Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/phd-driekuns-vir-van-schalkwyk-gesin
PhD-driekuns vir Van Schalkwyk-gesin
2019-04-25 ʼn Baie trotse dr Schalk van Schalkwyk senior het toegekyk hoe albei sy seuns in sy voetspore volg. Hugo en Schalk junior het albei hul PhD-grade tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/oor-ons
Oor ons
2024-11-07 Visie Die visie van Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is om ’n internasionaal-erkende leier te wees in maatskaplik-relevante maatskaplikegeregtigheids- en menseregteverwante navorsing, asook in onderwys vir Suid-Afrika en Afrika.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/data-mining/data-ontginning
Data Ontginning
2020-06-10 Bedryfsanalise (ook bekend as Data-ontginning) is ‘n snel ontwikkelende studieveld met toepassings in ‘n wye reeks industrieë. Dis ideal vir studente met ‘n aanleg vir wiskunde wat ook belangstel in rekenaarprogrammering. Daar…http://news.nwu.ac.za/af/drieminute-tesis-toon-dat-minder-meer-kan-wees
Drieminute-tesis toon dat minder meer kan wees
2021-10-15 Bondige, duidelike kommunikasie is noodsaaklik in die akademiese omgewing. Dit is ’n vaardigheid wat maak dat jou navorsingsvisie gehoor word en selfs ’n beter vaardigheid om dit verstaanbaar te maak. Hier het ons die drieminute-tesis-kompetisie (3MT-…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-terug-en-sterker-ooit
Liezl is terug en sterker as ooit
2021-09-29 Sy is terug. Maar tog anders. Sy is nie meer dieselfde Liezl Gouws nie. Japan het haar verander. Dit het sowat 100 km weg van die skadu van Berg Fuji en sy sneeubedekte kroon gebeur. Elke druppel sweet wat van haar afgetap het is verruil vir wysheid en…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-moet-vinnig-bedwang-gebring-word
Geweld moet vinnig in bedwang gebring word
2021-07-13 Wat op die spel is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien wet en orde nie gou herstel word nie, is onomwonde deur president Cyril Ramaphosa in sy toespraak op 12 Julie beklemtoon. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/statistiek
Statistiek
2024-05-13 Oor Ons Welkom by die opwindende wêreld van Statistiek! Wat is Statistiek? Statistiek is die wetenskap wat bestudeer hoe kennis uit data verkry word. Dit behels die bestudering van metodes vir data-analise en tegnieke wat help om nuttige inligting…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-verwelkom-nuwe-buitengewone-professor
UARM verwelkom nuwe buitengewone professor
2018-11-20 Die Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) gaan die Nederlandse navorsingspionier prof Gert Jan Hofstede as ’n buitengewone professor in sy midde verwelkom. Prof Hofstede sal op 19 November 2018 sy prestigelesing by die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/ondernemingsbestuur-studierigtings
Ondernemingsbestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en gee gestalte aan die toekoms van besigheid met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Ondernemingsbestuur. Hierdie program rus jou toe met die vaardighede om effektief te lei, strategiese doelwitte te stel, en groei aan…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Strategiese Bestuur Bemarkingsbestuur Projekbestuur Arbeidsverhoudinge Voorsieningskettingbestuur Sake-etiek Finansiële Bestuur Entrepreneurskap, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Voltydse program, drie (3) jaar Aangebied op die Mahikengkampus, Potchefstroomkampus en Vanderbijlparkkampus Kwalifikasiekode: 5FPH02 BCom in Bestuurswetenskappe met…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur - Verlengde Program APS van 20 Wisk. vlak 3 (40% of meer) / Wisk.…, Loopbaangeleenthede , Bedryfsbestuurder Finansiële Bestuurder Projekbestuurder Voorsieningskettingbestuurder Entrepreneur, Nagraadse studies, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: Dr Kezell Klinck – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Clarise Mostert – Enige navrae oor die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-adjunk-visekanselier-vir-kampus-mahikeng-aan
NWU stel nuwe adjunk-visekanselier vir kampus in Mahikeng aan
2021-11-19 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.…http://news.nwu.ac.za/af/kortleerprogram-tale-beklemtoon-meertaligheid
Kortleerprogram in tale beklemtoon meertaligheid
2022-06-09 Taal oorbrug grense. Die verbind ons, inspireer ons, voed ons op en verryk ons. Dit is dié fundamentele instrument wat ons in staat stel om mekaar te leer ken. En in ’n uiteenlopende, meertalige samelewing sal daar minder grense tussen ons wees hoe meer ons…http://news.nwu.ac.za/af/nee-beteken-nee-en-dis-uit-en-gedaan
“Nee” beteken “nee”, en dis uit en gedaan
2022-05-30 Vyftien maande gelede het die ondenkbare plaasgevind. In ’n insident van sulke boosaardigheid, sulke disrespek en wreedheid is Carla Mӧller se lewe onherroeplik verander. Sy is verkrag, maar as gevolg van die niegewelddadige aard van die…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/ontwikkelingskommunikasie
Ontwikkelingskommunikasie
2020-05-18 [accordion collapsed] Wat doen 'n ontwikkelingskommunikasiepraktisyn? Ontwikkelingskommunikasie verwys na bemagtiging en ontwikkeling, meestal in ’n gemeenskapskonteks. ’n Kommunikasiepraktisyn wat in…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/nagraads
Nagraads
2021-09-03 ALGEMENE INLIGTING Al die onderstaande projekte vorm deel van groter projekte by CTexT. As sodanig sal u begelei word deur ’n dosent by Lettere en of Natuurwetenskappe, sowel as ’n navorser/ingenieur by CTexT.…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/ba-geesteswetenskappe
BA in Geesteswetenskappe
2026-03-19 Die algemene doel van die kwalifikasie is om drie vakgroepe, naamlik tale, sosiale wetenskappe en filosofie, in een breë geesteswetenskappe-program te kombineer. Hierdie kombinasie maak voorsiening vir ’n wye keuse van vakke in die geesteswetenskappe…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-atlete-skitter-sas
NWU-atlete skitter by SA’s
2021-04-22 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het oudergewoonte hulle stemme tydens die onlange Suid-Afrikaanse Senior Atletiekkampioenskap dik gemaak en die NWU se trofeëkas bars weer uit sy nate. Dié kompetisie is van 15 tot 17 April in Pretoria gehou…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
2020-01-28 Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in…http://commerce.nwu.ac.za/af/kommunikasiebestuur
Kommunikasiebestuur
2025-08-14 [accordion], Oorsig, Bevorder jou loopbaan met ons BCom in Bestuurswetenskappe met ʼn spesialisering in Kommunikasiebestuur. Hierdie program is ontwerp om jou toe te rus met die vaardighede om doeltreffende kommunikasie, strategiese boodskapformulering, en handelsmerkontwikkeling…, Kernvakke, Kommunikasieteorie Verbruikersgedrag Digitale bemarking Verkoopsbestuur Bemarkingsnavorsing Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH03, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Kommunikasiebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n BCom-honneurs in Bemarkingsbestuur of die BA Honneurs in Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur of Kommunikasiebestuur., Loopbaanmoontlikhede, Bestuurder: Korporatiewe Kommunikasie Bestuurder: Mediaverhoudinge Bestuurder: Sosiale Media Spesialis: Krisiskommunikasie, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie program wat op die…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-besteding-moet-nou-baie-verstandig-geskied