Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/beleide-wat-groei-aanmoedig-moet-dringend-geimplementeer-word
Beleide wat groei aanmoedig, moet dringend geïmplementeer word
2023-10-18 In sy kommentaar op die jongste monetêrebeleidsoorsig van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat dit nou dringender as ooit is om beleide en projekte te implementeer…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/studierigtings
Studierigtings
2020-03-31 Skeppende kunste in Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Waarom moet ek Skeppende Kunste in Onderys oorweeg? Die visuele kunste, musiek en ander kreatiewe en uitvoerende kunste speel ’n baie belangrike rol in die optimale…http://news.nwu.ac.za/af/gr8-success-%25E2%2580%2593-%25E2%2580%2599n-ernstige-speletjie-om-vir-mense-sagte-vaardighede-aan-te-leer
Gr8 Success! – ’n ernstige speletjie om vir mense sagte vaardighede aan te leer
2018-10-26 Ontmoet vir Faith Sibiya en Carl Thomson. Hulle is twee tipiese universiteitstudente. Faith is ’n eksentrieke voetesleper en vind altyd ’n verskoning om daardie baie belangrike taak te doen… maar môre. Carl, aan die ander kant, is ’n aandagafleibare lolpot…http://news.nwu.ac.za/af/jaarlikse-savah-konferensie-uitgestel-na-2021
Jaarlikse SAVAH-konferensie uitgestel na 2021
2020-06-23 In die lig van die Covid-19-uitbraak het die Raad van die Suid-Afrikaanse Geskiedkundiges van die Visuele Kunste (South African Visual Arts Historians, SAVAH), onder leiding van sy president, dr Alison Kearney, aangekondig dat die 35ste jaarlikse…http://news.nwu.ac.za/af/innoverende-navorsing-beloon-nwu-dosent-met-phd
Innoverende navorsing beloon NWU-dosent met PhD
2017-06-14 Dit was ’n trotse oomblik op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toe Taty Dekoke, ʼn dosent in Frans, sy PhD in linguistiek en literêre teorie ontvang tydens die herfsgradeplegtigheid wat onlangs op die kampus plaasgevind het. In sy…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu
Jaarlikse nuusbriewe & kommunikasie
2021-08-01 Die Konvokasie gebruik ʼn aantal kommunikasiekanale om in aanraking te bly met lede en om terugvoer oor Konvokasievergaderings en -aktiwiteite te verskaf. Dit sluit in die Alumnitydskrif, webwerf en persoonlike kommunikasie oor dringende…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2018-begogel-jou-sinne-en-leef-jou-wetenskapfantasie%25C3%25AB-uit
GeeXpo 2018: begogel jou sinne en leef jou wetenskapfantasieë uit
2018-10-19 Droom jy van ’n loopbaan in wetenskap en tegnologie? Indien wel, is die GeeXpo 2018 net vir jou! Teken Saterdag 13 Oktober in jou dagboek aan en maak seker dat jy aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste jaarlikse wetenskap- en inligtingstegnologie-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-huisves-grootste-spar-netbalkampioenskap-ooit
NWU huisves grootste Spar Netbalkampioenskap ooit
2022-08-25 Eenduisendagthonderd deelnemers en beamptes. Ses-en-negentig spanne. Een Noordwes-Universiteit (NWU) wat die grootste Spar Netbalkampioenskap ooit aanbied. Die Fanie du Toit Sportterrein het van 8 tot 13 Augustus behoorlik uit sy nate gebars met…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verbeter-onderrig-op-rangordelys
NWU verbeter in onderrig op rangordelys
2023-10-02 Times Higher Education (THE) het die Noordwes-Universiteit (NWU) in hulle jongste World University Rankings onder die topsewe plaaslike universiteite geplaas. Die graderingsagentskap het op 27 September die ranglys vir hulle 2023-siklus bekendgemaak. Die…http://education.nwu.ac.za/af/languages-education/vakgroepoorsig
Vakgroepoorsig
2026-04-22 Vakgroepoorsig Afrikaans vir onderwys Afrikaans is een van die jongste tale in die wêreld en het (soos Hindi, Moderne Hebreeus en Indonesies) eers gedurende die 20ste eeu ten volle ’n gestandaardiseerde taal geword. Om hierdie rede…http://news.nwu.ac.za/af/rugbyklub-sluit-sportjaar-op-ho%25C3%25AB-noot-af
Rugbyklub sluit sportjaar op hoë noot af
2019-11-04 Wanneer jy 75 persent van jou driejaar-regrukplan se doelwitte in een jaar behaal, het daar een van twee dinge gebeur: óf jou mikpunte was te lag, óf jy het ‘n uitsonderlike seisoen beleef. In die geval van die Noordwes-Universiteit (NWU) Vaal Rugbyklub is…http://news.nwu.ac.za/af/selfbestuurmotors-vinnige-kommunikasie-en-slimstede-benodig-gevorderde-draadlose-netwerke-om-te-kan
Selfbestuurmotors, vinnige kommunikasie en slimstede benodig gevorderde draadlose netwerke om te kan werk
2024-07-31 Kunsmatige intelligensie (KI) het kommunikasiestelsels in die hedendaagse moderne wêreld beduidend verander. Die integrasie van KI by verskillende kommunikasiestelsels sal waarskynlik tot meer gevorderde vermoëns en die uitvinding van nuwe toepassings lei –…http://www.nwu.ac.za/af/biblioteek_PC
Ferdinand Postma biblioteek
2022-09-22 Ferdinand Postma Biblioteek (E7) Die hoeksteen van die Ferdinand Postma Biblioteek is op 17 Maart 1951 gelê op dieselfde dag as die selfstandigwording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO). Op 29 November 1952…http://news.nwu.ac.za/af/klubspeler-kazlo-spog-met-50-eerstespanwedstryde
Klubspeler Kazlo spog met 50 eerstespanwedstryde
2020-07-20 Om vir 50 eerstespanwedstryde vir jou rugbyklub op die veld te draf, is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie. Dié eer het Kazlo Holtzhauzen van die Noordwes-Universiteit (NWU) se rugbyklub in Vanderbijlpark – die NWU Vaal Rugbyklub – vroeër vanjaar te beurt…http://news.nwu.ac.za/af/skryf-nou-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Skryf nou in - NWU se Ondernemende Vroue-program
2018-02-01 Die nuwe jaar bring weer eens ’n opwindende en potensieel uitdagende geleentheid vir vroulike entrepreneurs in sentraal-Suid-Afrika deur middel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP). Dit is hierdie jaar die sesde keer dat…http://news.nwu.ac.za/af/afgraderings-beklemtoon-noodsaaklikheid-om-ekonomiese-narratief-te-verander
Afgraderings beklemtoon noodsaaklikheid om ekonomiese narratief te verander
2020-11-30 Die jongste besluite deur Fitch en Moody’s om Suid-Afrika se beleggingsgradering verder in rommelstatus in af te gradeer, is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/chantel-gaan-sa-se-studente-netbalgroep-aansluit
Chantel gaan by SA se studente-netbalgroep aansluit
2017-07-27 Die netbalspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dalk nie sukses by USSA (Universiteitsport Suid-Afrika) gesmaak nie, maar het steeds daarin geslaag om die nasionale keurders te beïndruk. Tydens die USSA-toernooi wat in…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-ons
Oor ons
2024-06-18 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law, Theology,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-voer-suid-afrika-se-eerste-studie-oor-omgewings-maatskaplike-werk-uit
NWU-navorsers voer Suid-Afrika se eerste studie oor omgewings- maatskaplike werk uit
2022-05-23 Klimaatsverandering, vernietiging van die omgewing en die ineenstorting van biodiversiteit hou ’n ernstige bedreiging vir die planeet en die mens in, en veral vir arm en gemarginaliseerde gemeenskappe. Die bedreiging kan selfs groter wees vir die burgers…http://news.nwu.ac.za/af/carst-straal-moontlikhede-uit