Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-0ns
Oor 0ns
2025-12-10 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law,…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/tuis
Tuis
2026-02-03 Sosiale Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die samelewing en hoe kulturele vorms, strukture en magsverhoudings na vore kom, oor die tyd heen verander en mense se lewens in vele kontekste beïnvloed. Sosiale Wetenskappe help om te verstaan en te…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid
Die invloed van skokke oor verskafferspryse het ’n toepaslike reaksie vanaf die monetêre beleid nodig
2022-03-25 “Met die oorkoepelende balans van ekonomiese risiko’s wat Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die oordeel van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) dat ’n 25-basispunt-styging tans die regte ding is, hoewel die toon en taal van die MBK-verklaring duidelik…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi/re%25C3%25ABls-en-prosedures
Reëls en prosedures
2018-07-12 HPI-toegang Alle lede kry toegang met hulle eie toegangskaart. ENIGE vorm van misbruik daarvan sal ’n boete vir die kaarthouer tot gevolg hê, asook ’n bykomende boete wat deur die kaarthouer betaalbaar is om mede-oortreders te…http://news.nwu.ac.za/af/persoonlikheid-kan-die-sleutelaanwyser-vir-prestasie-die-werkplek-wees
Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees
2020-12-08 Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van…http://news.nwu.ac.za/af/kom-bymekaar-om-%25E2%2580%2599n-groeirevolusie-afrika-te-laat-ontvlam
Kom bymekaar om ’n groeirevolusie in Afrika te laat ontvlam
2020-04-24 “Waarom wil ’n mens die wiel van vooraf uitvind wanneer ander soortgelyke uitdagings ervaar, en almal saam daarin kan slaag om ’n groeirevolusie te laat ontvlam?” Dit is wat die span navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-daarop-konsentreer-om-die-huidige-ekonomiese-herstel-te-verbreed
Suid-Afrika moet daarop konsentreer om die huidige ekonomiese herstel te verbreed
2021-09-08 Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom. Dit suggereer ’n stadige maar bestendige herstel van die skokke wat as gevolg van die verdere inperkings en burgerlike onrus vroeër hierdie jaar ervaar is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-meertaligheidtaalbewustheidsweek
NWU vier meertaligheid:Taalbewustheidsweek
2021-09-09 Die doel van Taalbewustheidsweek (TBW) by die Noordwes-Universiteit (NWU) hierdie jaar is om meertaligheid te vier. TBW 2021 word deur die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Taaldirektoraat gekoördineer en sal vanaf 13 tot 17 September aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/bou-hoop-verander-lewens-pilgrim-welfare-centre-bring-sy-gemeenskap-byeen
Bou hoop, verander lewens: Pilgrim Welfare Centre bring sy gemeenskap byeen
2023-11-16 In die hart van Small Farms, Evaton, naby Vereeniging in die Vaaldriehoek, lê die Pilgrim Welfare Centre. Die missie van hierdie instapsentrum is tweeledig: om armoede hok te slaan en opvoeding te bevorder. Om dit te bereik, het hulle ’n verskeidenheid…http://news.nwu.ac.za/af/die-sis-eagle-projek-word-met-die-bekendstelling-van-die-nexus-crm-module-gebruik-geneem
Die SIS Eagle-projek word met die bekendstelling van die Nexus CRM-module in gebruik geneem
2024-02-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 16 Februarie 2024 die eerste fase van die Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) in gebruik geneem toe dit die module van die NWU se studente-kliëntverhoudingbestuur (Nexus CRM) bekend gestel het, en so ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-ontdekking-verseker-vir-nwu-navorser-n-plek-top-wetenskaplike-publikasie
Nuwe ontdekking verseker vir NWU-navorser ’n plek in top- wetenskaplike publikasie
2021-05-06 Wanneer magneetvelde en lang uitbarstings van warm gas, genaamd strale (jets) op mekaar reageer, word die strale gebuig. Dit is ’n belangrike ontdekking, en prof James O Chibueze het vir sy aandeel daaraan vir hom ’n plek in die gesogte navorsingspublikasie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fokus-area-menslike-metabolomika/oor-ons
Oor ons
2017-08-29 Welkom by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika Menslike metabolomika is die studie van die stel metaboliete wat in 'n organisme, sel of weefsel teenwoordig is.http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-nwu-help-met-genesingsproses
Driehoek-tragedie: NWU help met genesingsproses
2019-02-20 Met die gebeure van Vrydag 1 Februarie 2019 nog vars in die geheue van alle Suid-Afrikaners, ondersteun die gemeenskap voortdurend die personeel, leerders en gesinne wat deur die Hoërskool Driehoek-tragedie geraak word. Ná die tragedie het die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/verken-suid-afrika-se-unieke-en-interessante-erfenis
Verken Suid-Afrika se unieke en interessante erfenis
2023-07-04 Het jy al ooit oor die betekenis van ’n monument langs die pad gewonder? Dalk het jy al in ’n dorp stilgehou wanneer jy op reis is en gewonder waar die dorp se besienswaardighede is. Reisigers het vroeër reisgidse en kaarte gebruik, maar daardie tyd is verby…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
2022-08-19 [accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-om-jou-navorsingvaardighede-aanlyn-te-ontwikkel