Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/financial-mathematics/finansi%25C3%25ABle-wiskunde
Finansiële Wiskunde
2020-06-10 Finansiële Wiskunde is ʼn florerende afdeling van die moderne wetenskap. Die talle aanwendings daarvan het noodsaaklik geword vir die dag-tot-dag funksionering van finansiële instellings wêreldwyd. Gevolglik is dit uiters belangrik om ʼn…http://commerce.nwu.ac.za/af/sportbestuur
Sport- en Besigheidsbestuur
2025-08-22 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Hierdie kwalifikasie bied blootstelling aan ’n verskeidenheid geleenthede binne die sportbesigheid, asook in die privaat- en openbare sektore, en berei studente effektief voor vir loopbane in verskeie sportverwante rolle. Deur hierdie graad sal studente die…, Kernvakke, Sportontwikkeling Strategiese Sportbesigheidsbestuur Sportbemarking Bestuur van Hoëprestasie Sport Sportbedryfsbestuur en -beheer Handelsmerkbestuur Projekbestuur Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH07, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Sportbesigheidbestuurders en -administrateurs Tersiêre instellings Sportburobestuurders Provinsiale sportontwikkelingsbeamptes en -bestuurders Bestuurders van hoëprestasie-instellings Provinsiale sportadministrateurs Bestuurders van plaaslike sportklubs en…, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Anita Lennox – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://news.nwu.ac.za/af/siviwe-tyobeka-wereldburger-wat-kan
Siviwe Tyobeka: Wêreldburger wat kan
2022-03-11 Dit is aanvanklik nie opmerklik nie. Eers wanneer Siviwe Tyobeka die verhaal van haar kinderjare vertel, begin jy dit hoor. Dofweg en buitengewoon. ’n Wonderlike intonasie. Die klank van die wêreld. Siviwe is in Johannesburg gebore, maar hulle het na die…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/energie-navorsingsgroep
Energie Navorsingsgroep
2026-01-10 Die Energie Navorsingsgroep (ERG) is ’n multidissiplinêre navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is. Die ERG doen innoverende navorsing en bied navorsingsgeleenthede op Baccalaureus- (finalejaar-),…http://law.nwu.ac.za/af/node/29219
Globale Klimaatsveranderingsweek - Opvolg
2017-10-17 Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie
Kommunikasie
2020-05-13 In die Skool vir Kommunikasie leer studente die nodige vaardighede aan om praktisyns in kommunikasie, die media en openbare betrekkinge te word, asook om ingeligte/kritiese mediaprodusente en verbruikers te wees. Die doel van ons kwalifikasies is om…http://news.nwu.ac.za/af/geluk-olimpiese-elroy
Geluk, Olimpiese Elroy!
2021-06-14 Die Noordwes-Universiteit is trots om vir Elroy Gelant, ʼn personeellid by Mense en Kultuur, geluk te wens met sy insluiting in die Suid-Afrikaanse span wat van 23 Julie tot 8 Augustus in die Olimpiese Spele in Tokio, Japan geen deelneem. Hy gaan op 7…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-junior-vrouehokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan Junior Vrouehokkie Wêreldbeker aanbied
2021-08-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om aan te kondig dat hulle die gasheer vir die 2021 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker gaan wees. Dié byeenkoms, wat in samewerking met die Suid-Afrikaanse Hokkievereniging en die sportkode se wêreldbeheerliggaam,…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-brou-samewerking-en-kreatiwiteit-met-koffieproffie
TTIS brou samewerking en kreatiwiteit met Koffieproffie
2024-07-26 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die eerste rondte van ’n innoverende inisiatief getiteld Koffieproffie aangebied. Dit is bedoel om samewerking en kreatiwiteit onder…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/loopbane
Loopbane
2020-01-28 Geoloë en aardewetenskaplikes is aktief in die volgende velde: Omgewingsgeologie – hierdie geoloë is by natuurlike gevare en rampe (soos aardbewings, storms langs kuslyne, grondverskuiwings en die vorming van sinkgate), sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-superheld-gee-hipertensiebewustheid-n-kragtige-hupstoot
NWU-superheld gee hipertensiebewustheid ’n kragtige hupstoot
2021-09-02 Is dit Superman? Batman? Spiderman? Nee, dit is Kaptein Hart! Hy is Noordwes-Universiteit (NWU) se superheld op ’n belangrike sending – om ’n bewustheid van die gevare van hipertensie te skep en om jong kinders te inspireer om gesonde eetgewoontes aan te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-vlieg-tokio-toe
NWU Eagles vlieg Tokio toe
2021-07-22 Die ganse wêreld gaan kyk, en wat hulle gaan sien, is hoofletter-A, Arende. Die Suid-Afrikaanse span gaan eersdaags tydens die 2021 Olimpiese Spele in Tokio, Japan hul staal wys, met ʼn string Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles wat die sowat 13 500 km…http://news.nwu.ac.za/af/nog-n-pluimpie-vir-deidre-jordaan
Nóg ’n pluimpie vir Deidre Jordaan
2022-04-22 Bertie Jacobs Kampala bly maar ʼn plek vir Deidre Jordaan om aan gewoond te raak. Sy sal weet. Dit is immers die tweede agtereenvolgende jaar dat sy Suid-Afrika by die Afrika-pluimbalkampioenskap in die hoofstad van Uganda verteenwoordig het. Hoewel dit…http://law.nwu.ac.za/af/node/29202
SRVP voorsitter 2017/2018
2017-08-23 Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en…http://news.nwu.ac.za/af/stemme-van-inheemse-gemeenskappe-van-praktyk-moet-gehoor-word
Stemme van inheemse gemeenskappe van praktyk moet gehoor word
2022-05-23 “Vennootskappe tussen die regering, die privaat sektor en die burgerlike samelewing is noodsaaklik vir enige agenda vir volhoubare ontwikkeling. Ervaring in Afrika het egter getoon dat deelname deur plaaslike gemeenskappe aan ontwikkelingsprojekte selde…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuurenrekreasiekunde
Toerismebestuur en Rekreasiekunde
2025-07-24 Die Toerisme- en Rekreasiespan aan die NWU is die leiers in hul onderskeie velde. Gereelde kontak met industrie, navorsingsprojekte en konsultasies hou ons aan die voorpunt van nuwe ontwikkelings wat u ook ʼn paar stappe voor die res sal hou. Ons het ʼn Baie…, Oorsig, Na voltooiing van hierdie drie-jaar-program sal u in staat wees om ʼn toerismebesigheid te bestuur en te bemark, sowel as om ʼn rekreasiebestuurder te word. U sal, onder andere, leer om u eie akkommodasie-onderneming te ontwikkel en bestuur, om geleenthede te…, Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40-49%) / Wiskunde Geletterdheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek , Kampus, Potchefstroom [P], Kwalifikasie, BCom met Toerismebestuur en Rekreasievaardighede [Kwalifikasie 5FPH04 P] , Loopbaangeleenthede, Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers…, Nagraadse studies, BCom in Bestuur met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/een-keer-%25E2%2580%2599n-leeftyd
Een keer in ’n leeftyd
2020-09-17 Dit was amper ’n ondenkbare prestasie. Dit was so na aan perfek as wat ’n bouler kan kom. Wat Graeme Pieter Bouwer, ’n alumnus van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus, in 1991 reggekry het, was onwerklik. Toe hy by die Dick Fourie Stadion in…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2019-04-08 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie