Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/toets-mhm
Toets MHM
2020-11-18 , Opskrif, Bullet Bullet Linkhttp://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuur
Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Die toerismespan by die NWU is op die voorpunt van toerismeopleiding in Suid-Afrika. Ons bly op hoogte van nuwe verwikkelings deur gereelde kontak met die industrie, navorsingsprojekte en konsultasies, om te verseker dat ons studente nie agter raak nie. Ons…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme/gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode 5FPH05 BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die …, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Toerismebestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Afrikaans/ Engels Vlak 4 (50% of meer) BCom in Bestuurswetenskappe met Toerisme- en Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%) OF Wiskundige geletterdheid vlak 6 (70-79%)…, Loopbaangeleenthede , Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifieke toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/node/23305