Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/potchefstroom-inligting
Potchefstroom Inligting
2018-07-24 Potchefstroom of Potch (soos dit beter bekend staan) is 'n Universiteit gemeentskap van +- 128,353 mense, oor 120km Suid-Wes van Johannesburg. Dit is die oudste dorp in die Wes Transvaal Provinsie en het 'n ryk geskiedenis wat …http://sport.nwu.ac.za/af/tafeltennis
Tafeltennis
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tafeltennis is al meer as 120 jaar lank met ons, en in daardie tyd het baie dinge verander. Sedert sy nederige begin waar dit in huise van die rykes gespeel is, word dit nou deur miljoene spelers in lande regoor die…http://news.nwu.ac.za/af/prof-sit-sy-oxford-navorsing-voort
Prof sit sy Oxford-navorsing voort
2019-04-24 ’n Medeprofessor in die Fakulteit Teologie aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs van die Oxford Instituut vir Bevolkingsveroudering teruggekeer, waar hy drie maande lank navorsing gedoen het. Prof Vhumani Magezi was ’n akademiese besoeker aan…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-0
Ontmoet ons navorsers
2023-11-14 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Philimon Modisha is ’n medeprofessor in die Fakulteit Ingenieurswese en sy navorsing fokus op die stoor van vloeibare organiese waterstof. Sy navorsing word…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fisika
Fisika
2022-09-12 Wat is Fisika? Fisika poog om verskynsels in die natuur volgens wetenskaplike wette (bv. Newton se wette) op te som. Hierdie wette is geformuleer om vir ons kennis rakende die fisiese wêreld te voorsien. Fisika, tesame met vakke soos Chemie en…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23399
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-08-24 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23305
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-02-23 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23249
Rekeningkundige Wetenskappe - Tuis
2021-11-09 Die Noordwes-Universiteit bied programme, ontwerp vir studente wat graag geoktrooieerde rekenmeesters, professionele rekenmeesters of bestuursrekenmeesters wil word, op drie kampusse, naamlik die Mahikengkampus geleë in Mahikeng, die Potchefstroomkampus en…, Studierigtings (Kwalifikasies), Hierdie is een van die Universiteit se vlagskipprogramme, wat geakkrediteerd is by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Geoktrooieerde Rekenmeesterskap Hierdie professioneel-geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus…http://sport.nwu.ac.za/af/ju-jitsu/ju-jitsu
Ju-Jitsu
2024-06-12 Morganti ju-jitsu is meer as ’n vegkuns, soos die meeste van sy atlete kan getuig. Vergeleke met ander soorte vegkuns het ju-jitsu selfverdediging en familie as uitgangspunt, aangesien die spanlede beloof om na mekaar om te sien. Die NWU Mahikeng…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/tuis
Tuis
2017-08-25 Welkom by die Skool vir Landbouwetenskappe Kortliks bestaan die Skool vir Landbouwetenskappe uit 4 dissiplines: Landbou-ekonomie en -verlenging, Dieregesondheid, Dierkunde en Gewaswetenskappe. Studente word ingeskryf vir voor- en nagraadse…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/plantkunde
Plantkunde
2020-01-28 Wat is Plantkunde? Plante vorm die brug tussen die biosfeer en sy energiebron, die son. Plante is ook die bron van suurstof, kos, brandstof, vesel, medisyne en boumateriaal. Plante soos snyblomme word gekweek en geplant vir hul estetiese…http://news.nwu.ac.za/af/junie-vir-jeug-junie-vir-pride
Junie is vir Jeug, Junie is vir Pride
2023-06-27 Pride-maand word elke Junie gevier en die vernaamste doel daarvan is om terselfdertyd die beweging vir LGBTQIA+-regte te eer en die gemeenskap se kultuur te vier. Kurt Naicker, senior lektor op die Vanderbijlparkkampus, deel sy gedagtes oor die ervarings van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hart-bepleit-n-bewustheid-van-hipertensie-mei-metingsmaand
NWU HART bepleit ’n bewustheid van hipertensie in Mei Metingsmaand
2025-05-26 Hoë bloeddruk is ’n stille moordenaar wat ’n dodelike hartaanval kan veroorsaak. Sonder behandeling kan dit ’n persoon se lewensgehalte ook erg raak en hartsiekte, nierskade, geheueverlies of selfs ’n gestremdheid of ’n beroerte veroorsaak. Baie mense wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/water-research-group/alumni
Alumni
2025-03-01 Dr Chinemerem Ohoro Email address: 49889648@mynwu.ac.za Field of expertise: Environmental/Analytical Chemistry, Ecotoxicology, Risk…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
2025-05-15 Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-vakatures-0