Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-olimpiese-spoedvrate-die-kollig
NWU se Olimpiese spoedvrate in die kollig
2021-08-04 Die Noordwes-Universiteit se drie Olimpiese spoedvrate, Chederick van Wyk, Zakhiti Nene en Pieter Conradie, is vandeesweek in Tokio se kollig wanneer die aflositems skuins voor die naweek afskop. Van Wyk, wat aan die 4 X 100 m-item deelneem, sal Donderdag…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-oplossings-aan-die-orde-van-die-dag-die-scsis-se-projekvoorleggingsdag-vir
Innoverende oplossings aan die orde van die dag by die SCSIS se projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente
2024-10-22 Die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels (SCSIS) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit het op 10 Oktober 2024 sy jaarlikse projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente by die The Roots-venue in Potchefstroom gehou. Die…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-samesmeltings-van-hoeronderwysinstellings
Studie ondersoek die samesmeltings van hoëronderwysinstellings
2023-03-31 ’n Onlangse studie wat deur ’n PhD-gegradueerde en personeellid van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, dr Lungile Ntsizwane, uitgevoer is, het gekyk hoe om administratiewe stelsels en prosesse tydens samesmeltings binne Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-fietsryer-meester-van-die-baan
NWU-fietsryer meester van die baan
2022-04-07 Die direkteur van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Pieter Kruger, het sy kennis van sportwetenskap en prestasiesielkunde op ’n briljante wyse toegepas deur die 20 km-punteresies tydens die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-wiele-rol-reeds-vir-die-institusionele-oudit
Die NWU se wiele rol reeds vir die institusionele oudit
2021-09-02 Voorbereidings is goed op dreef vir een van die belangrikste naderende gebeurtenisse in die akademiese lewe van die Noordwes-Universiteit (NWU): die eksterne institusionele oudit wat in Augustus 2022 uitgevoer sal word. Die NWU se institusionele oudit is…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-gaping-bevorder-samewerking-tussen-die-akademie-en-staatsdiens
Oorbrug die gaping: Bevorder samewerking tussen die akademie en staatsdiens
2024-03-06 Die Skool vir Owerheidstudies in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Dinsdag 3 Oktober ’n openbare seminaar gehou. Die primêre doel van die seminaar was om die gaping tussen die akademie en die praktyk te oorbrug,…http://news.nwu.ac.za/af/pitso-oor-beleidsonsekerheid-en-die-pad-vorentoe-vir-die-ekonomie
Pitso oor beleidsonsekerheid en die pad vorentoe vir die ekonomie
2023-07-05 Prof Raymond Parsons het tydens die vierde Pitso vir 2023 die Beleidsonsekerheidsindeks van die NWU Besigheidskool vir die tweede kwartaal bespreek. Dit het ’n insiggewende bespreking oor die implikasies daarvan vir die ekonomie aan die gang gesit. Die…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-verlaging-van-die-rentekoers-was-die-regte-besluit
Voortsetting van verlaging van die rentekoers was die regte besluit
2025-08-01 Die besluit van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 31 Julie om weer eens die rentekoerse met ’n verdere 25 basispunte (bps) te verlaag, is in die huidige omstandighede die regte besluit vir die ekonomie. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/die-fynere-punte-van-die-ontwikkeling-van-aanlyn-multimedia-leerplatforms
Die fynere punte van die ontwikkeling van aanlyn multimedia-leerplatforms
2023-04-28 Die sleutel tot ’n uitgebreide leerervaring met behulp van multimedia en aanlyn leerplatforms is om deelname onder Generasie Z-studente – mense wat tussen 1997 en die vroeë 2010’s gebore is – aan te moedig. Dit is een van die bevindings van ’n…http://news.nwu.ac.za/af/meld-die-hof-aan-vir-die-nwu-juta-skynverhore
Meld by die “hof” aan vir die NWU-Juta-Skynverhore
2023-07-18 Dit is weer eens tyd vir studente om hulle regterlike togas vir die jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie om te hang. Hierdie jaar se kompetisie beloof om veral opwindend te wees, met die semifinale en die finaal wat respektiewelik op 6 en 7 Augustus…http://news.nwu.ac.za/af/persoonlikheid-kan-die-sleutelaanwyser-vir-prestasie-die-werkplek-wees
Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees
2020-12-08 Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van…http://health-sciences.nwu.ac.za/musa/highlights-0
Highlights
2016-11-21 Jong Wetenskaplike van die Jaar: 3’s Company Farmasiekonferensie Mnr Jaycee van Rooyen het die toekenning vir die Jong Wetenskaplike van die Jaar by die 3’s CompanyFarmasiekonferensie (2013) ontvang. Die referaat was…http://news.nwu.ac.za/af/die-sis-eagle-projek-word-met-die-bekendstelling-van-die-nexus-crm-module-gebruik-geneem
Die SIS Eagle-projek word met die bekendstelling van die Nexus CRM-module in gebruik geneem
2024-02-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 16 Februarie 2024 die eerste fase van die Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) in gebruik geneem toe dit die module van die NWU se studente-kliëntverhoudingbestuur (Nexus CRM) bekend gestel het, en so ’n…http://news.nwu.ac.za/af/colombiaanse-ambassadeur-besoek-die-nwu-om-oor-die-rol-van-gender-die-samelewing-te-praat
Colombiaanse ambassadeur besoek die NWU om oor die rol van gender in die samelewing te praat
2023-08-24 Daar is te veel wanopvattings oor die rol wat gender in die samelewing speel. Dit is die mening wat die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina Rojas van Colombia op Vrydag 18 Augustus tydens haar besoek aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-aan-meestersgraadstudente-maatskaplike-werk-n-blik-op-die-realiteit-van-die-strafhof
NWU gee aan meestersgraadstudente in Maatskaplike Werk ’n blik op die realiteit van die strafhof
2022-12-01 ’n Hof kan ’n skrikwekkende plek wees – veral vir ’n kind. Jong slagoffers van huishoudelike geweld en seksuele mishandeling moenie net hulle eie trauma hanteer nie, maar moet ook die hofverrigtinge, kruisondervraging en die lewer van getuienis trotseer in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/netbal-sweef-en-floreer-die-nwu
Netbal sweef en floreer by die NWU
2024-02-01 Dit is ’n vlugvoetige dans en balle wat met sierlike boë deur die lug vlieg. Dit is ’n tapisserie van spanwerk, saamgeweef deur drade van meedoënlose aanvalle en rotsvaste verdediging. Netbal is ’n sport soos geen ander nie, en een wat die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-personeel-die-seremonie-vir-lede-van-die-golden-key-erevereniging-vereer
NWU-alumni en personeel by die seremonie vir lede van die Golden Key-erevereniging vereer
2024-03-06 Die erkenning van lede van die Golden Key-erevereniging is ’n buitengewone viering van briljantheid wat die voortreflikste denkers en talentvolste individue vir hulle onwrikbare bydraes tot die Golden Key-vereniging vereer. Hoewel elke universiteit sy eie…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-erken-dat-die-ekonomie-nie-vinnig-genoeg-groei-nie