Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hpi-n-nwu-juweel
HPI ʼn NWU-juweel
2021-04-23 Jean Verster se entoesiasme is aansteeklik. Wêreldkampioene kan daarvan getuig – vra maar vir Caster Semenya en vele ander. Dié voormalige en uitsonderlike middelafstandatleet was in die vroeë tagtigs een van SA-atletiek se groot troefkaarte. In daardie…http://news.nwu.ac.za/af/professor-se-wye-fokus-lei-tot-internasionale-samewerkings-en-suksesvolle-nns-gradering
Professor se wye fokus lei tot internasionale samewerkings en suksesvolle NNS-gradering
2023-06-14 Prof Elias Munapo van die Noordwes-Universiteit (NWU) is ’n Nasionale Navorsingstigting- (NNS-) gegradeerde navorser – nie ’n maklike prestasie vir akademici met groot onderrig- en studieleiersverpligtinge nie. Sy navorsingsbelangstellings is die gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/oestersampioene-kan-bruin-seegras-n-voedingsryke-opsie-vir-inheemse-hoenders-maak
Oestersampioene kan bruin seegras ’n voedingsryke opsie vir inheemse hoenders maak
2021-09-22 Bruin seegras is bekend daarvoor dat dit ’n ryk bron van minerale soos kalsium, mangaan, kalium, natrium, fosfor, swael en yster is. Voeg oestersampioene by hierdie mengsel en die resultaat kan ’n baie voedingryke bron van voer vir inheemse hoenders wees.…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/sakebedrywighede-met-logistieke-bestuur
Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek , Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] Kampus , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3…, Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://sport.nwu.ac.za/af/liggaamsbou
Liggaamsbou
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Liggaamsbou is eers in die 19de eeu ontwikkel en het sedertdien in talle lande in gewildheid toegeneem. Liggaamsbou is ’n unieke sport, met die primêre fokus op die atlete se fisieke voorkoms. Atlete wat aan…http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-chederick-wil-weer-sy-ou-vorm-terugkry
Kaptein Chederick wil weer sy ou vorm terugkry
2021-05-07 Chederick van Wyk is in die jaar van kampioene gebore, en dit is wat hy geword het. Die wêreld het vir die eerste keer op 8 Februarie 1995 met hierdie toekomstige naelloper kennis gemaak, ’n paar maande voor die Springbokke die Web Ellis-trofee op ’n…http://sport.nwu.ac.za/af/hokkie
Hokkie
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Veldhokkie, of net hokkie, is ’n buitelugspel wat deur twee opponerende spanne van 11 spelers elk gespeel word. Hulle gebruik stokke met ’n geboë punt om ’n klein, harde bal in hulle teenstanders se doelhok in te…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-rig-%25C5%2589-versoek-vir-afrikanisering-eerder-dekolonisasie
Openbare lesing rig ʼn versoek vir Afrikanisering eerder as dekolonisasie
2019-06-10 “Universiteite is omskep in “kinders van die dekolonisasiestryd”. So het prof Sabelo Ndlovu-Gatsheni geargumenteer tydens ‘n onlangse openbare lesing op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. Hierdie lesing was deel van ʼn reeks…http://news.nwu.ac.za/af/n-ruimhartige-gebaar-kleredonasieprojek-tot-voordeel-van-gemeenskappe
ʼn Ruimhartige gebaar: Kleredonasieprojek tot voordeel van gemeenskappe
2023-09-28 Die Gemeenskaps- en belanghebberbetrokkenheidskantoor van die Studente-kampusraad (SKR) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs sy jaarlikse Kaalvoetdag gehou. Die doel van hierdie geleentheid is om klere en skoene aan…http://education.nwu.ac.za/af/afrikaans-education/afrikaans-vir-onderwys
Afrikaans vir Onderwys
2020-03-31 Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede is daar wêreldwyd belangstelling in Afrikaans.…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-insig-generasie-y-se-finansiele-en-bankgedrag
Navorsing gee insig in Generasie Y se finansiële en bankgedrag
2024-02-27 Wat geldsake betref het millenniërs – ook Generasie Y’s* genoem – gemengde gevoelens. Aan die een kant het hulle ’n positiewe uitkyk op persoonlike finansiële beplanning. Aan die ander kant is hulle meer geneig om na willekeur te spandeer, wat lei tot…http://education.nwu.ac.za/af/education/kommersialisering-van-kundigheid
Kommersialisering van Kundigheid
2020-03-31 Sentrum vir Onderwyserontwikkeling (SOO) in Mahikeng Die SOO werk nóú saam met die Noordwes Departement van Onderwys om onderwysers met die immerveranderende eise van klaskamerpraktyke te help. Deur ons programme sal leerders die voordeel…http://news.nwu.ac.za/af/tien-nwu-eagles-op-pad-na-mauritius
Tien NWU Eagles op pad na Mauritius
2022-05-30 Jy het albei hande hiervoor nodig. Tien – tel hulle – tien Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles van die NWU se atletiekklub is ingesluit by die Suid-Afrikaanse span wat gaan deelneem aan die CAA Afrika Kampioenskap wat van 8 tot 12 Junie in Mauritius gehou gaan…http://news.nwu.ac.za/af/lae-leenkoste-belangrik-vir-sake-en-verbruikersvertroue
Lae leenkoste is belangrik vir sake- en verbruikersvertroue
2021-07-23 Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om rentekoerse weer onveranderd te laat, was in ooreenstemming met markverwagtings en soortgelyk aan die benadering by die vorige vergadering in Mei 2021. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/telenet
Telenet
2020-08-11 Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/leer-swem-program
Leer-swem-program
2021-09-20 Die swembad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Mahikengkampus is oop vir alle studente wat by sport betrokke is. Die leer-swem-program is ’n aktiewe program wat oor talle jare ontwikkel is vir studente wat nie kan swem nie. Die meeste van die…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-ryg-nominasies-vir-mzansi-youth-toekennings
Alumnus ryg nominasies vir Mzansi Youth-toekennings in
2020-04-23 Vincent Kheswa is ’n man van vele talente. Hy is bekend as opvoeder, digter, skrywer, openbare spreker, liedjieskrywer en opnamekunstenaar. En nou is hierdie talentvolle alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) ook ’n genomineerde in vele kategorieë in…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-om-jou-netwerkingsvaardighede-te-slyp
Werkswinkel om jou netwerkingsvaardighede te slyp
2018-02-26 Daar word gesê dat geen mens ’n eiland is nie, en dit is veral waar ten opsigte van netwerking in besigheid. Daarmee in gedagte is dit vir nuwe sowel as gesoute entrepreneurs belangrik dat hulle netwerkingsvaardighede op peil is om by die voordele van…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
2017-11-10 Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nooi-gemeenskapsvennote-uit-om-n-netwerk-van-kundiges-aan-te-sluit