Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/music/concerts2019
Concerts 2019
2020-07-24 The NWU School of Music presents an annual concert series featuring local, national and international musicians. The variety of concerts is well balanced and include various genres, from classical and jazz to popular and indigenous music.…http://www.nwu.ac.za/university-calendar/august
University Calendar - August
2026-06-24 Legend MC - Mahikeng Campus PC - Potchefstroom Campus VC - Vanderbijlpark Campus M - Masters degree PhD/D - Doctoral degree UDL - Unit for Distance Learning HDA - Higher Degrees Administration FHS - Faculty of Health Sciences…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-arend-vir-fanie
‘n Arend vir Fanie
2018-10-31 Fanie Roos, ’n dosent in sportbestuur, het onlangs die eerste verteenwoordiger van die Noordwes-Universiteit (NWU) geword wat die gesogte Professionele Gholfspelersvereniging van Suid-Afrika (“PGA-SA”) toegespreek het. Hy het ook pas gehoor dat hy…http://news.nwu.ac.za/af/prof-little-nuwe-swaargewig-vir-optentia
Prof Little is nuwe swaargewig vir Optentia
2019-03-08 Die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark voeg nog ʼn navorsingswaargewig by ʼn reeds indrukwekkende professoraat by. Prof Todd Little sal op 15 April 2019 sy prestige lesing by Optentia lewer. Hy is ‘…http://news.nwu.ac.za/af/hierdie-studie-die-pad-vorentoe-ongeluksvry
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
2022-02-22 Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/waitro-2022-spesiale-belangegroep-afrika-gaan-die-pad-vir-voorspoed-afrika-help-oopmaak
WAITRO 2022: Spesiale belangegroep in Afrika gaan die pad vir voorspoed in Afrika help oopmaak
2022-11-17 Die Wêreldvereniging vir Bedryfs- en Tegnologiese Navorsingsorganisasies (World Association of Industrial and Technological Research Organizations, WAITRO) het op Woensdag 16 November tydens sy tweejaarlikse beraad WAITRO se spesiale belangegroep in Afrika,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klim-tot-onder-die-top-41-van-universiteite-wereldwyd
NWU klim tot onder die top-4,1% van universiteite wêreldwyd
2025-06-03 Die implementering van die strategie van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat onlangs goedgekeur is, is besig om positiewe resultate te toon. Die strategie – Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna – prioritiseer onder andere internasionalisering, vennootskappe…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-weer-die-topsewe-van-die-ranglys
NWU skitter weer in die topsewe van die ranglys
2024-08-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds plaaslik en internasionaal onder die room van die oes. Die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU weer eens onder die topsewe Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2024 Academic Ranking of…http://news.nwu.ac.za/af/roei-bosindringing-uit
Roei bosindringing uit
2023-06-14 Bosindringing is ’n wêreldwye uitdaging, maar deur die multimiljoenrand-RIBS-projek word hierdie groot bydraer tot gronddegradering met hernude ywer aangepak. RIBS is ’n akroniem wat vir “Rangeland Improvement through Bush Control and Sustainable…http://news.nwu.ac.za/af/selfbestuurmotors-vinnige-kommunikasie-en-slimstede-benodig-gevorderde-draadlose-netwerke-om-te-kan
Selfbestuurmotors, vinnige kommunikasie en slimstede benodig gevorderde draadlose netwerke om te kan werk
2024-07-31 Kunsmatige intelligensie (KI) het kommunikasiestelsels in die hedendaagse moderne wêreld beduidend verander. Die integrasie van KI by verskillende kommunikasiestelsels sal waarskynlik tot meer gevorderde vermoëns en die uitvinding van nuwe toepassings lei –…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-ranglys-herbevestig-nwu-se-plek-onder-suid-afrika-se-topsewe-universiteite
Jongste ranglys herbevestig NWU se plek onder Suid-Afrika se topsewe universiteite
2025-08-22 Terwyl die Noordwes-Universiteit (NWU) sy nuwe strategie, Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna, uitleef, het nog ’n wêreldranglys die universiteit se plek onder die topsewe in Suid-Afrika herbevestig. Hierdie opwindende nuwe hoofstuk wat deur die nuwe…http://humanities.nwu.ac.za/international-spring-week/international-spring-week-2024
International Spring Week 2024
2025-09-08 Post-Conference Slides/Presentations Photos The Faculty of Humanities at North-West University, South Africa, is pleased to announce its first international Spring Week. SECOND ANNOUNCEMENT and CALL FOR ABSTRACT Conference…http://humanities.nwu.ac.za/centre-text-technology/technology
Language Technology
2024-04-29 Introduction What is Language Technology? About | Video Admission Requirements What you'll learn Further studies Applications of HLT Possible Careers Get in touch In today's world, the way we interact with computers or…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-trade-publiseer-boek-oor-afrika-se-digitale-toekoms
NWU se TRADE publiseer boek oor Afrika se digitale toekoms
2021-11-11 Die wêreldhandelsorganisasie (WHO) se leerstoelprogram in die TRADE-navorsingsentiteit (Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe boek oor Afrika se digitale toekoms gepubliseer. Die boek, getiteld Africa’s…http://news.nwu.ac.za/af/susan-cilliers-dokumenteer-die-bose
Susan Cilliers: Dokumenteer die bose
2022-03-16 Dit was die dubbele moord wat ’n gemeenskap geruk en ’n nasie geskok het. Op Saterdag 26 Mei 2018 het die 19-jarige Xander Bylsma vir Sharnelle Hough (17) en Marna Engelbrecht (16) in hulle koshuis in die klein dorpie Stella vermoor. Hierdie hegte…http://news.nwu.ac.za/af/geskiedkundige-versameling-werp-lig-op-die-lewe-n-duitse-interneringskamp
Geskiedkundige versameling werp lig op die lewe in ’n Duitse interneringskamp
2022-03-18 Hulle is gevange geneem, van hulle geliefdes afgesny en saam met duisende ander in luisbesmette kampe opgesluit. Dit was die werklikheid vir talle Duitse mans wat tydens die Tweede Wêreldoorlog in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika gewoon het toe die regering…http://news.nwu.ac.za/af/opwindende-nuwe-era-begin-vir-die-nwu
Opwindende nuwe era begin vir die NWU
2022-08-31 Die inhuldiging van dr Bismark Tyobeka as die derde visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die begin van 'n opwindende nuwe reis vir die universiteit. Dr Tyobeka, wat sy vyfjaartermyn as hoof en visekanselier op 1 Junie 2022 begin het, is…http://news.nwu.ac.za/af/prof-bismark-tyobeka-aan-die-hoof-van-usaf-se-befondsingstrategiegroep
Prof Bismark Tyobeka aan die hoof van USAf se Befondsingstrategiegroep
2023-06-29 Universiteite Suid-Afrika (USAf) het die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, as voorsitter van sy Befondsingstrategiegroep aangewys. Hy sal ook as lid van USAf se uitvoerende komitee (ExCo) dien. Die aanstelling…http://health-sciences.nwu.ac.za/chpc-2019-abstracts