Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/node/29219
Globale Klimaatsveranderingsweek - Opvolg
2017-10-17 Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n…http://www.nwu.ac.za/af/content/kampusrektore-beheer-en-bestuur-nwu
Adjunkvisekanseliere
2022-02-01 section{ clear:both;} Die Noordwes-Universiteit het drie kampusse wat in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark geleë is. Die Adjunkvisekanseliere is verantwoordelik vir toegewysde funksies en kampusbedryf. Adjunk-Visekanselier:…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-onder-die-top-200-jong-afrika-leiers
Alumnus onder die top-200 jong Afrika-leiers
2018-11-08 Eric Ntumba is ’n man met ’n missie: om verandering na die Afrika-vasteland te bring. En hy doen dit deur deurlopend sy leierskapsvaardighede te verfyn en deur ’n sterk standpunt in te neem oor kwessies wat die vasteland raak. Hierdie trotse alumnus van…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-baadjie-vir-nwu-intervensieprogram
Nuwe baadjie vir NWU-intervensieprogram
2018-11-20 Wat as ’n intervensieprogram begin het om graad 12-leerders te help wat met rekeningkunde sukkel, het tot een van die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte gegroei. Wanneer 2019 aanbreek, sal hierdie geslaagde…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-toep-sal-emfuleni-belastingbetalers-van-beter-diens-voorsien
Nuwe toep sal Emfuleni belastingbetalers van beter diens voorsien
2019-02-18 Die Emfuleni Belastingbetalersvereniging (ERPA) wat in 2010 tot stand gekom het, klassifiseer die Emfuleni plaaslike munisipaliteit (ELM) as ʼn disfunksionele munisipaliteit in nood. Hierdie klassifikasie is op nasionale vlak bevestig toe die toestand van…http://news.nwu.ac.za/af/die-oorlog-oekraine-n-duur-keerpunt
Die oorlog in Oekraïne: ’n duur keerpunt
2022-03-30 Bertie Jacobs Die oorlog in die Oekraïne woed voort. Duisende is dood, miljoene is ontheem en die wêreld wag op ’n onseker uitkoms. Die konflik het talle gevolge op baie verskillende fronte gehad, en die kontinent waarop dit plaasvind, is nie onaangeraak…http://news.nwu.ac.za/af/n-herinneringsreis-saam-met-voormalige-kaptein-van-die-nwu-eagles-sampie-swiegers
’n Herinneringsreis saam met voormalige kaptein van die NWU Eagles, Sampie Swiegers
2024-03-22 Ruan “Sampie” Swiegers, die voormalige kaptein van die 2023 FNB Varsitybeker-kampioene, die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles, neem ons op ’n herinneringsreis. “Soveel herinneringe kom na vore wanneer ek aan die sewe jaar dink wat ek aan die NWU gestudeer…http://news.nwu.ac.za/af/vyf-vroue-vier-geslagte-een-groot-nalatenskap
Vyf vroue, vier geslagte, een groot nalatenskap
2023-08-07 Vrouemaand is die ideale geleentheid om te kyk na die geweldige vooruitgang wat vroue in die onderwys teweeg gebring het en ’n nalatenskap van akademiese prestasies oor geslagte heen te vier. Watter eer is dit nie om die inspirerende reise van vier geslagte…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/wiskunde-en-toegepaste-wiskunde
Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
2022-08-04 Wiskunde Op skoolvlak bestaan wiskunde uit algebra, meetkunde, analitiese meetkunde, trigonometrie en differensiaalrekening. Op universiteitsvlak word al die voorgenoemde afdelings in diepte bestudeer. Geen Fisika, Chemie, Ingenieurswese,…http://www.nwu.ac.za/af/research-and-innovation
Navorsing en Innovasie
2025-01-14 Die intensivering van ons navorsing- en innovasie-aktiwiteit is die sleutel tot die verwerkliking van ons droom om aan te beweeg vanaf ’n gebalanseerde onderrig- en leer-universiteit na ’n meer navorsingsintensiewe instelling. Ons streef daarna…http://news.nwu.ac.za/af/jean-tiedt-koning-van-verdediging
Jean Tiedt: Koning van verdediging
2023-06-02 Rugby het verander. Dit het ontwikkel. Kyk maar na van die wedstryde in die 70’s, 80’s en vroeë tot middel-90’s. Dit was ’n bietjie van ’n deurmekaarspul, was dit nie? Daar was min struktuur (in elk geval nie soos vandag nie) en dit was meer van ’n…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-programme-kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Nagraadse programme in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie
2020-07-19 Voorgraadse kursusse in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie is deel van die basiese studie wat vir nagraadse grade op hierdie gebied nodig is. Ons nagraadse navorsingsprogramme is deel van die navorsingsnis Visuele Narratiewe en Skeppende Uitsette…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-se-sokkerspelers-domineer-b-afdeling-ussa-2017
NWU Vanderbijlpark se sokkerspelers domineer B-afdeling by USSA 2017
2017-07-27 Die mans- en vrouesokkerspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die kampus se vaandel hoog gehou tydens die onlangse Universiteitsport Suid-Afrika-kampioenskappe (USSA-kampioenskappe) wat in Johannesburg gehou is. …http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/absa-bwi-beurse
Absa BWI beurse
2022-11-07 Algemene inligting: Daar is tans 3 Absa BWI beurse beskikbaar vir studies in BWI en Aktuariële Wetenskap soos aangebied op die Potchefstroom en Vanderbijlpark kampusse van die NWU. Die Absa BWI beursprogram word bestuur deur die Absa BWI Beurskomitee…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/besigheidskool-toets
Besigheidskool-Toets
2025-08-18 Oorsig, By die NWU Besigheidskool streef ons daarna om die manier te verander waarop ons studente oor besigheid dink. Ons wil hê dat ons studente bestuurders en leiers in eie reg word; dat hulle met werklike vaardighede , internasionale akkreditasie en baanbreker…http://education.nwu.ac.za/af/education/dekaan-se-verwelkoming
Dekaan se verwelkoming
2026-02-12 Prof Lloyd Conley Epos: FEDUDean-PA@nwu.ac.z Studente, ouers en medekollegas wat die Fakulteit se webblad besoek - Welkom! Die Fakulteit is verbind tot die voorsiening van hoë kwaliteit en stimulerende professionele opvoeding wat…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/siyakuzwa-psigososiale-adviessentrum
Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum
2020-06-18 Die Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum is opgerig in samewerking met die Orange Farm-regshulpsentrum en die Sentrum vir Maatskaplike Ontwikkeling in Afrika. Die Fakulteit Ingenieurswese is daartoe verbind om…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23248
Tuis
2020-12-14 Beste skoolverlater, in vandag se vinnig veranderende wêreld is dit uitdagend om jou plek in die son te vind. As woorde soos voorspoed en sukses jou aandag trek, is jy op die regte plek. Hierdie waardegedrewe fakulteit bied jou die volgende: • Dinamiese…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, bhive EDC Global Innovative Forefront Talent (GIFT) TELIT-SA TRADE TREES WORKWELL OPTENTIA UARM MANAGEMENT CYBERNETICS NWU Faculty of Economic and Management Scienceshttp://law.nwu.ac.za/af/navorsingseenheid-vir-reg-geregtigheid-en-volhoubaarheid/oscar-tsaura