Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/afsterwe-van-prof-stephen-de-la-harpe
Afsterwe van prof Stephen de la Harpe
2021-02-18 Dit is met groot hartseer dat ek moet aankondig dat Prof Stephen de la Harpe, die uitvoerende dekaan van die Fakulteit Regte, vanoggend, 18 Februarie 2021, oorlede is nadat hy vroeg in Januarie hierdie jaar in die hospitaal opgeneem is. Hy is as gevolg van…http://news.nwu.ac.za/af/leef-sy-droom-uit-doer-ver-duitsland
Leef sy droom uit doer ver in Duitsland
2021-02-01 Al ons drome kan waar word as ons die moed het om dit na te jaag. Dit is waar vir Mattheus van Niekerk,, ’n alumnus van die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Mattheus het van 2009 tot 2012 aan die NWU se Potchefstroomkampus vir sy BIng in Meganiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2022-09-05 Nagraadse kwalifikasies in Filosofie [accordion] Oorsig Wonder jy oor die groter konteks waarin jy jou beroep beoefen? Wil jy die idees wat ons wêreld rig van nader bestudeer? Wil jy jouself met beter insig binne die groot debatte van die sameleweing…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/fokus-area-menslike-metabolomika/oor-ons
Oor ons
2017-08-29 Welkom by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika Menslike metabolomika is die studie van die stel metaboliete wat in 'n organisme, sel of weefsel teenwoordig is.http://news.nwu.ac.za/af/kindergesondheid-kom-ons-keer-terug-na-wat-werk
Kindergesondheid: Kom ons keer terug na wat werk
2022-11-02 “Ons moet ʼn toekoms skep waar ons kinders gesond en fisiek aktief is.” Dít, sê professor Dané Coetzee, kinderkinetikaspesialis by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe, moet ʼn prioriteit bly. Daarom moet daar ook in ʼn…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies
Konferensies
2016-11-14 Die blad is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak CRB vir help in Afrikaans.http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/projekte
Projekte
2024-11-18 Lys van goedgekeurde projekte NAAM TITEL VAN PROJEK Dr D Vos Span: Dr ZL de Beer; prof CC Wolhuter; prof HJ Steyn; dr E Niemczyk; mnr T Bekker Vergelyking van die…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-4
Ontmoet ons navorsers
2024-08-30 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - Tumi Ledwaba, 'n dosent in Geskiedenis, en prof Tycho Maas, buitengewone…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-3
Ontmoet ons navorsers
2024-07-31 Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Ons stel die werk van twee navorsers bekend - prof Anja Franken en dr Suranie Horn, beide van die Beroepshigiëne- en…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/potchefstroom-animal-welfare-society-paws
Potchefstroom Animal Welfare Society (PAWS)
2024-01-04 Mense wat hul werk en selfs hul huise verloor, plaas baie druk op PAWS om diere te red van gesinne wat nie in staat is om na hul diere om te sien nie. Donasies is min a.g.v. die huidige ekonomiese krisis en die…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
2022-02-24 Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord:…http://law.nwu.ac.za/af/law/personeel
Personeel
2020-05-24 Oorsig Die akademiese personeel van enige fakulteit is dieselfde as ’n enjin vir ’n motor – hulle bepaal die gehalte van daardie fakulteit en of daardie fakulteit floreer en groei of nie. Fakulteit Regte het ’n beperkte…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies/catsa2011
CATSA 2011
2016-11-14 Die bald is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-biological-sciences/loopbane
Loopbane
2016-09-19 Om ʼn BSc in Biologiese Wetenskappe te verkry bied vir u diverse loopbaangeleenthede aan. Van dosering, tot navorsing, tot aktief veld werk in Eksplorasie Geologie waar terreinwerk op navorsing en modulering volg. ʼn Paar beroepsmoontlikehede…http://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
2018-05-03 TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dieregesondheidstudies
Dieregesondheidstudies
2017-08-25 Die Vakgroep vir Dieregesondheid bied twee programme aan, die Diploma en Graad in Dieregesondheidstudies. Die doel is om bevoegde dieregesondheidstegnici wat gereed is op D1 op te lei om onafhanklik te werk en die oplossing vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/statistical-consultation-services/kortkursusinligting
Kortkursusinligting
2025-11-14 Die vakgroep Statistiek van die Noordwes-Universiteit bied verskeie geakkrediteerde kortkursusse in statistiek aan. Kortkursusse bestaan uit ’n teoretiese sowel as ’n praktiese komponent. Die praktiese komponent word met statistiese rekenaarsagtewarepakkette…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-kommunikasie