Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/op-wereld-hipertensiedag-vra-navorsers-vir-n-bewustheid-en-voorkoming-van-hipertensie
Op Wêreld Hipertensiedag vra navorsers vir ’n bewustheid en voorkoming van hipertensie
2023-05-25 Ter erkenning van Wêreld Hipertensiedag het die NWU se Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) ’n bloeddrukmoniteringsgeleentheid as deel van die Mei Metingsmaand-inisiatief gereël. Die doel van die geleentheid was om ’n bewustheid oor hipertensie, of hoë…http://education.nwu.ac.za/af/language-education/voorgraadse-studie-opsies
Voorgraadse studie-opsies
2026-03-26 Afrikaans vir Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n…http://news.nwu.ac.za/af/vergadering-bring-verenigde-kommunikeerders-en-oudiovisuele-vakkundiges-byeen
Vergadering bring verenigde kommunikeerders en oudiovisuele vakkundiges byeen
2023-05-18 Die heel eerste vergadering van diegene wat in verenigde kommunikasie (integreerders van verskillende kommunikasieinstrumente en -dienste) en oudiovisuele dissiplines werk, was ’n dawerende sukses. Meer as 60 afgevaardigdes van 19 universiteite en…http://news.nwu.ac.za/af/grafiese-ontwerpstudente-en-gegradueerdes-ontvang-nog-nasionale-en-internasionale-erkennings
Grafiese-ontwerpstudente en -gegradueerdes ontvang nog nasionale en internasionale erkennings
2023-12-04 Kort op die hakke van pryse by die Loerie-toekennings en die Student Gold Pack-toekennings (lees meer: https://news.nwu.ac.za/nwu-designers-dazzle-loerie-and-student-gold-pack-awards), het studente en gegradueerdes in Grafiese Ontwerp van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheidfees-vir-nwu-gegradueerdes
Gradeplegtigheidfees vir NWU-gegradueerdes
2019-10-07 Die Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark was ’n heuglike ervaring. Toe die meer as 100 gegradueerdes die verhoog opgestap het, het trotse geliefdes ge-ululeer, gejuig en ritmies handegeklap. Prof Linda…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-speel-gasheer-vir-kansa-relay-life
Kampus speel gasheer vir KANSA Relay for Life
2019-10-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het vanjaar vir die sewende keer gasheer gespeel vir die jaarlikse KANSA Relay for Life-inisiatief. Hierdie inisiatief bied aan die gemeenskap die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die…http://news.nwu.ac.za/af/ekonoom-plaas-brandstofprysverhoging-perspektief
Ekonoom plaas brandstofprysverhoging in perspektief
2022-08-19 Vanaf 1 Februarie 2017 kos 93- en 95-oktaanpetrol 29c/ℓ meer. Dié prysstyging is deur die Departement van Energie aangekondig wat die olieprys en rand/dollar-wisselkoers as redes vir die styging gee. Tydens ’n RSG-onderhoud het die welbekende ekonoom, dr…http://news.nwu.ac.za/af/rne-moet-belangrike-groei-vriendelike-hervormings-versnel-om-bbp-syfers-te-verbeter
RNE moet belangrike groei-vriendelike hervormings versnel om BBP-syfers te verbeter
2024-09-04 “Ná die hersiene nul-groeivlak (0,0%) in die eerste kwartaal van 2024 is die beter nuus dat die reële bruto binnelandse produk (BBP) in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van 2024 met ’n beskeie 0,4% gegroei het.” In sy kommentaar oor die BBP-syfers…http://news.nwu.ac.za/af/serious-game-kan-statistiekkopseer-verlig
'Serious game' kan statistiekkopseer verlig
2017-08-29 Wanneer dit by die leer en begrip van statistiek kom, beskou talle studente die vak as ’n afskrikwekkende uitdaging wat hulle nie net gedemotiveer laat nie, maar ook gefrustreerd –soms selfs voordat hulle met die module op universiteit begin. Toe die…http://news.nwu.ac.za/af/naiden-jaarts-vlieg
Naiden Jaarts vlieg!
2023-07-24 Dit was so hittete of sy sierlike duik het veroorsaak dat sy vlerke geknip word. Hy lag nou nog half skaam wanneer hy daaraan terugdink. Dit was Maandag 27 Februarie in Potchefstroom tydens die Varsitybeker. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op die…http://news.nwu.ac.za/af/daar-meer-aan-wind-en-sonkrag-elektrisiteit
Daar is meer aan wind- en sonkrag as elektrisiteit
2021-06-23 Hernubare energiebronne soos son en wind het in die afgelope dekade groot veld gewen om “groen” energie aan die land se kragnetwerk te verskaf. Om selfonderhoudend te wees met die gebruik van hernubare elektrisiteit, is metodes nodig om energie te stoor,…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-kyk-na-natuurlike-oplossings-vir-blootstelling-aan-gifstowwe-wat-gesondheid-benadeel
Navorsing kyk na natuurlike oplossings vir blootstelling aan gifstowwe wat gesondheid benadeel
2024-04-19 Prof Sithandiwe Mazibuko-Mbeje van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs teruggekeer van sabbatsverlof in Ancona, Italië, waar sy baanbrekernavorsing in toksikologie gedoen het. Prof Mazibuko-Mbeje het oor die verloop van sewe maande gedelf in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/stimulering-van-kundige-dialoog-oor-ons-grense-heen
Stimulering van kundige dialoog oor ons grense heen
2022-08-15 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 11 Augustus met trots sy eerste formele uitreik-inisiatief vir Afrika in Gaborone, Botswana bekendgestel. Sowat 80 afgevaardigdes van die Botswana-regering, die formele sakesektor en personeel van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-stel-groeifaktore-vir-vroulike-entrepreneurs-vas
NWU-navorsers stel groeifaktore vir vroulike entrepreneurs vas
2019-08-27 Dit is lankal nie meer waar dat entrepreneurskap slegs ’n manlike domein is nie. In die afgelope paar jaar het die getal vroulike entrepreneurs toegeneem, wat almal laat besef dat vroue ’n belangrike bron van ekonomiese groei is. Ten spyte van die…http://news.nwu.ac.za/af/misdaad-word-gestraf-maar-wat-van-rehabilitasie
Misdaad word gestraf, maar wat van rehabilitasie?
2022-02-22 Die Suid-Afrikaanse strafstelsel het gefaal, en as gevolg daarvan is misdaad buite beheer. Dit is die harde en ongemaklike werklikheid wat die samelewing moet trotseer, en die land se kwellende misdaadstatistiek getuig daarvan. Een rede daarvoor is die…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marius-smit-op-pad-na-nuwe-horisonne
Professor Marius Smit op pad na nuwe horisonne
2024-03-06 Professor Marius Smit van die Fakulteit Opvoedkunde het op 17 Augustus sy intreelesing, getiteld The symphony of seeds and harvest – harmonising the law, policy, and interventions to cultivate quality education, gelewer. Prof Smit het in sy lesing gesê dat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-spog-met-%25E2%2580%2599n-nuwe-phd-verhoudingsdinamiek-en-ontwikkeling
NWU se Optentia spog met ’n nuwe PhD in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling
2020-06-15 In nog ’n eerste vir die Noordwes-Universiteit (NWU) het die Optentia-navorsingsfokusarea onlangs die byvoeging van ’n innoverende nuwe doktorsgraad in Verhoudingsdinamiek en Ontwikkeling by sy reeds indrukwekkende nagraadse repertoire gevoeg. Die program,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-meesters-denksport
NWU Vanderbijlpark: meesters in denksport
2019-02-26 As dit kom by denksport as ‘n mededingende sportsoort, dan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark beslis die voortou. Tydens die onlangse Gauteng-kampioenskappe wat in Randburg gehou is, het die span van Vanderbijlpark nie net ‘n…http://news.nwu.ac.za/af/kundigheid-kom-na-ons-mense-toe