X

KAMPUSTOER

 

In die vorige uitgawe het jy by ons aangesluit vir ’n virtuele toer op die Mafikengkampus. In hierdie uitgawe is jy welkom om die Potchefstroomkampus op dieselfde manier te besoek deur hier te klik. Hou die volgende uitgawe van die NWU & U dop vir ’n virtuele toer na die Vaaldriehoekkampus. As jou nuuskierigheid intussen die oorhand kry, kan jy ook ons NWU-webwerf besoek. Klik op die skakels na die virtuele toere heel bo-aan die landingsbladsy, net onder die taalvoorkeurknoppies.

 

DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

KLIK

DEEL

<

>

Navigasie

VOLGENDE ARTIKEL

VORIGE ARTIKEL

KLANK

video

mEER inLIGTING

  • Onlangse uitgawes

  • Deel

    DIE NWU & U

     

    Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

     

    Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

NWU & U  |

Inhoud

Voorblad

Wenners van die NWU se Alumni-toekennings is van links Karen Meiring (Toekenning vir Sakeleierskap), dr Tanya Robinson (Navorsingstoekenning), Yvonne Mfolo (Toekenning vir Gemeenskapsbetrokkenheid), dr Theuns Eloff (Leeftydprestasietoekenning), regter Frans Kgomo (Toekenning vir Openbare Dienslewering) en Kobie van Rensburg (Toekenning vir Kuns en Kultuur). Weens dringende verpligtinge kon die ander twee wenners, Shanté Bukes (Sporttoekenning) en prof Llewellyn van Zyl (Jong Alumnus-toekenning) nie die geleentheid bywoon nie. Hul toekennings is namens hulle ontvang.

X

INHOUD

INHOUD

NWU & U