Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-junior-vrouehokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan Junior Vrouehokkie Wêreldbeker aanbied
2021-08-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om aan te kondig dat hulle die gasheer vir die 2021 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker gaan wees. Dié byeenkoms, wat in samewerking met die Suid-Afrikaanse Hokkievereniging en die sportkode se wêreldbeheerliggaam,…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-brou-samewerking-en-kreatiwiteit-met-koffieproffie
TTIS brou samewerking en kreatiwiteit met Koffieproffie
2024-07-26 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die eerste rondte van ’n innoverende inisiatief getiteld Koffieproffie aangebied. Dit is bedoel om samewerking en kreatiwiteit onder…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/loopbane
Loopbane
2020-01-28 Geoloë en aardewetenskaplikes is aktief in die volgende velde: Omgewingsgeologie – hierdie geoloë is by natuurlike gevare en rampe (soos aardbewings, storms langs kuslyne, grondverskuiwings en die vorming van sinkgate), sosiale…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-superheld-gee-hipertensiebewustheid-n-kragtige-hupstoot
NWU-superheld gee hipertensiebewustheid ’n kragtige hupstoot
2021-09-02 Is dit Superman? Batman? Spiderman? Nee, dit is Kaptein Hart! Hy is Noordwes-Universiteit (NWU) se superheld op ’n belangrike sending – om ’n bewustheid van die gevare van hipertensie te skep en om jong kinders te inspireer om gesonde eetgewoontes aan te…http://law.nwu.ac.za/af/node/29202
SRVP voorsitter 2017/2018
2017-08-23 Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-vlieg-tokio-toe
NWU Eagles vlieg Tokio toe
2021-07-22 Die ganse wêreld gaan kyk, en wat hulle gaan sien, is hoofletter-A, Arende. Die Suid-Afrikaanse span gaan eersdaags tydens die 2021 Olimpiese Spele in Tokio, Japan hul staal wys, met ʼn string Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles wat die sowat 13 500 km…http://commerce.nwu.ac.za/af/toerismebestuurenrekreasiekunde
Toerismebestuur en Rekreasiekunde
2025-07-24 Die Toerisme- en Rekreasiespan aan die NWU is die leiers in hul onderskeie velde. Gereelde kontak met industrie, navorsingsprojekte en konsultasies hou ons aan die voorpunt van nuwe ontwikkelings wat u ook ʼn paar stappe voor die res sal hou. Ons het ʼn Baie…, Oorsig, Na voltooiing van hierdie drie-jaar-program sal u in staat wees om ʼn toerismebesigheid te bestuur en te bemark, sowel as om ʼn rekreasiebestuurder te word. U sal, onder andere, leer om u eie akkommodasie-onderneming te ontwikkel en bestuur, om geleenthede te…, Toelatingsvereistes, APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40-49%) / Wiskunde Geletterdheid vlak 6 (70% of meer) Addisionele vereistes as per Fakultiet se jaarboek , Kampus, Potchefstroom [P], Kwalifikasie, BCom met Toerismebestuur en Rekreasievaardighede [Kwalifikasie 5FPH04 P] , Loopbaangeleenthede, Hoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang tot die hele toerisme-industrie bied, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die industrie en besighede. Dit skep spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, toerismebestuurders, bemarkers…, Nagraadse studies, BCom in Bestuur met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur Besoek gerus die nagraadse bladsy vir meer inligting. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/een-keer-%25E2%2580%2599n-leeftyd
Een keer in ’n leeftyd
2020-09-17 Dit was amper ’n ondenkbare prestasie. Dit was so na aan perfek as wat ’n bouler kan kom. Wat Graeme Pieter Bouwer, ’n alumnus van die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus, in 1991 reggekry het, was onwerklik. Toe hy by die Dick Fourie Stadion in…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2019-04-08 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mikrobiologie
Mikrobiologie
2017-08-25 Wat is Mikrobiologie? Mikrobiologie behels die ontbloting van die geheimsinnigheid van mikroskopiese lewe en die toepassing daarvan in die modernesamelewing. Die interaksie van virusse, bakteria en swamme met die omgewing, hul industriële…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biological-sciences/toerisme
Toerisme
2021-08-18 Die Skool vir Biologiese Wetenskappe bied ook vir studente die unieke geleentheid om Toerisme as ʼn addisionele kurrikulum te neem (BSc Toerisme). Hierdie is ʼn kombinasie tussen B Art Toerisme en BSc Natuurwetenskappe. Tans bied ons drie programme wat onder…http://commerce.nwu.ac.za/af/financial-accountancy/finansi%25C3%25ABle-rekeningkunde
Finansiële Rekeningkunde
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Bevorder jou loopbaan in finansies met ons BCom in Finansiële Rekenmeesterskap, wat by die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) vir die AGA(SA)-benaming en die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR)…, Kernvakke, Vakke sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Oudit en Korporatiewe Bestuur Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Bedryfswetenskappe, Graadopsies , BCom in Finansiële Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DBH01 BCom in Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program Duur van Graad: 4 jaar,…, Toelatingsvereistes, BCom in Finansiële Rekeningkunde APS: 28 Wiskunde: Vlak 4 (50%) BCom Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), of Wiskundige geletterdheid: Vlak 7 (80%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde…, Loopbaangeleenthede, Professionele rekenmeester Interne ouditeur Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Dosent, Nagraadse studies, Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/professor-phil-van-schalkwyk-lewer-intreelesing
Professor Phil van Schalkwyk lewer intreelesing
2021-12-09 Professor Phil van Schalkwyk het sy intreelesing, getiteld: Die lewende verlede van die letterkunde, gelewer. Sy lesing het gefokus op ’n ondersoek van die mens se verhouding met die verlede, en spesifiek in ’n literêr-artistieke konteks. Teen die…http://news.nwu.ac.za/af/help-ons-om-ons-top-nwu-alumni-te-kies
Help ons om ons top-NWU-alumni te kies
2023-06-30 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots op sy merkwaardige alumni wat aktief voortgaan om waardevolle bydraes met ’n groot impak op alle gebiede van die samelewing te maak – en nie net plaaslik nie, maar ook in die buiteland. As jy ’n NWU-alumnus of ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/besigheidskool-toets
Besigheidskool-Toets
2025-08-18 Oorsig, By die NWU Besigheidskool streef ons daarna om die manier te verander waarop ons studente oor besigheid dink. Ons wil hê dat ons studente bestuurders en leiers in eie reg word; dat hulle met werklike vaardighede , internasionale akkreditasie en baanbreker…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg
Navorsing fokus op middelmisbruik en verbeterde geestesgesondheidsorg
2024-11-07 Prof Leepile Alfred Sehularo se navorsing oor geestesgesondheid en middelmisbruik het uitgeloop op die ontwikkeling van ’n program wat ontwerp is om volwassenes sowel as leerders te ondersteun en fokus veral op die misbruik van onwettige middels in Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-christa-ramasimong-se-wereldbeker-vuurdoop
Kaptein Christa Ramasimong se wêreldbeker-vuurdoop
2022-04-22 Bertie Jacobs Wanneer talent en vasberadenheid saamspan, word geskiedenis gemaak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het vanaf 1 tot 12 April die heel eerste hokkiewêreldbeker onder die vaandel van die sport se wêreldreguleringsliggaam, die Fédération…http://news.nwu.ac.za/af/jo-ane-gaan-spele-toe
Jo-Ané gaan Spele toe
2021-07-15 Sy is die kanonarm van 1 NWU-Bataljon wat oor slegs ʼn paar weke saam met haar landgenote hulle veldtog in die Stille Oseaan-teater van stapel gaan stuur. Ja, Jo-Ané van Dyk gaan Olimpiese Spele toe. Dié 23-jarige spiesgooier van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-wens-sy-olimpiese-helde-geluk
NWU wens sy Olimpiese helde geluk
2021-08-30 Die topplekke in enige sportsoort is slegs vir ’n paar uitgesoektes beskore: diegene wat – deur vasberadenheid – hulle talente op hulle gebied ten volle gebruik. Dit is geen maklike taak nie, en slegs ’n paar kom bo uit. Wanneer dit gebeur, is hulle…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/bcom-regte