Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/date/ilma-public-lecture-dr-masego-ezekiel-easy-matjila
ILMA: Public Lecture by Dr Masego Ezekiel “Easy” Matjila
2025-03-07 Indigenous Language Media in Africa (ILMA) Research Entity from the Faculty of Humanities cordially invite you to a Public Lecture by Dr Masego Ezekiel “Easy” Matjila. Title: My journey in Setswana broadcasting. Short bio of Dr Masego “…http://news.nwu.ac.za/prof-machailo-appointed-national-nursing-leadership-role-fundisa
Prof. Machailo appointed to national nursing leadership role at FUNDISA
2026-03-11 Prof. Rorisang Machailo from the School of Nursing in the Faculty of Health Sciences at the North-West University (NWU) has been appointed as the nursing practice portfolio chair at the Forum for University Nursing Departmental heads of South Africa (FUNDISA…http://news.nwu.ac.za/economic-recovery-south-africa-will-likely-be-interrupted-year
Economic recovery in South Africa will likely be interrupted this year
2026-03-27 As was expected, in the light of the prevailing elevated global economic uncertainties, the Monetary Policy Committee (MPC) of the South African Reserve Bank (SARB) has again left interest rates unchanged for now. Prof. Raymond Parsons, economist from the…http://engineering.nwu.ac.za/iea-task-30-workshop-2025/advancing-electrolysis-hydrogen-future
Advancing Electrolysis for a Hydrogen Future
2025-11-07 IEA AFC Task 30: Electrolysis for Hydrogen Production The IEA Task 30 Workshop 2025 is part of the International Energy Agency’s Advanced Fuel Cells Technology Collaboration Programme (IEA AFC TCP), specifically under Task 30: Electrolysis. Task 30 focuses…http://natural-sciences.nwu.ac.za/botanical-garden/contact-us
Botanical Garden: Contact us
2020-01-17 Vistors information: The NWU Botanical Garden is open to members of the public. We however ask that groups give prior notice of their visit. School groups are also welcome. Please feel free to contact us if you need any…http://sport.nwu.ac.za/af/Rugby-Instituut
Oor ons
2024-06-13 Die NWU-Rugby Instituut van die Noordwes-Universiteit is in 2000 gestig, met André Markgraaff as die eerste uitvoerende direkteur. Sedertdien het die instituut gegroei en formidabele opponente op die rugbyveld opgelewer. Koshuisrugby het…http://www.nwu.ac.za/af/van-oorleef-tot-floreer
Van oorleef tot floreer
2021-08-03 Die internasionale veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders vind elke jaar van 25 November tot 10 Desember plaas. Volgens die Verenigde Nasies (VN) was daar tydens die Covid 19-gesondheidskrisisar ’n wêreldwye…http://law.nwu.ac.za/af/node/29301
Prof Klaus D Bieter - NWU Fakulteit Regte
2018-04-19 Prof. Klaus D. Beiter van die NWU Regsfakulteit, ‘n spesialis in internasionale menseregte, is aangewys as die voorsitter van ‘n uitgelese paneel wat die kwessie van akademiese vryheid gaan bespreek. Hierdie paneelbespreking sal plaasvind tydens die 2018…http://commerce.nwu.ac.za/af/BAToerismebestuur
BA met Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Verdiep jouself in die dinamiese reis- en gasvryheidsbedryf met ons Baccalaureus Artium-programme wat fokus op die spesialisering in Toerismebestuur. Verwerf die vaardighede om onvergeetlike ervarings te skep en groei in die dinamiese toerismebedryf aan te…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies , BA met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Mahikeng [M] kampus aangebeid Kurrikulumkode 1GBH02 BA Sielkunde met Toerismebestuur Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode: 1GBH11 BA…, Toelatingsvereistes, BA met Toerismebestuur APS: 22 English vlak 4 (50% of meer) BA Sielkunde met Toerismebestuur APS: 26 Wiskunde: Vlak 3 (40% of meer) OF Wiskundige geletterdheid vlak 5 (60-69%) BA Gesondheidswetenskappe met Rekreasiekunde en Toerismebestuur APS: 24 English…, Loopgeleenthede, Vir meer as 'n dekade het ons gegradueerdes hul merk in beide die private en openbare sektor gemaak en suksesvolle loopbane oor 'n wye reeks rolle gebou, insluitend: toerismebestuur en -bemarking gastehuis-, hotel- en wildplaasbestuur geleentheids- en…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/nwu-begin-varsitybeker-met-n-oorwinning
NWU begin Varsitybeker met ’n oorwinning
2021-05-10 Die Arende is op hulle pos! Die NWU se Varsitybeker-veldtog het op ’n hoë noot begin toe hulle die Madibaz van NMMU op Maandag 5 April in Pretoria met 47–28 geklop het. Soos die telling aandui, was dit ’n harde wedstryd, met talle drieë wat deur albei…http://humanities.nwu.ac.za/registration-and-orientation/first-year-registration-2026
First-year registration 2026
2026-02-03 [accordion] It all starts here The North-West University will be hosting the 2026 Orientation Programme for first-year students from 31 January – 07 February 2026. The following framework provides more information on the arrival of First-year…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-maak-mynbou-sexy
Kom ons maak mynbou sexy
2024-04-04 Professor Quentin Campbell van die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is welsprekend en het ’n manier om iets raak te vat. Toe hy dus sê “dit is tyd om mynbou sexy te maak”, het die teenwoordiges by die NWU se heel eerste mynbou-…http://news.nwu.ac.za/af/topprestasies-famelab-deur-fgw-studente
Topprestasies in FameLab deur FGW studente
2023-04-18 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe (FGW) wil graag twee van ons studente gelukwens wat buitengewoon goed in die jaarlikse FameLab-kompetisie presteer het. FameLab is ’n kompetisie wat op wetenskapkommunikasie en openbare redevoering fokus met die doel om…http://news.nwu.ac.za/af/harvard-verslag-oor-groei-deur-insluiting-suid-afrika-tydig-en-relevant
Harvard-verslag oor groei deur insluiting in Suid-Afrika is tydig en relevant
2023-11-20 Die alles-omvattende breë ontleding van 178 bladsye van die Suid-Afrikaanse ekonomie, wat vervat is in die verslag “Growth Through Inclusion in South Africa”, wat deur Ricardo Hausmann en sy span van die Growth Laboratory by Harvard Universiteit opgestel is,…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreld-loof-nwu-student-vir-voedselsekerheidsoplossing
Wêreld loof NWU-student vir voedselsekerheidsoplossing
2019-05-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dit weer gedoen! Tydens die wêrelduitstalling vir insentiefreise (World Exhibition for Incentive Travel, IMEX) is die NWU se toewyding tot navorsingsuitnemendheid en maatskaplike geregtigheid herbevestig toe Emilé Coetzee…http://news.nwu.ac.za/af/sol-stel-wiskunde-en-statistieksentrum-vanderbijlpark-bekend
SOL stel Wiskunde- en Statistieksentrum in Vanderbijlpark bekend
2019-09-10 Erken dit nou maar. Niemand hou daarvan om te erken dat vakke soos wiskunde, statistiek en programmering hulle slapelose nagte besorg nie. En erger nog, die vra van hulp kan ook nogal skrikwekkend wees. Hierdie hoofpyne is egter iets van die verlede…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-met-leeftydprestasietoekenning-vereer
NWU se kanselier met leeftydprestasietoekenning vereer
2023-11-13 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Anna Mokgokong, het ’n leeftydprestasietoekenning tydens die 20ste jaarlikse Top Women Awards in Sandton ontvang. Dr Mokgokong, wat ’n passievolle sosiale aktivis en voorstaander vir die bemagtiging van…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/rekenaarwetenskap-en-inligtingstelsels
Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels
2026-01-26 Wat is Rekenaarwetenskap en Inligtingstelsels? Die program en kurrikulum is op so manier saamgestel dat studente gekwalifiseerd is om in die veld van inligtingstegnologie met vertroue in te stap en ʼn waardevolle diens vir die industrie in Suid-Afrika asook…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri-occupational-hygiene-physiology/cynthia-ramotsehoa