Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-en-innovasiekundiges-die-nwu-deel-kennis-met-afvaardiging-uit-malawi
Tegnologie- en innovasiekundiges by die NWU deel kennis met afvaardiging uit Malawi
2022-11-04 Dit neem ’n span spesialiste om te verseker dat die goeie idees, baanbrekerinnovasies en indrukwekkende intellektuele eiendom van die Noordwes-Universiteit (NWU) in ’n toenemend mededingende omgewing aan die voorpunt bly. Ter erkenning van die kundigheid…http://news.nwu.ac.za/af/pers-dui-uitnemendheid-herinnerings-en-bo-alles-hoop-aan
Pers dui uitnemendheid, herinnerings en, bo alles, hoop aan
2021-12-08 Gedurende die maand Desember gaan die drie hoofhekke van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark as simboliese gebaar van deursettingsvermoë tydens die Covid-19-pandemie pers verlig word. Die ligte sal op…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext/autshumato
Autshumato
2021-11-08 Autshumato Autshumato is ʼn projek wat deur die Departement van Kuns en Kultuur geborg word om oopbronvertaalsagteware te ontwikkel, vry te stel en te ondersteun om groter toegang tot inligting vir elke Suid-Afrikaner te verskaf…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/tuis
Tuis
2026-03-19 Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-het-sy-kapasiteit-bereik-geen-instapstudente-toegelaat-tydens-die-registrasie-van
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente toegelaat tydens die registrasie van eerstejaarstudente nie
2021-02-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2021 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te studeer ontvang het nie, of dié wat laat aansoek gedoen het, toelaat om sy kampusse…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/zoology/paddas-van-suid-afrika
Paddas van Suid-Afrika
2016-09-19 Paddas van Suid-Afrika ʼn “App” ontwerp deur Prof Louis du Preez en Vincent Carruthers Met die hulp van medeskrywer Vincent Carruthers en “Penguin Random House” het Prof Louis du Preez vanaf Dierkunde ʼn eerste van sy…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/cross-connect-community-outreach-ccco
Cross Connect Community Outreach (CCCO)
2021-08-04 Die CCCO-uitreikprogram is reeds goed gevestig op die Wes-Rand, en ondersteun gesinne en stig kleuterskole en ander ondersteuningstrukture. Hulle brei vinnig uit en benodig 'n vaardige span om projekte te bestuur en tegniese ondersteuning te…http://news.nwu.ac.za/af/professor-phil-van-schalkwyk-lewer-intreelesing
Professor Phil van Schalkwyk lewer intreelesing
2021-12-09 Professor Phil van Schalkwyk het sy intreelesing, getiteld: Die lewende verlede van die letterkunde, gelewer. Sy lesing het gefokus op ’n ondersoek van die mens se verhouding met die verlede, en spesifiek in ’n literêr-artistieke konteks. Teen die…http://news.nwu.ac.za/af/multimiljoenrand-opgradering-vir-kampus-vanderbijlpark
Multimiljoenrand opgradering vir kampus in Vanderbijlpark
2019-09-06 Nog 250 beddens en 1 150 bykomende sitplekke in lesingsale is maar net ’n paar van die voordele van die belegging van R200 miljoen in projekte vir infrastruktuurontwikkeling op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. ’n Aantal nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/rektor-beloon-wenners-van-eerstejaarskarnaval
Rektor beloon wenners van eerstejaarskarnaval
2017-04-03 Die wenners loop met die louere weg – in hierdie geval was dit die Faranani-afkampuskoshuis van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU). Prof Linda du Plessis, waarnemende kampusrektor, het aan hierdie wenners van die 2017-weergawe van…http://news.nwu.ac.za/af/qs-world-university-rankings-sluit-nwu-twee-vakgebiede
QS World University Rankings sluit NWU by twee vakgebiede in
2023-03-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) word steeds op internasionale ranglyste geplaas. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings by Subject sluit die NWU by twee vakgebiede in: landbou en bosbou, en medisyne. Die 2023 QS World University…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiale-antropologie
Sosiale Antropologie
2020-07-29 Sosiale antropoloë probeer verstaan hoe mense hulle lewens betekenisvol maak, hoe hierdie alledaagse lewens ons samelewing vorm, en op hulle beurt deur die wêreldwye vloei van inligting deur die media, mediese diskoers, ekonomiese beleid…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/financial-mathematics/finansi%25C3%25ABle-wiskunde
Finansiële Wiskunde
2020-06-10 Finansiële Wiskunde is ʼn florerende afdeling van die moderne wetenskap. Die talle aanwendings daarvan het noodsaaklik geword vir die dag-tot-dag funksionering van finansiële instellings wêreldwyd. Gevolglik is dit uiters belangrik om ʼn…http://sport.nwu.ac.za/af/cross-country/padwedlope
Padwedlope
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Kegomoditswe Moloko 018 389 2152 28383834@nwu.ac.za Potchefstroomkampus Dit is vir my aangenaam om jou aan Suid-Afrika se voorste atletiekklub bekend te stel. Die NWU Atletiekklub het daarin geslaag om…http://news.nwu.ac.za/af/uitblinker-adele-hardloop-skitterende-twee-oseane
Uitblinker Adele hardloop skitterende Twee Oseane
2022-04-22 Bertie Jacobs Die San Gabriel-berge, met spikkels sneeu op die hange en ’n wit sneeukombers op die pieke, kan in die winter vanaf die stad Rancho Cucamonga in Kalifornië gesien word. Die musikant Jake Hamilton is in 1979 daar gebore. …http://law.nwu.ac.za/af/node/29461
A former student of the NWU Faculty of Law, Adv Jannet Gildenhuys
2019-08-13 'n Voormalige student van die NWU se Regsfakulteit Adv Jannet Gildenhuys, is aangestel as Senior Advokaat met effek vanaf 30 Julie 2019. Jannet het haar LLB-graad (cum laude) verwerf aan die NWU in 1993 en het ook haar LLM by Emory University (Atlanta,…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-gaan-suid-afrika-se-olimpiese-atlete-geestelik-voorberei