Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/riaan-venter-se-troepe-breek-die-ussa-droogte
Riaan Venter se troepe breek die USSA-droogte
2024-01-24 “Vat ’n blaaskans, asseblief!” skree afrigter Riaan Venter aan die spelers wat hy op die baan by die Fanie du Toit Sportterrein afrig. Dit is die middel van Januarie, ’n maand of wat ná die oorwinning van die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles by die…http://news.nwu.ac.za/af/opwindende-nuwe-era-begin-vir-die-nwu
Opwindende nuwe era begin vir die NWU
2022-08-31 Die inhuldiging van dr Bismark Tyobeka as die derde visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die begin van 'n opwindende nuwe reis vir die universiteit. Dr Tyobeka, wat sy vyfjaartermyn as hoof en visekanselier op 1 Junie 2022 begin het, is…http://news.nwu.ac.za/af/gerontologie-voeg-lewe-die-jare-van-ouer-mense-afrika
Gerontologie: Voeg lewe by die jare van ouer mense in Afrika
2018-04-18 Binne die volgende 30 jaar gaan die getal ouer mense in Afrika van 46 miljoen tot 170 miljoen toeneem. Dit is die probleem wat die vasteland teen 2050 in die gesig gaan staar, het prof Jaco Hoffman van die Optentia-navorsingsfokusarea tydens ‘n onlangse…http://news.nwu.ac.za/af/slegter-groeisyfers-bevestig-skade-aan-die-ekonomie
Slegter groeisyfers bevestig skade aan die ekonomie
2021-12-08 “Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2021 is swakker as wat verwag is indien dit saam met die onlangse rekordwerkloosheidsgetalle geneem word. Dit bevestig veral watter ernstige skade die burgerlike onrus van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-47-van-werelduniversiteite
NWU in die top-4,7% van wêrelduniversiteite
2021-04-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy uitstekende prestasie op wêreldwye ranglyste voort. In die jongste ranglysgradering het die Center for World University Rankings (CWUR) die NWU in hulle 2021/2022-uitgawe van die Global 2000-lys in die top-4,7% van…http://health-sciences.nwu.ac.za/fip
FIP
2024-11-26 The NWU Faculty of Health Sciences offers diverse fields of study and its capabilities have led to the establishment of South Africa’s 11th medical school...read more × Faculty of Health Sciences, where we Teach Excellence,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-woon-die-bekendstelling-die-inisiatief-vir-digitale-gesondheidsinnovasie-kenia
NWU woon die bekendstelling die inisiatief vir digitale-gesondheidsinnovasie in Kenia by
2022-11-29 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die bekendstelling bygewoon van ’n nuwe inisiatief om digitalegesondheidsinnovasie in Afrika te bevorder. Die inisiatief is in ooreenstemming met die strategieë van die WGO en nasionale regerings regoor die wêreld…http://news.nwu.ac.za/af/enactus-vaal-deur-na-die-volgende-rondte-van-die-harmony-led-uitdaging
Enactus Vaal deur na die volgende rondte van die Harmony LED-uitdaging
2017-07-06 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark se afdeling van Enactus glimlag breed nadat daar aangekondig is dat hulle tot by die tweede rondte van die gewilde 2017 Harmony Plaaslike Ekonomiese Ontwikkeling-uitdaging gevorder het.…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-beklemtoon-die-dringendheid-van-die-implementering-van-groeivriendelike-ekonomiese
BBP-groeisyfers beklemtoon die dringendheid van die implementering van groeivriendelike ekonomiese hervormings
2024-12-04 Die onverwagte en teleurstellende groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2024 bevestig die mate waartoe Suid-Afrika se groeivooruitsigte steeds kwesbaar bly vir negatiewe faktore soos ongunstige weerstoestande, swakker…http://news.nwu.ac.za/af/personeel-geloof-vir-die-bevordering-van-die-nwu-se-waardes-en-handelsmerk
Personeel geloof vir die bevordering van die NWU se waardes en handelsmerk
2024-07-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om ’n instelling te wees wat deur waardes gedryf word en op sy strewe na uitnemendheid. Personeel en studente wat hierdie waardes uitleef en aan die voorpunt is om die NWU se kultuur en reputasie te bevorder en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-was-die-mede-aanbieder-van-die-intree-jaarlikse-moses-kotane-lesing
NWU was die mede-aanbieder van die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing
2022-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU), die Noordwes Provinsiale Regering (NWPR) en die Moses Mauane Kotane-stigting het gesamentlik op 18 November die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing aangebied. Hierdie jaar se gebeurtenis met die tema: Resetting South…http://news.nwu.ac.za/af/die-gebruik-van-tegnologie-om-taalonderwysers-vir-die-toekoms-voor-te-berei
Die gebruik van tegnologie om taalonderwysers vir die toekoms voor te berei
2023-07-31 Terwyl debatte oor die gehalte van die opleiding van onderwysers voortwoed, is die Noordwes-Universiteit (NWU) besig om te soek na oplossings soos gemengde werklikheid, wat sal verseker dat goed voorbereide en doeltreffende onderwysers die land se klaskamers…http://news.nwu.ac.za/af/uit-die-oogpunt-van-outisme-uitbeelding-van-outisme-die-populere-kultuur
Uit die oogpunt van outisme: uitbeelding van outisme in die populêre kultuur
2022-06-28 Die sewende nasionale Outismesimposium vind van 30 Junie tot 2 Julie 2022 op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaas. Die gebeurtenis laat die klem op die realiteite van mense met outisme en hulle gesinne val. Dit beloof om…http://news.nwu.ac.za/af/kollig-val-op-die-rol-van-ouers-die-dissiplinering-van-leerders
Kollig val op die rol van ouers in die dissiplinering van leerders
2023-07-31 Talle studies het ’n sterk korrelasie gevind tussen leerders se vlak van dissipline en hulle akademiese prestasie, met laasgenoemde wat verbeter namate die vlak van dissipline verbeter. Maar watter rol speel ouers in die dissiplinering van hulle kinders?…http://news.nwu.ac.za/af/qs-world-university-rankings-bevestig-dat-die-nwu-onder-die-bestes-tel
QS World University Rankings bevestig dat die NWU onder die bestes tel
2022-07-14 Die jongste Quacquarelli Symonds-ranglys (QS-ranglys) plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die top-agt Suid-Afrikaanse universiteite op die QS World University Rankings, wat op 8 Junie vrygestel is. Die NWU is wêreldwyd op die ranglyskategorie van 1…http://news.nwu.ac.za/af/virtuelewerklikheidlaboratorium-oorbrug-die-gaping-tussen-sielkunde-en-tegnologie
Virtuelewerklikheidlaboratorium oorbrug die gaping tussen sielkunde en tegnologie
2024-08-27 Die soeke na uitnemendheid sonder grense deur die Noordwes-Universiteit (NWU) het so pas op 23 Augustus ’n innoverende tegnologiese hupstoot gekry met die bekendstelling van sy virtuelewerklikheid-simulasielaboratorium by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-inspireer-die-jeug-om-nuwe-innoverende-oplossings-te-vind
NWU-kompetisie inspireer die jeug om nuwe innoverende oplossings te vind
2022-03-02 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Modiragatsi-innoveringskompetisie wat aan hoërskoolleerders tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar die geleentheid gee om die volgende geslag probleemoplossers te word, is terug, en dit is hierdie jaar nog groter en beter…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-die-verskuilde-wereld-van-waterparasiete
Nuwe boek ondersoek die verskuilde wêreld van waterparasiete
2025-06-04 ’n Beduidende bydrae tot omgewingswetenskap is op Vrydag 16 Mei gemaak toe ’n nuwe boek, Aquatic Parasitology – Ecological and Environmental Concepts and Implications of Marine and Freshwater Parasites, vrygestel is. Prof Nico Smit van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry