Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/diversiteit-musiekopvoeding-internasionale-konferensie-bespreek
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
2024-03-06 Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof…http://news.nwu.ac.za/af/verken-suid-afrika-se-unieke-en-interessante-erfenis
Verken Suid-Afrika se unieke en interessante erfenis
2023-07-04 Het jy al ooit oor die betekenis van ’n monument langs die pad gewonder? Dalk het jy al in ’n dorp stilgehou wanneer jy op reis is en gewonder waar die dorp se besienswaardighede is. Reisigers het vroeër reisgidse en kaarte gebruik, maar daardie tyd is verby…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
2022-08-19 [accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://law.nwu.ac.za/af/voorgraadse-studies/thato-moloto
Thato Moloto
2025-03-24 Thato Moloto is 'n spesialis regspraktisyn en akademikus met ondervinding in die praktyk, onderrig en navorsing van verskeie intellektuele eiendom (IP) sub-velde, insluitend kopieregwet, handelsmerkreg, patentreg, IP-waardasie en belasting, domein naamgeskille, en tradisionele kulturele kennis.http://news.nwu.ac.za/af/hoe-om-jou-navorsingvaardighede-aanlyn-te-ontwikkel
Hoe om jou navorsingvaardighede aanlyn te ontwikkel
2021-05-10 Vir jong navorsers kan die idee om navorsing te doen, nogal intimiderend wees. Selfvertroue kom wanneer jy weet dat jy die vaardighede en insig het om reg te laat geskied aan enige navorsingsprojek wat jy aanpak. Hierdie vaardighede kan nou aanlyn deur die…http://www.nwu.ac.za/af/node/83990
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://www.nwu.ac.za/af/node/84068
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-van-die-nwu-besigheidskool-projek-proton
Die toekoms van die NWU Besigheidskool – Projek Proton
2021-06-04 Prof Jan van Romburgh het sy visie vir die NWU Besigheidskool vir die volgende vyf jaar gekoester, beplan en bepeins. Hy het onlangs sy visie in die vorm van ’n vars en innoverende metafoor – naamlik Projek Proton – gedeel. Hy het al sy kollegas, die…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiologie
Sosiologie
2020-07-29 Sosiologie is die studie van die samelewing, patrone van sosiale verhoudings, sosiale interaksie en sosiale instellings. Sosiologie is gemoeid met die mens en sy/haar omgewing, en met die interaksie tussen mense. Sosiologie raak ’n mens se…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/tuis
Tuis
2020-09-18 Die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die SA Konteks ondersteun navorsing oor taalkunde, letterkunde en taaltegnologie regoor al drie NWU‑kampusse. Hulle beplan ook om ’n spilpunt te wees vir ontwikkelings in die nuwe en groterwordende…http://www.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-die-voorsetting-van-professionele-ontwikkeling-oor-ons
Oor ons
2021-08-01 Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling van die Vanderbijlparkkampus, Noordwes-Universiteit bied aan alle individue wat nog nie toegang het tot ’n universiteit het nie, die geleentheid om hulle vaardighede en kennis in die werkplek…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-22
Raad komitees
2026-01-19 Alle komitees van die Raad funksioneer kragtens ’n mandaat van strategiese of finansiële belang vir die NWU. Hulle is onder voorsitterskap van persone met die vereiste kennis, vaardighede en ervaring, en tree volgens duidelike opdragte op. Gedragskode…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-besoek-sentraal-europa-om-internasionale-samewerking-%25E2%2580%2599n-hupstoot-te-gee
NWU-kundiges besoek Sentraal-Europa om internasionale samewerking ’n hupstoot te gee
2018-11-20 Internasionalisering is ’n top strategiese prioriteit vir die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie praktyk verbeter nie net die gehalte van onderwys nie, maar bevorder ook kennistransformasie en ‑verkryging, die mobilisering van talent ter ondersteuning van…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-bult-sy-spiere-ussa-2017
Kampus bult sy spiere by USSA 2017
2017-07-19 Dis is amptelik! Die Noordwes-Universiteit (NWU) is tweede in die land wanneer dit by liggaamsbou as mededingende sport kom. Tydens die onlangse Universiteit Sport Suid-Afrika-kampioenskap (USSA-kampioenskap) wat in Durban gehou is, het die span van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-vir-uitnemendheid-sedibeng-distrik
NWU beloon vir uitnemendheid in Sedibeng-distrik
2018-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die nuwe jaar op ’n hoë noot begin deur vir die sewende agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se Diamond Arrow-toekenning te ontvang. Die toekenning is by die PMR-…http://news.nwu.ac.za/af/kundigheid-kom-na-ons-mense-toe
Kundigheid kom na ons mense toe
2022-03-04 Die Noordwes-Universiteit se Besigheidskool het hulle eerste Think Tank voor ’n lewendige gehoor in Somerset-Wes gehou waar die Minister van Finansies se nasionale begrotingstoespraak deur ’n paneel kundiges ontleed en bespreek is. Hierdie inisiatief vorm…http://sport.nwu.ac.za/af/A%25C3%25ABrobiese-oefeninge
Aërobiese oefeninge
2024-06-12 [accordion collapsed] Mahikengkampus Aërobiese oefening is ’n vorm van fisieke oefening wat ritmiese aërobiese oefeninge met strek- en kragoefeninge kombineer met die doel om al die elemente van fiksheid (soepelheid, spierkrag en kardiovaskulêre…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuurenrekreasiekunde
Toerismebestuur en Rekreasiekunde
2025-07-24 Die Toerisme- en Rekreasiespan aan die NWU is die leiers in hul onderskeie velde. Gereelde kontak met industrie, navorsingsprojekte en konsultasies hou ons aan die voorpunt van nuwe ontwikkelings wat u ook ʼn paar stappe voor die res sal hou. Ons het ʼn Baie…, Oorsig, Na voltooiing van hierdie drie-jaar-program sal u in staat wees om ʼn toerismebesigheid te bestuur en te bemark, sowel as om ʼn rekreasiebestuurder te word. U sal, onder andere, leer om u eie akkommodasie-onderneming te ontwikkel en bestuur, om geleenthede te…, Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40-49%) / Wiskunde Geletterdheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek , Kampus, Potchefstroom [P], Kwalifikasie, BCom met Toerismebestuur en Rekreasievaardighede [Kwalifikasie 5FPH04 P] , Loopbaangeleenthede, Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers…, Nagraadse studies, BCom in Bestuur met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]http://engineering.nwu.ac.za/af/meganiese-ingenieurswese