Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
2021-06-15 Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-een-van-ons-eie
Internasionale erkenning vir een van ons eie
2021-08-05 Die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) bestaan uit talle verenigings en akademici binne die fisiologiese wetenskappe wêreldwyd. Dit is waarom die Fakulteit Gesondheidswetenskappe geweldig trots is daarop dat een van ons eie mense die…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/taaltegnologie
Taaltegnologie
2022-07-15 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/22934
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/technology
Taaltegnologie
2022-08-19 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23071
Taaltegnologie
2024-04-29 Net beskikbaar op die Potchefstroomkampus Taaltegnologie is ’n interdissiplinêre gebied wat die meeste subdissiplines van linguistiek, asook rekenaarlinguistiek, natuurliketaalverwerking, rekenaarwetenskap, wiskunde en statistiek insluit. Wanneer…http://www.nwu.ac.za/af/inisiatiewe-wat-jy-kan-ondersteun
Inisiatiewe wat jy kan ondersteun
2024-09-13 Ons Gee Om Beursfonds Die getal akademies-verdienstelike maar finansieel-behoeftige studente het beduidend toegeneem as gevolg van die huidige ekonomiese uitdagings wat die land ervaar. Van hierdie studente word deur die NSFAS-skema gehelp…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://news.nwu.ac.za/af/niks-vaal-aan-alumna-ane
Niks vaal aan alumna Ane!
2019-10-11 Deelnemers aan die gesogte Mnr en Mej Vaal skoonheidskompetisie het onlangs tydens dié spoggeleentheid op die rooi tapyt geskitter. Die aand het egter aan Ané Oosthuysen behoort, ‘n honneurstudent verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
2025-08-04 Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/bestuurswetenskappe
Bestuurswetenskappe
2025-08-14 Die Skool vir Bestuurswetenskappe se Afrikaanse blad is tans onder konstruksie. Gebruik asseblief die Engelse blad., Die Skool vir Bestuurswetenskappe is een van ses skole in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Ons fokus op die ontwikkeling van toekomstige sakeleiers deur vyf bedryfsrelevante voorgraadse grade en ses nagraadse grade aan te bied. Ons grade is…, Kwalifikasies, , Our footprint,http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-kampusregistrateur
Internasionale erkenning vir kampusregistrateur
2022-08-19 Daar is seker geen beter manier om ’n luisterryke loopbaan wat oor meer as drie dekades strek, te vier as om internasionaal vir jou professionele impak erken te word nie. Vir Neels Vermeulen, waarnemende kampusregistrateur van die Vanderbijlparkkampus…http://news.nwu.ac.za/af/prof-christa-tree-uit-redakteur-van-perpelj
Prof Christa tree uit as redakteur van PER/PELJ
2024-05-10 Sy is bekend vir haar skerpsinnigheid in die regte en toewyding aan haar beroep. Sy het ’n ellelange lys toekennings en prestasies, maar ná 22 jaar van toegewyde diens, tree prof Christa Rautenbach uit haar huidige rol as hoofredakteur van die Potchefstroomse…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/financial-mathematics/finansi%25C3%25ABle-wiskunde
Finansiële Wiskunde
2020-06-10 Finansiële Wiskunde is ʼn florerende afdeling van die moderne wetenskap. Die talle aanwendings daarvan het noodsaaklik geword vir die dag-tot-dag funksionering van finansiële instellings wêreldwyd. Gevolglik is dit uiters belangrik om ʼn…http://commerce.nwu.ac.za/af/sportbestuur
Sport- en Besigheidsbestuur
2025-08-22 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Hierdie kwalifikasie bied blootstelling aan ’n verskeidenheid geleenthede binne die sportbesigheid, asook in die privaat- en openbare sektore, en berei studente effektief voor vir loopbane in verskeie sportverwante rolle. Deur hierdie graad sal studente die…, Kernvakke, Sportontwikkeling Strategiese Sportbesigheidsbestuur Sportbemarking Bestuur van Hoëprestasie Sport Sportbedryfsbestuur en -beheer Handelsmerkbestuur Projekbestuur Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH07, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Sportbesigheidbestuurders en -administrateurs Tersiêre instellings Sportburobestuurders Provinsiale sportontwikkelingsbeamptes en -bestuurders Bestuurders van hoëprestasie-instellings Provinsiale sportadministrateurs Bestuurders van plaaslike sportklubs en…, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Anita Lennox – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-gasheer-vir-internasionale-paneel-oor-krisis-oekraine
NWU Besigheidskool is gasheer vir internasionale paneel oor krisis in Oekraïne
2022-03-08 Dit is een van die beduidendste optredes van aggressie in die 21ste eeu wat een land teenoor ’n ander gepleeg het. Die Russiese inval van Oekraïne kan gevolge inhou wat amper ondenkbaar is en wat deur die annale van die geskiedenis gaan weerklink. Op…http://news.nwu.ac.za/af/siviwe-tyobeka-wereldburger-wat-kan
Siviwe Tyobeka: Wêreldburger wat kan
2022-03-11 Dit is aanvanklik nie opmerklik nie. Eers wanneer Siviwe Tyobeka die verhaal van haar kinderjare vertel, begin jy dit hoor. Dofweg en buitengewoon. ’n Wonderlike intonasie. Die klank van die wêreld. Siviwe is in Johannesburg gebore, maar hulle het na die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29219
Globale Klimaatsveranderingsweek - Opvolg
2017-10-17 Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kommunikasie