrika. Nie alleen het die internasionale toonaangewende vereniging vir MBA’s, die Association of MBAs (AMBA), die MBA-akkreditasie van die NWU…http://education.nwu.ac.za/af/vroeekinderontwikkeling-en-opvoeding/tuis
Tuis
2021-02-12 Suid-Afrika benodig peuters, kleuters en jong leerders tussen die ouderdomme 0-9 jaar om gestimuleer, ontwikkel en voldoende opgevoed te word in VKOO-programme om hul latere doel as hoë-funksionerende en vaardige volwassenes te vertolk om die land en ekonomie…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/onderskrywing-ondersteuning-en-vennootskappe
Onderskrywing, ondersteuning en vennootskappe
2018-07-31 Onderskrywing, ondersteuning en vennootskappe Die NWU Sokkerinstituut word deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, aartsbiskop emeritus Desmond Tutu, die Engelse FA, die Engelse Premierliga en FIFA onderskryf en ondersteun. Die Sokkerinstituut…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/buitengewone-aanstellings