Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/stabiliteit-leenkoste-positief-vir-verbruikersvertroue
Stabiliteit in leenkoste is positief vir verbruikersvertroue
2023-09-22 Soos algemeen te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) weer met drie stemme teen twee besluit om die rentekoerse dieselfde te hou, soos met ’n soortgelyke besluit by die vorige vergadering van die MBK op 20 Julie. Prof Raymond Parsons, ekonoom…http://law.nwu.ac.za/af/post-doktorale-studies
Post Doktorale Studies
2020-07-07 Dit is moontlik om nadoktorale navorsing in die fakulteit te doen. Die navorsing moet by die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid se navorsingsgebied inpas. Aansoek vir nadoktorale studie Daar word van suksesvolle…http://news.nwu.ac.za/af/bree-begrotingstoespraak-positief-vir-besighede-en-verbruikers
Breë begrotingstoespraak is positief vir besighede en verbruikers
2022-02-24 “In die uitdagende ekonomiese omstandighede het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, getoon dat Suid-Afrika se staatsfinansies in veilige hande is terwyl hy dit in die onmiddellike toekoms na skuldstabiliteit en fiskale volhoubaarheid stuur.” In…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-poog-om-eerstejaarpaniek-hok-te-slaan
Fakulteit poog om eerstejaarpaniek hok te slaan
2019-05-06 Dis waar: om ʼn eerstejaarstudent by ʼn universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ʼn jongmens kan ervaar! Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig sal voel deur jou nuwe omgewing, die…http://news.nwu.ac.za/af/roei-bosindringing-uit
Roei bosindringing uit
2023-06-14 Bosindringing is ’n wêreldwye uitdaging, maar deur die multimiljoenrand-RIBS-projek word hierdie groot bydraer tot gronddegradering met hernude ywer aangepak. RIBS is ’n akroniem wat vir “Rangeland Improvement through Bush Control and Sustainable…http://news.nwu.ac.za/af/koalisieregering-omvat-risikos-sowel-geleenthede
Koalisieregering omvat risiko’s sowel as geleenthede
2024-05-31 “Teen die agtergrond van die tussentydse uitslag van die land se deurslaggewende 2024-verkiesing tot dusver is Suid-Afrika tans op ongekarteerde en onseker terrein, wat weerspieël word in die aanvanklike reaksie van die finansiële markte en die rand.” Prof…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-ontwikkelingsindeks-bied-waardevolle-industrie-instrument
Alternatiewe ontwikkelingsindeks bied waardevolle industrie-instrument
2019-03-27 Teen die agtergrond van die toenemende belangrikheid van ekonomiese streeksontwikkeling wanneer dit by wêreldgroei kom, maak kenners van die Noordwes-Universiteit (NWU) ‘n merkwaardige bydrae deur die bekendstelling en suksesvolle toepassing van ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-unie-en-afrika-universiteite-moet-kennis-neem-van-waterskeidingsuitspraak
Afrika-unie en Afrika-universiteite moet kennis neem van waterskeidingsuitspraak
2017-03-09 Die volgende artikel is ʼn meningstuk deur dr Ilyayambwa Mwanawina, ʼn kundige wat betref streeksintegrasie, internasionale reg, goeie korporatiewe bestuur en menseregte aan die Noordwes-Universiteit (NWU). Hy verduidelik wat hierdie waterskeidingsuitspraak…http://news.nwu.ac.za/af/doel-nuwe-visie-vir-jong-vroulike-netbalspelers
Doel! Nuwe visie vir jong vroulike netbalspelers
2024-11-07 ’n Sportsigprogram kan visuele en motoriese vaardighede by jong netbalspelers beduidend verbeter. Dit is volgens die navorsingsbevindings van prof Dané Coetzee van die Skool vir Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-programme-kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Nagraadse programme in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie
2020-07-19 Voorgraadse kursusse in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie is deel van die basiese studie wat vir nagraadse grade op hierdie gebied nodig is. Ons nagraadse navorsingsprogramme is deel van die navorsingsnis Visuele Narratiewe en Skeppende Uitsette…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-sy-verteenwoordigers-van-uitnemendheid
NWU vereer sy verteenwoordigers van uitnemendheid
2022-12-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens die universiteit se Uitnemendheidstoekennings vir 2021/2022 sy voorlopers van uitnemendheid – een van die universiteit se kernwaardes – gevier. Die luisterryke toekenningseremonie het op 24 November by Snowflake…http://news.nwu.ac.za/af/kom-bymekaar-om-%25E2%2580%2599n-groeirevolusie-afrika-te-laat-ontvlam
Kom bymekaar om ’n groeirevolusie in Afrika te laat ontvlam
2020-04-24 “Waarom wil ’n mens die wiel van vooraf uitvind wanneer ander soortgelyke uitdagings ervaar, en almal saam daarin kan slaag om ’n groeirevolusie te laat ontvlam?” Dit is wat die span navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsingsgroep-lewer-%25E2%2580%2599n-bydrae-tot-internasionale-vo%25C3%25ABlstudie
NWU-navorsingsgroep lewer ’n bydrae tot internasionale voëlstudie
2020-11-23 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsing oor die genetiese data van dwergpapegaaie, oftewel lovebirds (genus Agapornis), is by ’n omvattende internasionale voëlstudie ingesluit. Nege dwergpapegaaispesies kom inheems in Afrika en Madagaskar voor.…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-intervensie-slaan-eerstejaarspaniek-hok
Fakulteit intervensie slaan eerstejaarspaniek hok
2019-10-29 Dit is waar: om ‘n eerstejaarstudent by ‘n universiteit te wees, kan een van die mees opwindende, maar stresvolste oorgange wees wat ‘n jongmens sal ervaar. Dit is daarom bloot natuurlik dat jy dalk oorweldig deur jou omgewing, die verantwoordelikhede wat…http://news.nwu.ac.za/af/oognaspeuringstegnologie-skep-nuwe-moontlikhede-vir-werk-en-speel
Oognaspeuringstegnologie skep nuwe moontlikhede vir werk en speel
2018-02-23 Om in die jaar 2018 te leef en te sien hoe vinnig tegnologie ontwikkel, kan ’n mens beslis laat sê dat verandering in ’n oogwink kan plaasvind. Die Skool vir Tale op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark kyk na die toekoms en gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-ontvang-maksimum-termyn-vir-aabs-akkreditasie
NWU Besigheidskool ontvang maksimum termyn vir AABS-akkreditasie
2022-11-30 Die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is verheug om aan te kondig dat hulle ’n vyfjaar-akkreditasie by die vereniging vir besigheidskole in Afrika (Association of African Business Schools, AABS) ontvang het. Dit is die maksimum termyn vir…http://news.nwu.ac.za/af/ouers-verskil-van-leerders-en-onderwysers-hulle-sienings-oor-lyfstraf-skole
Ouers verskil van leerders en onderwysers in hulle sienings oor lyfstraf by skole
2022-12-08 Dit is duidelik dat iets aan dissipline in skole gedoen moet word, maar om weer lyfstraf terug te bring, selfs op ’n beperkte skaal, is waarskynlik nie die antwoord nie. Dit is een van die bevindings van ’n studie deur dr Noorullah Shaikhnag, senior lektor…http://news.nwu.ac.za/af/pmr-toekennings-ses-%25E2%2580%2599n-ry-vir-nwu-vanderbijlpark
PMR-toekennings: ses in ’n ry vir NWU-Vanderbijlpark
2017-07-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs nóg ’n Professional Management Review (PMR) Diamond Arrow-toekenning gewen. Dit is hierdie jaar die sesde agtereenvolgende toekenning wat die kampus ontvang. Die toekenning is by die…http://news.nwu.ac.za/af/moeders-en-kinders-agter-tralies-het-voor-en-nadele
Moeders en kinders agter tralies het voor- en nadele
2021-05-10 In Suid-Afrika kan ’n vrou wat tronkstraf uitdien vir die misdaad wat sy gepleeg het, haar kind by haar in die korrektiewe instelling hê. Dit word vir die eerste twee jaar van die kind se lewe toegelaat en stel die ma en kind in staat om ’n band te vorm.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-welkom-eerstejaars