Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/die-regering-het-beperkte-opsies-gehad-toe-die-inperkingsmaatreels-na-vlak-4-opgeskuif
Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is
2021-06-28 “Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.” Prof Raymond Parsons,…http://news.nwu.ac.za/af/amanda-die-nwu-vanderbijlpark-se-elite-netbalafrigter
Amanda is die NWU in Vanderbijlpark se elite netbalafrigter
2020-05-22 Amanda Dreyer is ʼn netbalafrigter sonder weerga, en is tans een van slegs twee elite netbalafrigters in die Sedibeng-streek. Sy is ook die afrigter van die Noordwes-Universiteit (NWU) se netbalspan in Vanderbijlpark. In die tyd waarin die Covid-19-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë
2021-03-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher…http://theology.nwu.ac.za/unit-reformational-theology-and-development-sa-society/moral-development-society
Moral Renewal of the Society (Christian Ethics)
2026-07-02 Focus:The application of core concepts of Reformed Theology on moral renewal in the process of nation building and the development of the society.Focus Area leader:Riaan Rheeder (riaan.rheeder@nwu.ac.za)Members of focus area:Koos Vorster (koos.vorster@nwu.ac.…http://news.nwu.ac.za/af/die-nuwe-onbekende-w%C3%AAreld-van-werk
Die nuwe (onbekende) wêreld van werk
2021-04-28 Die wêreld van werk ná die Covid-19-pandemie gaan anders wees as die een waaraan ons gewoond is. Dit is die mening van prof Bennie Linde, ’n professor in arbeidsverhoudinge aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Bedryfsielkunde en…http://news.nwu.ac.za/af/laat-die-grondwet-vir-straatverkopers-werk
Laat die Grondwet vir straatverkopers werk
2021-06-23 Terwyl die informele sektor honderde duisende mense uit armoede ophef, verhinder verskeie munisipale verordeninge die uitbreiding van hulle sakeondernemings, en skend in ’n mate hulle regte. ’n Navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat ’n moontlike…http://news.nwu.ac.za/af/graderingsagentskappe-besing-die-nwu-se-lof
Graderingsagentskappe besing die NWU se lof
2024-12-11 Drie ranglyste bevestig dat die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n instelling is wat skitter, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal, en dat hulle hulleself onder van die wêreld se beste universiteite kan reken. Studente kan verseker wees dat wanneer…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-krag-van-emosionele-intelligensie
Ontsluit die krag van emosionele intelligensie
2024-04-03 Die nagraadse studente (honneurs- en meestersgraad) van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (SBWI) is op Vrydag 8 Maart 2024 op ’n transformatiewe werkswinkel oor emosionele intelligensie getrakteer. Die werkswinkel is deel van ’n reeks geleenthede…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-waar-kry-ek-die-nwu
NWU, Waar kry ek die NWU
2021-05-26 Ligging ’n Groot aantrekkingskrag van die NWU is sy strategiese ligging en die multikampusstruktuur, wat uit die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark bestaan. • Die Mahikengkampus is in die hoofstad van die…http://news.nwu.ac.za/af/hier-kom-die-volgende-geslag-ekostryders
Hier kom die volgende geslag ekostryders
2018-11-22 Die toekoms van ons planeet is dalk nie so donker as wat talle mense voorspel nie. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) doen haar deel om ’n nuwe geslag ekostryders toe te rus met kennis en toewyding om waterskaarste en ander uitdagings wat met…http://news.nwu.ac.za/af/alumna-skitter-op-die-nasionale-musiekverhoog
Alumna skitter op die nasionale musiekverhoog
2019-04-05 Met haar strelende stem, skitterpersoonlikheid en flair vir vermaak, is Verona Goslett spoedig besig om ʼn huishoudelike naam in Suid-Afrika te word. Hierdie talentvolle jong alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is tans besig om die nasionale…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-hou-joernalistiek-lewendig
Die Noordwes-Universiteit hou joernalistiek lewendig
2024-07-31 Daar is ’n Engelse uitdrukking wat sê jy soek nie moeilikheid met ouens wat ink by die vat koop nie. Dit was dalk waar toe gedrukte koerante oor nuusverspreiding koning gekraai het. Noudat bandwydte egter hierdie vate vol ink vervang het, is daar nog ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bring-biokinetika-na-die-openbare-sektor
Bring biokinetika na die openbare sektor
2022-09-06 Prof Hanlie Moss, navorsingsdirekteur van FASRek (Fisiese Aktiwiteit, Sport en Rekreasie) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het haar meestersgraad in Biochemie voltooi, hoewel sy nog altyd ’n groot belangstelling gehad het in die wyse waarop die menslike…http://news.nwu.ac.za/af/naledi-sit-steeds-die-son-agterna
Naledi: Sit steeds die son agterna
2022-09-08 Soos met alle pogings om die samelewing te verbeter en om dit wat uiters waardevol is, te bewaar, begin dit met innovasie in hernubare energie, en die Sasol Sonkrag-uitdaging bevorder dit. Die sleutelwoord is “uitdaging”, en die Ingenieurswese-span van die…http://news.nwu.ac.za/af/natanya-baan-die-weg-vir-entrepreneursuitnemendheid
Natanya baan die weg vir entrepreneursuitnemendheid
2018-04-18 Natanya Meyer is op ’n sending: om die weg te baan vir entrepreneurs van oraloor, hetsy dit deur onderrig, navorsing of mentorskap is, of in een van haar eie nuwe ondernemings. As dosent in entrepreneurskap op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/die-aanvanklike-ekonomiese-herstel-het-versnel
Die aanvanklike ekonomiese herstel het versnel
2025-09-10 Die jongste syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) wat op 9 September deur StatsSA vrygestel is, is baie beter nuus wat groei betref as wat ons nou al ’n geruime tyd ervaar. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/baan-die-weg-vir-vroue-entrepreneurs
Baan die weg vir vroue-entrepreneurs
2018-08-31 Geleenthede moet sonder vooroordeel wees. Daar is ’n tekort aan vroulike entrepreneurs in die land, en die Noordwes-Universiteit (NWU) hanteer hierdie probleem deur die Ondernemende Vroue-program (EWP). Daar is talle slaggate en struikelblokke vir vroue…http://news.nwu.ac.za/af/fempreneurs-skitter-tydens-die-ewp-galageleentheid
Fempreneurs skitter tydens die EWP-galageleentheid
2019-11-13 Dit was ’n aand van feesvier en prestasie toe die Noordwes-Universiteit (NWU) hulde gebring het aan die 2019-klas van die Ondernemende Vroue-program (EWP). Hierdie toonaangewende entrepreneurskapsontwikkelingsprogram is sewe jaar gelede bekendgestel, en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-bestes-ingenieurstudies
NWU onder die bestes in ingenieurstudies
2021-10-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die topinstellings in Suid-Afrika in ingenieurstudies. Dit is volgens die jongste ranglys deur Times Higher Education (THE), wat die NWU op die gebied van ingenieurswese in die derde posisie onder nege…http://news.nwu.ac.za/af/daniels-die-nwu-varsitybeker-kaptein