Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-word-die-tennisparadys
NWU word die tennisparadys
2022-08-25 Pot, stel en wedstryd. Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gaan die land se voorste tennisbestemming word wanneer vyf nuwe kleibane voltooi is. Hierdie bane, saam met tien hardebane en twee grasbane, maak dat die NWU ongeëwenaar is…http://www.nwu.ac.za/af/president-van-die-konvokasie-beheer-en-bestuur-nwu
President van die Konvokasie
2026-01-29 Die Konvokasie verbind die lede van die konvokasie op ’n lewenslange basis aan die universiteit tot die deurlopende wedersydse voordeel van die universiteit, sy lede en toekomstige lede van die Konvokasie. Die Konvokasie se hoofdoel is om wedersydse…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-4
Die oorgang na ’n universiteit
2021-08-04 ’n Belangrike faktor van akademiese prestasie op universiteitsvlak is goed ontwikkelde leer-, lees- en akademiesegeletterdheidsvaardighede, saam met lewensvaardighede. Om nuwelinge te help om op ’n ferm grondslag weg te spring, vereis die NWU dat alle…http://news.nwu.ac.za/af/die-stryd-teen-gbv
Die stryd teen GBV
2021-09-14 Suid-Afrika word elke paar maande geskud deur ’n storie van geslagsgebaseerde geweld (GBV) wat die meeste van ons verstom laat. Die liggaam van ’n finalejaarstudent in die Regte is onlangs in ’n verminkte toestand in ’n plastieksak buite Oos-Londen gevind.…http://news.nwu.ac.za/af/ruan-vat-die-leisels
Ruan vat die leisels
2022-02-07 Dit was ʼn eenparige besluit – nie die spelers of spanbestuur het gehuiwer nie. Daar is net een man wat getaak kan word om die Noordwes-Universiteit (NWU) Arende se aanslag in hulle 2022 Varsitybeker-veldtog te lei en daardie man is Ruan “Sampie” Swiegers…http://news.nwu.ac.za/af/die-prys-van-boeliegedrag
Die prys van boeliegedrag
2021-08-20 Sommige kinders kan die impak van boeliegedrag maklik verwerk, terwyl ander jare lank met die nadraai van hierdie traumatiese gebeure sukkel. Tebello Mabusela, ’n voorligtingsielkundige en dosent in sielkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU), bespreek…http://news.nwu.ac.za/af/die-belangrikheid-van-ondersteuning
Die belangrikheid van ondersteuning
2020-12-07 Dit neem ’n slagoffer van geslagsgebaseerde geweld gemiddeld sewe pogings voordat hulle ’n toksiese verhouding verlaat. Dit raak egter makliker vir ’n slagoffer om die moed bymekaar te skraap om uiteindelik pad te gee – en weg te bly – as hulle ondersteuning…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-die-kalklig
Navorsers in die kalklig
2024-10-08 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - prof Muchativugwa Liberty Hove, adjunkdirekteur vir die Skool vir Tale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/direkteur-boodskap
Boodskap vanaf die Direkteur
2016-11-21 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak vir CRB vir help in Afrikaans.http://law.nwu.ac.za/af/node/29325
Aanstellings op die Fakulteitsbestuurskomitee
2018-06-01 Die volgende aanstellings (vir 'n periode van vyf jaar) is bevestig : Adjunkdirekteur Voorgraadse Programme Vanderbijlpark Kampus: Prof Ilya Mwanawina Direkteur Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid : Me Rene Koraan…http://news.nwu.ac.za/af/die-itf-se-top-junior-spelers-gaan-n-skouspelagtige-tennisgeleentheid-aanbied
Die ITF se top- junior spelers gaan ’n skouspelagtige tennisgeleentheid aanbied
2024-02-12 Die tennisbane op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan weer eens gasheer speel vir van die wêreld se top- junior spelers wanneer twee ITF J100-toernooie hulle eerste houe op 26 Februarie op die bane afslaan. ITF is die akroniem…http://news.nwu.ac.za/af/icil2019-beklemtoon-die-belangrikheid-van-inligtinggeletterdheid-op-alle-gebiede-van-die-lewe
ICIL2019: beklemtoon die belangrikheid van inligtinggeletterdheid op alle gebiede van die lewe
2019-10-02 > “Ons bied reeds sedert die begin van die nuwe millennium inligtinggeletterdheidsmodules aan, maar dit bly ’n ope vraag of ons wel ’n impak maak en die vlak van inligtinggeletterdheid onder ons kliënte verbeter.” Dit was die stelling wat gemaak is…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-oplossings-aan-die-orde-van-die-dag-die-scsis-se-projekvoorleggingsdag-vir
Innoverende oplossings aan die orde van die dag by die SCSIS se projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente
2024-10-22 Die Skool vir Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels (SCSIS) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit het op 10 Oktober 2024 sy jaarlikse projekvoorleggingsdag vir honneursgraadstudente by die The Roots-venue in Potchefstroom gehou. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-olimpiese-spoedvrate-die-kollig
NWU se Olimpiese spoedvrate in die kollig
2021-08-04 Die Noordwes-Universiteit se drie Olimpiese spoedvrate, Chederick van Wyk, Zakhiti Nene en Pieter Conradie, is vandeesweek in Tokio se kollig wanneer die aflositems skuins voor die naweek afskop. Van Wyk, wat aan die 4 X 100 m-item deelneem, sal Donderdag…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-navorsing-begin-die-gemeenskap
Optentia-navorsing begin by die gemeenskap
2017-11-09 Die 1990’s-idee van “gee sielkunde weg” het in 2017 by Optentia lewe gekry met navorsing wat hier gedoen word met die doel om “wetenskap weg te gee”. Vir die Optentia-navorsingsfokusarea is die gemeenskap die beginpunt van enige navorsingsprojek. “By…http://news.nwu.ac.za/af/studie-ondersoek-die-samesmeltings-van-hoeronderwysinstellings
Studie ondersoek die samesmeltings van hoëronderwysinstellings
2023-03-31 ’n Onlangse studie wat deur ’n PhD-gegradueerde en personeellid van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, dr Lungile Ntsizwane, uitgevoer is, het gekyk hoe om administratiewe stelsels en prosesse tydens samesmeltings binne Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-fietsryer-meester-van-die-baan