Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/sport/mahikengkampus
Mahikengkampus
2020-07-20 Sportkodes en -kategorisering Hoëprestasiesport Prioriteitsportkodes wat semi-professioneel is, en op die hoogste kompetisievlak meeding. Krieket Netbal Rugby…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-verklaring-wys-die-pad-aan-vir-toekomstige-maatskaplike-werkers
Maatskaplike verklaring wys die pad aan vir toekomstige maatskaplike werkers
2019-10-22 Maatskaplike werkers speel ’n belangrike rol in die gemeenskappe wat hulle dien. Hulle is stem vir die mense wat nie gehoor word nie, en hulle konfronteer ernstige maatskaplike kwessies om jonk en oud te help om te floreer. Kortom: hulle is daartoe verbind…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/loopbane-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe
2023-04-14 Waar kan jy werk? Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos: Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB) Universiteite en…http://www.nwu.ac.za/af/raad-landingsbl-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Raad
2021-09-08 Die NWU Raad Die Raad bestuur die universiteit ingevolge hoofstuk 4 van die Wet, die Reglement en Beleide uitgereik in terme van die Wet, die Statuut en die Reëls, insluitend, ten minste die aanvaarding van doel- en waardestellings, asook…http://news.nwu.ac.za/af/benoem-die-beste-van-die-bestes-van-die-nwu-alumni
Benoem die beste van die bestes van die NWU-alumni
2021-05-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal weer eens die merkwaardige prestasies van sy uitmuntende alumni vier tydens die sewende tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekenning-seremonie wat vir Oktober hierdie jaar beplan word. Dit is die ideale geleentheid vir…http://law.nwu.ac.za/af/navorsingseenheid-vir-reg-geregtigheid-en-volhoubaarheid/oscar-tsaura
Oscar Tsaura
2025-10-01 Gebore in Zimbabwe, het my primêre en sekondêre opleiding in Zimbabwe voltooi. Het gewerk as 'n plofstofassistent gebaseer by Thornhill-lugbasis in Gweru. Het gewerk as 'n dosent (Onafhanklike kontrakteur) by ZOU. Het gewerk by MTD Research as 'n navorsingsassistent, Boomslope Suid-Afrika as 'n paralegale beampte en SA Boomslope Solutions as 'n…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies
Konferensies
2016-11-14 Die blad is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak CRB vir help in Afrikaans.http://news.nwu.ac.za/af/paneeldiskoers-oor-die-stand-van-sake-sa
Paneeldiskoers oor die stand van sake in SA
2019-02-28 Na afloop van beide die nasionale begrotingsrede en die staatsrede (SONA), het die tyd aangebreek vir Jan Publiek om homself van die sosio-ekonomiese en politieke impak van hierdie nasionale aanduiders en die impak daarvan, te vergewis. Op Vrydag, 8 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/bloemis-yolanda-blom-toe-eintlik-die-onderwys
Bloemis Yolanda blom toe eintlik in die onderwys
2020-11-16 ʼn Mens kan nie help om te wonder of Yolanda Fourie in haar matriekjaar aan die Hoërskool Transvalia geweet het wat vir haar in die toekoms wag nie. Het sy ooit, terwyl sy as bloemis tussen die blomme werksaam was, geweet waar sy eintlik eendag sou blom? Sou…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-gaan-tweede-stats-camp-suid-afrika-aanbied
Optentia gaan tweede Stats Camp Suid-Afrika aanbied
2020-01-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea het in 2019 geskiedenis gemaak deur die heel eerste Stats Camp Suid-Afrika aan te bied. Hulle sal in 2020 weer eens hulle kant bring en hierdie internasionaal-erkende opvoedkundige geleentheid…http://news.nwu.ac.za/af/chantel-gaan-sa-se-studente-netbalgroep-aansluit
Chantel gaan by SA se studente-netbalgroep aansluit
2017-07-27 Die netbalspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dalk nie sukses by USSA (Universiteitsport Suid-Afrika) gesmaak nie, maar het steeds daarin geslaag om die nasionale keurders te beïndruk. Tydens die USSA-toernooi wat in…http://news.nwu.ac.za/af/verwelkomingsdag-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-teken-hierdie-datum-aan
Verwelkomingsdag 2017 – eerstejaarstudente, teken hierdie datum aan!
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) gaan binne die volgende week die nuwe groep eerstejaarstudente vir die 2017 akademiese jaar verwelkom. Vanaf 23 Januarie gaan die kampus die eerstejaars se registrasie- en oriënteringsprogram…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
2017-01-24 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie periode vir ʼn BSc Natuurwetenskappe graad is 3 jaar voltyds. Ons bied vir u omvattende mark-gebonde grade wat die vakgroepe Rekenaarwetenskap, Wiskunde en Statistiek kombineer.…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/sakebedrywighede-met-logistieke-bestuur
Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek , Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied by Mahikeng [M] Kampus , Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3…, Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/management-accountancy/bestuursrekenmeesterskap
Bestuursrekenmeesterskap
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Stel jou koers vir sukses in besigheid met ons BCom in Bestuursrekeningkunde, ontwerp in samewerking met die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (GIBR). As een van die wêreld se grootste beroepsliggame vir bestuursrekenmeesters bied GIBR…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Strategie, Risiko en Korporatiewe Bestuur Oudit en Korporatiewe Bestuur Belasting, Graadopsies, BCom Bestuursrekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DCH01 , Toelatingsvereistes, BCom Bestuursrekeningkunde APS: 30 Wiskunde: Vlak 5 (60%), Professsionele liggame, Chartered Institute of Mangement Accountants Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.cimaglobal.com/ Association of International Chartered Professional Accountants (The Association) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.…, Loopbaan Geleenthede, Projekbestuurders Bestuurskonsultante Finansiële direkteure Hoof uitvoerende beamptes Entrepreneurs Vir ʼn meer gedetailleerde beskrywing van ʼn loopbaan as bestuursrekenmeester, besoek die CIMAglobal.com -webwerf., Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Bestuursrekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs en MCom Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier [/accordion] Jaarboekhttp://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/vervoereknomie
Sakebedrywighede met Vervoereknomie
2024-12-02 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Vervoerekonomie is noodsaaklik om die beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot by die bestemming te verstaan, om te verseker dat hulle op die regte plek, in die gewenste toestand en op die regte tyd aankom. Hierdie aktiwiteite is…, Kernvakke , Vakke sluit onder meer in: Inleiding tot Logistiek Logistieke Strategieë en Kliëntediens Logistieke Besigheidstelsels Vervoerbeplanning Internasionale Logistiek, Graadopsies, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Aangebied op die Mahikeng [M] kampus en Vanderbijlpark [V] kampus BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program Duur van Graad: 4 jaar, voltyds Aangebied op…, Toelatingsvereistes, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur APS: 24 Wiskunde: Vlak 4 (40%) Engels: Vlak 4 (50%) BCom in Sakebedrywighede met Vervoerbestuur - Uitgebreide Program APS: 20 Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskundige geletterdheid: Vlak 4 (50%) Engels: Vlak 3 (40%), Loopbaangeleenthede , Logistieke bestuur Verskaffingskettingbestuurder Logistieke bestuurder Vragversender Pakhuisbedryf Voorraadbeheer Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/modelleerder Verkeer- en reisimpakassessor Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike…, Nagraadse studies, Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in BCom Honneursgraad MCom en PhD Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied in Potchefstroom [P] [/accordion], , Jaarboekhttp://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-sosiale-wetenskappe
BA in Sosiale Wetenskappe
2022-08-19 Die Baccalaureus Artium in Sosiale Wetenskappe-programme kombineer dissiplines en kursusse om aan die student ’n bepaalde kennis- en vaardigheidsbasis te verskaf. Hierdie graad in Sosiale Wetenskappe maak ’n aantreklike reeks…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/vanderbijlparkkampus
Vanderbijlparkkampus
2020-07-20 Sportkodes en -kategorisering Hoëprestasiesport Prioriteitsportkodes wat semi-professioneel is, en op die hoogste kompetisievlak meeding. Basketbal Hokkie…http://sport.nwu.ac.za/af/danssport
Danssport
2024-06-14 Danssport behels meer as net dans. Dit is uniek, aangesien dit die elemente van kuns sowel as sport kombineer. Danssport is mededingende baldanse, in teenstelling met sosiale of vertoondanse. Dit het ’n positiewe sielkundige voordeel en…http://www.nwu.ac.za/af/vaaldriehoekkampus-internasionale-kantoor-dienste