Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/musa/highlights-0
Highlights
2016-11-21 Jong Wetenskaplike van die Jaar: 3’s Company Farmasiekonferensie Mnr Jaycee van Rooyen het die toekenning vir die Jong Wetenskaplike van die Jaar by die 3’s CompanyFarmasiekonferensie (2013) ontvang. Die referaat was…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-wiele-rol-reeds-vir-die-institusionele-oudit
Die NWU se wiele rol reeds vir die institusionele oudit
2021-09-02 Voorbereidings is goed op dreef vir een van die belangrikste naderende gebeurtenisse in die akademiese lewe van die Noordwes-Universiteit (NWU): die eksterne institusionele oudit wat in Augustus 2022 uitgevoer sal word. Die NWU se institusionele oudit is…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-gaping-bevorder-samewerking-tussen-die-akademie-en-staatsdiens
Oorbrug die gaping: Bevorder samewerking tussen die akademie en staatsdiens
2024-03-06 Die Skool vir Owerheidstudies in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Dinsdag 3 Oktober ’n openbare seminaar gehou. Die primêre doel van die seminaar was om die gaping tussen die akademie en die praktyk te oorbrug,…http://news.nwu.ac.za/af/pitso-oor-beleidsonsekerheid-en-die-pad-vorentoe-vir-die-ekonomie
Pitso oor beleidsonsekerheid en die pad vorentoe vir die ekonomie
2023-07-05 Prof Raymond Parsons het tydens die vierde Pitso vir 2023 die Beleidsonsekerheidsindeks van die NWU Besigheidskool vir die tweede kwartaal bespreek. Dit het ’n insiggewende bespreking oor die implikasies daarvan vir die ekonomie aan die gang gesit. Die…http://news.nwu.ac.za/af/voortsetting-van-verlaging-van-die-rentekoers-was-die-regte-besluit
Voortsetting van verlaging van die rentekoers was die regte besluit
2025-08-01 Die besluit van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 31 Julie om weer eens die rentekoerse met ’n verdere 25 basispunte (bps) te verlaag, is in die huidige omstandighede die regte besluit vir die ekonomie. Dit is…http://news.nwu.ac.za/af/die-fynere-punte-van-die-ontwikkeling-van-aanlyn-multimedia-leerplatforms
Die fynere punte van die ontwikkeling van aanlyn multimedia-leerplatforms
2023-04-28 Die sleutel tot ’n uitgebreide leerervaring met behulp van multimedia en aanlyn leerplatforms is om deelname onder Generasie Z-studente – mense wat tussen 1997 en die vroeë 2010’s gebore is – aan te moedig. Dit is een van die bevindings van ’n…http://news.nwu.ac.za/af/meerjarige-grasse-die-antwoord-vir-die-herstel-van-veld
Meerjarige grasse is die antwoord vir die herstel van veld
2021-08-12 In ’n waterskaarsland soos Suid-Afrika met toenemende eise vir weiding, kan gekweekte meerjarige grasse die antwoord wees op die bewaring van die veld en die verskaffing van voeding vir diere. “Droogtes, min reën en oorbeweiding het groot degradasie…http://news.nwu.ac.za/af/meld-die-hof-aan-vir-die-nwu-juta-skynverhore
Meld by die “hof” aan vir die NWU-Juta-Skynverhore
2023-07-18 Dit is weer eens tyd vir studente om hulle regterlike togas vir die jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie om te hang. Hierdie jaar se kompetisie beloof om veral opwindend te wees, met die semifinale en die finaal wat respektiewelik op 6 en 7 Augustus…http://news.nwu.ac.za/af/persoonlikheid-kan-die-sleutelaanwyser-vir-prestasie-die-werkplek-wees
Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees
2020-12-08 Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van…http://news.nwu.ac.za/af/die-sis-eagle-projek-word-met-die-bekendstelling-van-die-nexus-crm-module-gebruik-geneem
Die SIS Eagle-projek word met die bekendstelling van die Nexus CRM-module in gebruik geneem
2024-02-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 16 Februarie 2024 die eerste fase van die Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) in gebruik geneem toe dit die module van die NWU se studente-kliëntverhoudingbestuur (Nexus CRM) bekend gestel het, en so ’n…http://news.nwu.ac.za/af/colombiaanse-ambassadeur-besoek-die-nwu-om-oor-die-rol-van-gender-die-samelewing-te-praat
Colombiaanse ambassadeur besoek die NWU om oor die rol van gender in die samelewing te praat
2023-08-24 Daar is te veel wanopvattings oor die rol wat gender in die samelewing speel. Dit is die mening wat die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina Rojas van Colombia op Vrydag 18 Augustus tydens haar besoek aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/antieke-graansoorte-en-geen-honger-die-kollig-die-nwu-se-wereld-ie-dag
Antieke graansoorte en geen honger in die kollig by die NWU se Wêreld IE-dag
2024-05-08 Die Mahikeng- en Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die Wêreld Intellektuele Eiendom Dag-vierings op 25 en 26 April 2024 vele aanbiedings gehad. Hierdie jaar se fokus was op hoe intellektuele eiendom kan help dat die Verenigde…http://humanities.nwu.ac.za/honneurs-kommunikasie
Honneurs in Kommunikasie
2022-07-26 [accordion collapsed] Aansoekproses vir honneursprogramme Ons bied drie honneursprogramme aan: Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie, Ontwikkelingskommunikasie en Joernalistiek en Mediastudies. Alle studente moet aanlyn aansoek doen. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-staan-op-soos-die-feniks
NWU Besigheidskool: Staan op soos die feniks
2022-04-29 Die akademie se besbewaarde geheim staan ná die pandemie op uit die as. Die toonaangewende Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Maandag 26 April in Potchefstroom ’n Brag & Brand-funksie gehou wat deur dosente, personeel en alumni bygewoon is…http://news.nwu.ac.za/af/die-skuif-na-aangepaste-vlak-2-positief-maar-die-ekonomie-nog-nie-uit-die-moeilikheid-nie
Die skuif na aangepaste vlak 2 is positief, maar die ekonomie is nog nie uit die moeilikheid nie
2021-09-13 President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die verskuiwing van Suid-Afrika na aangepaste vlak 2 van die inperking is positief vir die ekonomie, waarvan die vooruitsig egter steeds verdere versterking en die bou van vertroue nodig het. Prof Raymond…http://news.nwu.ac.za/af/die-qs-ranglys-plaas-nwu-vakgroepe-die-boonste-groepering-wereldwyd
Die QS-ranglys plaas NWU-vakgroepe in die boonste groepering wêreldwyd
2025-03-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op internasionale ranglyste. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings vir vakgroepe plaas vier van die NWU se vakgroepe in die top-850 wêreldwyd, met een van hulle in die 301-tot-350-…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topagt-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topagt universiteite in Suid-Afrika
2025-06-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om homself te vestig as ’n wêreldwye betrokke, innoverende universiteit wat verbind is tot uitnemendheid en relevansie in die samelewing. Belangrike voorbeelde van hoe die strategiese prioriteite van die NWU…http://news.nwu.ac.za/af/mediumtermynbegroting-moet-die-boodskap-oor-die-tempo-van-strukturele-hervormings-versterk
Mediumtermynbegroting moet die boodskap oor die tempo van strukturele hervormings versterk
2023-10-27 “Die grondslag van die 2023 Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) op 1 November moet in die lig van die bykomende fiskale en ekonomiese uitdagings wat bestaan, realisties en gegrond wees.” Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-die-tuiste-van-vakaanbiedings-van-n-hoe-gehalte