Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/regter-bess-nkabinde-ontvang-n-eredoktorsgraad-van-die-nwu
Regter Bess Nkabinde ontvang ’n eredoktorsgraad van die NWU
2021-10-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 21 Oktober 2021 vir regter Bess Nkabinde met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydrae tot die regsberoep en tot maatskaplike geregtigheid in Suid-Afrika. Sy is genomineer deur die Fakulteit Regte, met…http://news.nwu.ac.za/af/haal-die-meeste-uit-medisinale-plantekstrakte-met-nanotegnologie
Haal die meeste uit medisinale plantekstrakte met nanotegnologie
2021-04-28 ’n Gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bring eeue oue kennis van plante en die jongste nanotegnologie bymekaar om die meeste uit plantekstrakte te haal.Volgens ’n nasionale nanotegnologie-inisiatief van die Verenigde State is nanotegnologie tans…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-markdag-%25E2%2580%2593-steek-die-vlammetjie-van-entrepreneurskap-aan
NWU-markdag – steek die vlammetjie van entrepreneurskap aan
2020-01-28 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is ernstig oor entrepreneurskap en het gevolglik verskeie entrepreneursinisiatiewe wat daarop gemik is om die personeel, studente en die breër gemeenskap te bemagtig om finansieel onafhanklik te word. Die jongste inisiatief…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-avk-moedig-die-viering-van-vroue-aan
NWU AVK moedig die viering van vroue aan
2018-08-17 Ter viering van Vrouemaand, deel prof Linda du Plessis, die Noordwes-Universiteit (NWU) se adjunk-visekanselier vir kampusbedrywighede in Vanderbijlpark, die volgende boodskappe met Suid-Afrikaanse vroue – jonk en oud: Corazon Aquino is in 1933 in die…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-die-rol-van-musiek-emosies
Boek ondersoek die rol van musiek in emosies
2023-03-13 Musiek kan ’n mens se gemoed kalmeer. Daar word gesê “musiek maak die woedende monster stil”. Dit kan byvoorbeeld ’n omgewing van kalmte, romanse, leer en kreatiwiteit skep. ’n Nuwe boek deur prof Conroy Cupido, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/telit-sa-die-toekoms-van-tegnologie-bevorderende-leer
TELIT-SA: die toekoms van tegnologie-bevorderende leer
2017-06-22 ’n Toegewyde fokus op die praktyk van tegnologie-bevorderende leer: dit is waaroor die pas gestigte TELIT-SA-navorsingsfokusarea gaan. TELIT-SA staan vir tegnologie-bevorderende leer en innoverende onderwys en opleiding in Suid-Afrika (Technology Enhanced…http://news.nwu.ac.za/af/paneeldiskoers-oor-die-stand-van-sake-sa
Paneeldiskoers oor die stand van sake in SA
2019-02-28 Na afloop van beide die nasionale begrotingsrede en die staatsrede (SONA), het die tyd aangebreek vir Jan Publiek om homself van die sosio-ekonomiese en politieke impak van hierdie nasionale aanduiders en die impak daarvan, te vergewis. Op Vrydag, 8 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/franco-pak-die-studentelewe-met-vaste-tred-aan
Franco pak die studentelewe met vaste tred aan
2022-05-03 Dit was liefde met die eerste oogopslag. Seun ontmoet kampus. In 2019 besoek Franco van Dijk die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom as deel van ’n toer van sy skoolkoor. “Ons het baie van die kampus te sien gekry – dit het amper soos ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-lede-van-die-nwu-besigheidskool-se-adviesraad
Nuwe lede van die NWU Besigheidskool se adviesraad
2021-03-18 Dit is ’n groot eer om die volgende individue geluk te wens met hulle onlangse verkiesing as lede van die adviesraad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool. Jeremy Sampson is tans die besturende direkteur van Brand Finance Africa, die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29195
Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang
2017-08-23 Dr Paola Villavicencio het die "Beste Aanbiedingsprys" ontvang vir haar referaat gelewer tydens die 5de Jaarlikse NWU Postdoc Konferensie wat op 2 Augustus 2017 by die Sport Village, Potchefstroomkampus gehou is. Die geleentheid is georganiseer deur die Na-…http://news.nwu.ac.za/af/bloemis-yolanda-blom-toe-eintlik-die-onderwys
Bloemis Yolanda blom toe eintlik in die onderwys
2020-11-16 ʼn Mens kan nie help om te wonder of Yolanda Fourie in haar matriekjaar aan die Hoërskool Transvalia geweet het wat vir haar in die toekoms wag nie. Het sy ooit, terwyl sy as bloemis tussen die blomme werksaam was, geweet waar sy eintlik eendag sou blom? Sou…http://news.nwu.ac.za/af/moeder-dogter-duo-gereed-vir-die-akademiese-jaar
Moeder-dogter-duo gereed vir die akademiese jaar
2020-03-10 Hulle mag dalk jare uit mekaar gebore wees, maar moeder en dogter deel dieselfde doelwit: om hulle onderskeie nagraadse kwalifikasies in die 2020- akademiese jaar te verwerf. Fatima de Abreu en haar dogter, Michaela Raymakers, het hierdie jaar albei by…http://news.nwu.ac.za/af/medelye-met-die-afsterwe-van-fw-de-klerk
Medelye met die afsterwe van FW de Klerk
2021-11-11 Dit is met hartseer dat die Noordwes-Universiteit (NWU) verneem van oud-President FW de Klerk se afsterwe. Wyle president De Klerk het as regstudent en later as kanselier van die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir…http://news.nwu.ac.za/af/skool-vir-tale-betreur-die-heengaan-van-taalveteraan
Skool vir Tale betreur die heengaan van taalveteraan
2020-05-27 Die personeel, studente en lede van die Suid-Afrikaanse taalgemeenskap betreur die heengaan van prof Johannes Lenake – of Oom Johan, soos hy alombekend was. Hierdie taalveteraan het op 91-jarige ouderdom steeds sy skat van kennis met studente van die…http://www.nwu.ac.za/af/voordele-om-%25E2%2580%2599n-skenking-aan-die-nwu-te-maak
Voordele om ’n skenking aan die NWU te maak
2025-11-12 As u ʼn skenking maak aan die NWU, bemagtig u nie net studente nie – u kry ook waardevolle persoonlike en sakevoordele: Belastingaftrekking: U skenking is belastingaftrekbaar kragtens Artikel 18A van die Wet op Inkomstebelasting, wat u toelaat om u…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies/kontak-ons
Kontak die Skool vir Professionele Studies in Onderwys
2023-09-05 Posadres: Die Direkteur Skool vir Opvoedkundestudies Interne bussie 539 Privaatsak X6001 Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit Potchefstroom 2520 Fisiese adres: Skool vir Opvoedkundestudies Gebou C6, Kamer G13 Potchefstroomkampus…http://health-sciences.nwu.ac.za/fip
FIP
2024-11-26 The NWU Faculty of Health Sciences offers diverse fields of study and its capabilities have led to the establishment of South Africa’s 11th medical school...read more × Faculty of Health Sciences, where we Teach Excellence,…http://www.nwu.ac.za/af/uitvoerende-direkteur-finansies-en-fasiliteite
Kantoor van die Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite
2026-01-15 Elmarie de Beer Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite: Potchefstroomkampus Geoktrooieerde Rekenmeester (SA) (2002) Nagraadse Diploma in Ouditkunde (UNISA) (2001)…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-slaan-sesse-plavei-die-pad-een-lego-blokkie-op-n-keer
NWU slaan sesse: Plavei die pad – een LEGO-blokkie op ’n keer
2021-10-05 Daar is ’n beroemde Chinese spreekwoord wat sê “As jy vir ’n jaar beplan, plant rys; as jy vir ’n dekade beplan, plant bome; as jy vir ’n leeftyd beplan, voed mense op”. Daar is talle maniere waarop ’n mens ’n impak in die wêreld kan maak, maar daar is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-behaal-driekuns-met-drie-finaliste-wat-om-die-wetenskap-oscars-meeding