Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/teologie-vir-die-wereld
Teologie vir die wêreld
2021-09-22 Diversiteit is die begronding van die Noordwes-Universiteit (NWU) en geloof is ’n steunpilaar vir talle by die NWU en vir biljoene mense regoor die wêreld. Die Fakulteit Teologie het weer eens getoon dat diversiteit en geloof goed saamgaan deur buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/etiese-leierskap-vir-die-nuwe-werksomgewing
Etiese leierskap vir die nuwe werksomgewing
2023-02-01 Een van die grootste uitdagings vir leiers in die huidige toenemend aanlyn besigheidswêreld is hoe om hulle werk as bestuurders uit te voer. In die verlede was dit vir leiers makliker om ’n kultuur van vertroue en integriteit te bevorder, omdat hulle geweet…http://news.nwu.ac.za/af/luister-na-die-sterre
Luister na die sterre
2021-10-28 Die ruimte is nie so stil as wat dit dalk voorkom nie, en asteroseismoloë weet dit. Asteroseismologie is ’n florerende gebied met geleenthede vir studente en jong navorsers en het ’n impak op talle ander gebiede van sterrekundige navorsing. Maar waaroor…http://news.nwu.ac.za/af/romeo-haal-die-podium-die-zaventilatorchallenge
Romeo haal die podium in die #ZAVentilatorChallenge
2020-05-12 Daar is regoor die wêreld groot bekommernis oor die tekort aan mediese toerusting – veral ventilators – vir die stryd teen die Covid-19-pandemie. Namate die getal bevestigde gevalle in Suid-Afrika daagliks toeneem, berei die privaat en openbare sektor hul…http://news.nwu.ac.za/af/die-verhoging-van-die-repokoers-was-onvermydelik
Die verhoging van die repokoers was onvermydelik
2022-01-28 Markte en ekonome het almal die verdere 25-basispuntverhoging in rentekoerse deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 27 Januarie verwag. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/meerjarige-grasse-die-antwoord-vir-die-herstel-van-veld
Meerjarige grasse is die antwoord vir die herstel van veld
2021-08-12 In ’n waterskaarsland soos Suid-Afrika met toenemende eise vir weiding, kan gekweekte meerjarige grasse die antwoord wees op die bewaring van die veld en die verskaffing van voeding vir diere. “Droogtes, min reën en oorbeweiding het groot degradasie…http://health-sciences.nwu.ac.za/test-juicebox
test juicebox
2020-08-19 Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5
Verstaan die Universiteit
2021-08-04 Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel,…http://news.nwu.ac.za/af/die-viering-van-wereld-intellektuele-eiendom-dag-die-noordwes-universiteit
Die viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag by die Noordwes-Universiteit
2024-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was onlangs die gasheer vir die jaarlikse viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag (WIPD) in samewerking met verskeie sleutelvennote – insluitende die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC), die…http://news.nwu.ac.za/af/mediumtermynbegroting-moet-die-boodskap-oor-die-tempo-van-strukturele-hervormings-versterk
Mediumtermynbegroting moet die boodskap oor die tempo van strukturele hervormings versterk
2023-10-27 “Die grondslag van die 2023 Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) op 1 November moet in die lig van die bykomende fiskale en ekonomiese uitdagings wat bestaan, realisties en gegrond wees.” Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/die-kampus-se-kolfblad-voorberei-vir-die-jaarlikse-kfc-minikrieketfees
Die kampus se kolfblad is voorberei vir die jaarlikse KFC Minikrieketfees
2018-10-12 Moenie dat die naam jou mislei nie. Minikrieket is ernstige sake – vra maar vir enigeen van die meer as 500 jongelinge (wat 18 skole in Gauteng verteenwoordig) wat deelneem aan die jaarlikse Minikrieketfees wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/die-gebruik-van-nanotegnologie-vir-voedselsekerheid-en-die-beskerming-van-die-omgewing
Die gebruik van nanotegnologie vir voedselsekerheid en die beskerming van die omgewing
2022-10-28 Een van die uitdagendste bekommernisse van die 21ste eeu is die beskerming van voedselsekerheid vir die wêreld se bevolking wat eksponensieel toeneem, soos dit in doelwit 2 van die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (VOD’s) gestipuleer word…http://news.nwu.ac.za/af/die-cannabisprobleem-regsgrense-moet-tussen-die-huis-en-die-werkplek-vasgestel-word
Die cannabisprobleem: regsgrense moet tussen die huis en die werkplek vasgestel word
2022-08-31 Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het in 2018 die kweek en gebruik van cannabis gewettig, mits dit vir privaat gebruik deur ’n volwasse persoon in ’n privaat plek is. Advokaat Dineo Mongwaketsi het in haar meestersgraadnavorsing, wat by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/skaars-vaardigheid-plaas-nwu-taksonoom-aan-die-voorpunt-vir-die-beskrywing-van-parasiete
Skaars vaardigheid plaas NWU-taksonoom aan die voorpunt vir die beskrywing van parasiete
2023-09-01 Wat lê in ’n naam? William Shakespeare wou dit al geweet het. ’n Jong navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) weet egter presies hoe belangrik ’n naam is. Daar word gesê dat sy tans die jongste taksonoom in die wêreld is wat besig is om hierdie…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-kontakinligting
Kontak die Noordwes-Universiteit
2025-09-17 Data, permit en ander verwante navrae Datavrae: Sien al die kontakbesonderhede en prosesse vir dataverwante navrae Permitvrae: nwu-covid19@nwu.ac.za Kontak NWU Gesondheidsorgsentrums Kry die amptelike NWU Covid-19 inligting hier…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-fokus-op-die-doeltreffende-meting-van-die-nwu-se-maatskaplike-impak
Werkswinkel fokus op die doeltreffende meting van die NWU se maatskaplike impak
2024-08-19 Leiers van gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte het onlangs geleer hoe om die SenseMaker®-platform doeltreffend te gebruik om nie net hulle aktiwiteite vas te lê en daaroor verslag te doen nie, maar ook hoe om die maatskaplike impak van hulle inisiatiewe te meet…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-neem-steeds-die-voortou-die-risikobestuursektor
UARM neem steeds die voortou in die risikobestuursektor
2018-03-12 Ses jaar ná die totstandkoming van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) laat die sentrum steeds ’n spoor van uitnemendheid binne die risikobestuursektor agter. In 2018 het die sentrum 22 meestersgraadstudente, van…http://news.nwu.ac.za/af/die-muffineers-geniet-die-soet-smaak-van-entrepreneurskap