Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/afname-belegging-dui-op-groter-risikos-vir-groeivooruitsig
Afname in belegging dui op groter risiko’s vir groeivooruitsig
2023-07-26 Die Nedbank Capital Expenditure Project Listing, wat ’n dramatiese afname in vastebeleggingsaktiwiteite in die eerste helfte van 2023 toon, laat ’n sterk rooi lig oor toekomstige beleggings- en groeitendense in die Suid-Afrikaanse ekonomie flits. Dit…http://news.nwu.ac.za/af/jong-navorser-ontvang-nrf-toekenning-vir-uitnemendheid
Jong navorser ontvang NRF-toekenning vir uitnemendheid
2024-08-23 Navorsing met ’n impak – dit is waarvoor die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend is. Die universiteit se navorsers skitter steeds nasionaal en internasionaal. Dit was weer eens duidelik by die onlangse toekennings van die Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-steeds-n-afname
Wesensinflasie toon steeds ’n afname
2023-06-21 Dit is welkome – maar nie onverwagte nie – nuus dat die wesensinflasie (VPI) vir Mei steeds ’n afname toon.” In sy kommentaar op die VPI sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat hoewel voedselkoste hoog…http://law.nwu.ac.za/af/law-justice-and-sustainability/tuis
Tuis
2026-06-12 Oorsig Die Fakulteit Regte en die Universiteit Navorsing stel navorsing deur haar dosente en studente as ‘n hoë prioriteit. Die NWU se onderrig en leerstrategie erken ook die belang van navorsingsvaardighede. Die NWU het die nodige…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-beurse-vir-slimkoppe-wiskunde-en-wetenskap
GeeXpo 2019: Beurse vir slimkoppe in wiskunde en wetenskap
2019-10-15 As jy ooit gewonder het oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir Janu Fouché en Ruan le Hanie om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. Janu, ‘n graad 11-leerder van Potchefstroom Volkskool, en Ruan, ‘n finalejaar BSc IT-student, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bemagtig-ons-gemeenskappe
NWU: Bemagtig ons gemeenskappe
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is daartoe verbind om die lewens van die mense in die gemeenskappe wat ons dien, te verbeter, en ons is trots op ons belegging in ons plaaslike gemeenskappe sodat hulle met gesondheid, voorspoed en ontwikkeling gehelp kan word…http://www.nwu.ac.za/af/covid-19-response-fund
COVID-19 Response Fund
2024-04-02 NWU Covid-19-reaksiefonds geloods Die Covid-19-pandemie ontwrig en beïnvloed steeds ons lewens op die mees ongeëwenaarde en onvoorspelbare maniere. Die maatreëls wat in plek geplaas is om die virus te bekamp, het ’n geweldige impak…http://news.nwu.ac.za/af/prof-raubenheimer-bevorder-kwantitatiewe-risiko-ontleding
Prof Raubenheimer bevorder kwantitatiewe risiko-ontleding
2024-12-06 Prof Helgard Raubenheimer, direkteur van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (CBMI) in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n aanbieding wat sy kundigheid demonstreer vir die gemeenskap van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opgewonde-oor-eerste-vk-wetenskapdag
NWU opgewonde oor eerste VK-wetenskapdag
2023-07-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) maak gereed om op 31 Julie 2023 die eerste Visekanselierswetenskapdag (VK-wetenskapdag) by Mabeskraal naby Rustenburg in die Moses Kotane Munisipaliteit aan te bied. Volgens die NWU se hoof en visekanselier, prof Bismark…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-waar-jy-loop-studentepedometeruitdaging
Kyk waar jy loop: studentepedometeruitdaging!
2019-08-06 Die tweeweek-uitdaging om meer aktief te wees, is aan die gang, en met die lente net ’n paar weke weg, is alle lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark gereed om aan die Studentepedometeruitdaging deel te neem. Die…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/werk-inligting
Werk inligting by
2026-07-09 Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013)In eenvoudige terme is die doel van die Wet om te verseker dat alle Suid-Afrikaanse instellings hulleself op ’n verantwoordelike manier gedra wanneer hulle ’n ander entiteit se persoonlike inligting…http://news.nwu.ac.za/af/klein-krieketspelertjies-groot-drome
Klein krieketspelertjies, groot drome!
2018-11-22 As die Proteas se afrigter, Ottis Gibson, die jong talent by die onglangse KFC minikrieketdag, wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus gehou is, kon sien, sou ouens soos AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada iets gehad het om oor…http://news.nwu.ac.za/af/poca-nie-genoeg-om-bendegeweld-hok-te-slaan-nie
POCA is nie genoeg om bendegeweld hok te slaan nie
2019-05-29 Daar moet meer gedoen word om die invloed van bendeaktiwiteite teen te werk, aangesien wetgewing teen bendes nie die mas opkom nie. Volgens dr Delano van der Linde van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, is wetgewing soos die wet op die…http://news.nwu.ac.za/af/deidre-mik-om-vir-olimpiese-spele-te-kwalifiseer
Deidre mik om vir Olimpiese Spele te kwalifiseer
2022-08-25 Hierdie tyd van die jaar klou die humiditeit in Nigerië se hoofstad, Lagos, soos kleefgom aan jou lyf vas. Dit is drukkend, aanhoudend. Dan is daar Benin, Nigerië se susterland aan die westekant, net ʼn duisend kilometer bo die ewenaar. Die hawestad Cotonou is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitstekende-saigr-uitslae
NWU vier uitstekende SAIGR-uitslae
2022-03-31 Willie Du Plessis Met die uitstekende uitslae in die jongste eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) het die Noordwes-Universiteit (NWU) weer eens getoon dat hy onder die beste van die bestes vir gehalte-onderrig…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/navorsing
Navorsing
2024-01-05 Die Skool vir Bedryfsingenieurswese het verskeie navorsingsfokusareas, naamlik: Gesondheidstelselingenieurswese – Gesondheidstelselingenieurswese fokus op die gebruik van ingenieursinstrumente en ‑tegnieke om gesondheidstelsels te verbeter. Die…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-ekonometriekundige-gaan-hoofrede-lewer-sosiale-wetenskappe-konferensie
Internasionale ekonometriekundige gaan hoofrede lewer by Sosiale Wetenskappe-konferensie
2017-03-08 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) vat hande met die Sosiale Wetenskappe-navorsingsvereniging in Turkye om later vanjaar die 8ste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS) aan te bied. Die konferensie sal van 23-25…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreldvoedseldag-2019-gemors-nie-gemors-voordat-dit-gemors-word-nie
Wêreldvoedseldag 2019: Gemors is nie gemors voordat dit gemors word nie!
2019-10-22 > Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark het onlangs by die wêreldgemeenskap aangesluit om Wêreldvoedseldag te vier. Die fakulteit het op 16 Oktober ’n spesiale lesing oor voedselsekerheid en die uitwissing van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opvoeding-hoe-ons-ons-jeug-kan-laat-floreer