Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/n-kykie-die-ekonomiese-kristalbal-vir-2023
’n Kykie in die ekonomiese kristalbal vir 2023
2023-01-17 Dit is moeilik om aan ’n tyd te dink toe daar so baie ekonomiese en politieke strominge was as wat Suid-Afrika nou ervaar waar ons aan die begin van 2023 staan. So sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/prof-raubenheimer-bevorder-kwantitatiewe-risiko-ontleding
Prof Raubenheimer bevorder kwantitatiewe risiko-ontleding
2024-12-06 Prof Helgard Raubenheimer, direkteur van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (CBMI) in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n aanbieding wat sy kundigheid demonstreer vir die gemeenskap van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verwelkom-gebaretaal-suid-afrika-se-familie-van-amptelike-tale
NWU verwelkom gebaretaal in Suid-Afrika se familie van amptelike tale
2023-08-10 Dit moes al lankal gebeur het, maar op Woensdag 19 Julie het Cyril Ramaphosa, die Suid-Afrikaanse president, Suid-Afrikaanse Gebaretaal as Suid-Afrika se 12de amptelike taal erken. Dit maak Suid-Afrika slegs die vierde land in Afrika om gebaretaal as ’n…http://news.nwu.ac.za/af/beroepshigi%25C3%25ABne-studente-be%25C3%25AFndruk-die-industrie
Beroepshigiëne-studente beïndruk die industrie
2019-02-18 Ses studente wat beroepshigiëne op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom studeer, het elkeen ‘n studiebeurs van Select PPE ontvang. Select PPE is ‘n leier in die verkryging en verspreiding van gehalte en toepassingspesifieke produkte…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-presidentsvrou-woon-nwu-gradeplegtigheid
Suid-Afrika se presidentsvrou woon NWU-gradeplegtigheid by
2019-05-02 “Ons mense moet vaardighede aanleer en hulself opvoed. Dit is die enigste manier hoe ons internasionaal kan kompeteer, ons regmatige rol op ons kontinent kan inneem en ons mense sal ophef.” Só sê die presidentsvrou van Suid-Afrika, dr Tshepo Motsepe, wat…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-betrek-gegradueerdes-deur-loopbaanontwikkelingsondersteuning
Alumni-kantoor betrek gegradueerdes deur loopbaanontwikkelingsondersteuning
2019-07-11 Getrou aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se sorgsaamheidsetiek gaan die Alumni-kantoor, in samewerking met die Loopbaansentrum, op Woensdag 7 Augustus ’n loopbaanbemagtigingsdag vir lede van die alumnigroep op die kampus in Vanderbijlpark aanbied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-se-golden-key-afdeling-vier-nuwe-ho%25C3%25AB-status
Kampus se Golden Key-afdeling vier nuwe hoë status
2019-10-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se tak van die Golden Key internasionale erevereniging gaan van krag tot krag. Die afdeling op die kampus in Vanderbijlpark het onlangs die gesogte goue toekenning (Gold Chapter Standing) gekry vir sy betrokkenheid by en…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-werkskepping-teen-enige-gegewe-groeikoers-maksimaliseer
Suid-Afrika moet werkskepping teen enige gegewe groeikoers maksimaliseer
2022-05-31 “Die effense beter nuus op die werkloosheidsfront is ’n welkome tendens, aangesien dit op ’n lang tydperk van aanhoudende verslegting in Suid-Afrikaanse indiensnemingsvlakke die afgelope ruk volg.” In sy kommentaar op die jongste werkloosheidsyfers vir die…http://news.nwu.ac.za/af/ontsluit-die-krag-van-emosionele-intelligensie
Ontsluit die krag van emosionele intelligensie
2024-04-03 Die nagraadse studente (honneurs- en meestersgraad) van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (SBWI) is op Vrydag 8 Maart 2024 op ’n transformatiewe werkswinkel oor emosionele intelligensie getrakteer. Die werkswinkel is deel van ’n reeks geleenthede…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-0
Ontmoet ons navorsers
2023-11-14 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Philimon Modisha is ’n medeprofessor in die Fakulteit Ingenieurswese en sy navorsing fokus op die stoor van vloeibare organiese waterstof. Sy navorsing word…http://law.nwu.ac.za/af/law/gemeenskapsverbintenis
Gemeenskapsverbintenis
2022-06-22 Die Fakulteit Regte beskou gemeenskapsbetrokkenheid as ’n belangrike deel van sy kernaktiwiteite. Gemeenskapsdiens word hoofsaaklik verskaf deur die lewering van regsdienste aan die armes ten einde aan hulle toegang tot geregtigheid te gee en ’…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
2021-10-04 Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/werk-inligting
Werk inligting by
2021-05-21 Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) In eenvoudige terme is die doel van die Wet om te verseker dat alle Suid-Afrikaanse instellings hulleself op ’n verantwoordelike manier gedra wanneer hulle ’n ander entiteit se…http://news.nwu.ac.za/af/prof-golightly-oor-probleemgebaseerde-leer-om-selfgerigte-leer-geografie-onderwys-te-bevorder
Prof Golightly oor probleemgebaseerde leer om selfgerigte leer in Geografie-onderwys te bevorder
2022-09-16 Prof Aubrey Golightly het tydens sy intreelesing die invloed van probleemgebaseerde leer (PGL) op studente se selfgerigteleervaardighede (SGL-vaardighede) bespreek, en na PGL gekyk as ’n manier om SGL in Geografie-onderwys te bevorder. SGL is ’n proses…http://news.nwu.ac.za/af/honneursprogram-opvoedkundige-sielkunde-bemagtig-steeds-potchefstroom-hospitaal
Honneursprogram in opvoedkundige sielkunde bemagtig steeds Potchefstroom Hospitaal
2023-11-17 Die vrugte van ’n agt jaar lange veeleisende gemeenskapsonderneming kan nou duidelik in die Potchefstroom Hospitaal-projek gesien word. Hierdie onderneming is deurlopend aan die gang gehou deur die onwrikbare passie, toewyding en verbintenis van die…http://news.nwu.ac.za/af/think-tank-n-blik-op-die-mediumtermyn-begrotingstoespraak
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
2023-11-07 deur Mbali Skosana Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-sperdatum-vir-inskrywings-kom-nader
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – sperdatum vir inskrywings kom nader _
2020-07-09 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-markdag-%25E2%2580%2593-steek-die-vlammetjie-van-entrepreneurskap-aan
NWU-markdag – steek die vlammetjie van entrepreneurskap aan
2020-01-28 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is ernstig oor entrepreneurskap en het gevolglik verskeie entrepreneursinisiatiewe wat daarop gemik is om die personeel, studente en die breër gemeenskap te bemagtig om finansieel onafhanklik te word. Die jongste inisiatief…http://news.nwu.ac.za/af/baan-die-weg-vir-vroue-entrepreneurs
Baan die weg vir vroue-entrepreneurs
2018-08-31 Geleenthede moet sonder vooroordeel wees. Daar is ’n tekort aan vroulike entrepreneurs in die land, en die Noordwes-Universiteit (NWU) hanteer hierdie probleem deur die Ondernemende Vroue-program (EWP). Daar is talle slaggate en struikelblokke vir vroue…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-parkering