Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/kom-bymekaar-om-%25E2%2580%2599n-groeirevolusie-afrika-te-laat-ontvlam
Kom bymekaar om ’n groeirevolusie in Afrika te laat ontvlam
2020-04-24 “Waarom wil ’n mens die wiel van vooraf uitvind wanneer ander soortgelyke uitdagings ervaar, en almal saam daarin kan slaag om ’n groeirevolusie te laat ontvlam?” Dit is wat die span navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-daarop-konsentreer-om-die-huidige-ekonomiese-herstel-te-verbreed
Suid-Afrika moet daarop konsentreer om die huidige ekonomiese herstel te verbreed
2021-09-08 Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom. Dit suggereer ’n stadige maar bestendige herstel van die skokke wat as gevolg van die verdere inperkings en burgerlike onrus vroeër hierdie jaar ervaar is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-meertaligheidtaalbewustheidsweek
NWU vier meertaligheid:Taalbewustheidsweek
2021-09-09 Die doel van Taalbewustheidsweek (TBW) by die Noordwes-Universiteit (NWU) hierdie jaar is om meertaligheid te vier. TBW 2021 word deur die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Taaldirektoraat gekoördineer en sal vanaf 13 tot 17 September aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/bou-hoop-verander-lewens-pilgrim-welfare-centre-bring-sy-gemeenskap-byeen
Bou hoop, verander lewens: Pilgrim Welfare Centre bring sy gemeenskap byeen
2023-11-16 In die hart van Small Farms, Evaton, naby Vereeniging in die Vaaldriehoek, lê die Pilgrim Welfare Centre. Die missie van hierdie instapsentrum is tweeledig: om armoede hok te slaan en opvoeding te bevorder. Om dit te bereik, het hulle ’n verskeidenheid…http://news.nwu.ac.za/af/die-sis-eagle-projek-word-met-die-bekendstelling-van-die-nexus-crm-module-gebruik-geneem
Die SIS Eagle-projek word met die bekendstelling van die Nexus CRM-module in gebruik geneem
2024-02-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 16 Februarie 2024 die eerste fase van die Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) in gebruik geneem toe dit die module van die NWU se studente-kliëntverhoudingbestuur (Nexus CRM) bekend gestel het, en so ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-ontdekking-verseker-vir-nwu-navorser-n-plek-top-wetenskaplike-publikasie
Nuwe ontdekking verseker vir NWU-navorser ’n plek in top- wetenskaplike publikasie
2021-05-06 Wanneer magneetvelde en lang uitbarstings van warm gas, genaamd strale (jets) op mekaar reageer, word die strale gebuig. Dit is ’n belangrike ontdekking, en prof James O Chibueze het vir sy aandeel daaraan vir hom ’n plek in die gesogte navorsingspublikasie…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/jeanette-visagie
Jeanette Visagie
2025-06-13 Nadat sy haar LLB (cum laude) en LLM aan die NWU voltooi het, het Jeanette in 2011 by Adams & Adams aangesluit in hul afdeling vir handelsmerksaak, waar sy voltyds gepraktiseer het tot 2019. Jeanette is in 2013 as prokureur toegelaat en kwalifiseer as 'n ambag. merkregspesialis by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Intellektuele Eiendomsreg (…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/pierre-andr%25C3%25A9-viviers
Pierre-André Viviers
2025-08-04 Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/peet-van-der-merwe
Peet van der Merwe
2026-03-05 Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fokus-area-menslike-metabolomika/oor-ons
Oor ons
2017-08-29 Welkom by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika Menslike metabolomika is die studie van die stel metaboliete wat in 'n organisme, sel of weefsel teenwoordig is.http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-nwu-help-met-genesingsproses
Driehoek-tragedie: NWU help met genesingsproses
2019-02-20 Met die gebeure van Vrydag 1 Februarie 2019 nog vars in die geheue van alle Suid-Afrikaners, ondersteun die gemeenskap voortdurend die personeel, leerders en gesinne wat deur die Hoërskool Driehoek-tragedie geraak word. Ná die tragedie het die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-phd-graduate-contributes-international-literature
NWU PhD graduate contributes to international literature
2017-06-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken. In haar…http://news.nwu.ac.za/af/diversiteit-musiekopvoeding-internasionale-konferensie-bespreek
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
2024-03-06 Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof…http://news.nwu.ac.za/af/verken-suid-afrika-se-unieke-en-interessante-erfenis
Verken Suid-Afrika se unieke en interessante erfenis
2023-07-04 Het jy al ooit oor die betekenis van ’n monument langs die pad gewonder? Dalk het jy al in ’n dorp stilgehou wanneer jy op reis is en gewonder waar die dorp se besienswaardighede is. Reisigers het vroeër reisgidse en kaarte gebruik, maar daardie tyd is verby…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing
Ons navorsing
2022-08-19 [accordion collapsed] Oorsig Navorsing by UPSET word verdeel in drie subprogramme wat op hulle beurt weer in verskeie navorsingsprojekte georganiseer is. Die subprogram Toegepaste Linguistiek word deur Prof Susan Coetzee-van Rooy gelei en fokus…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-om-jou-navorsingvaardighede-aanlyn-te-ontwikkel