Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klits-spiesgooi-room
NWU klits spiesgooi-room
2021-07-13 Dit is ʼn bekende gesig daar waar die Mooirivier om die Fanie du Toit-sportterrein kronkel. Net onder die Hoëprestasieinstituut is daar sowat 100 m wat as ʼn gevaarvliegsone vir ons geveerde vriende moet dien. Spiese vlieg hier. ʼn Ander konstante hier…http://news.nwu.ac.za/af/projek-oor-vloektaal-lewer-wetenskaplike-kennis
Projek oor vloektaal lewer wetenskaplike kennis
2021-04-28 “Myns insiens het dit besonder goed gegaan met die projek. Nie net is die tegnologie en infrastruktuur daargestel vir goeie navorsing in die komende jare nie, maar ons het ook ’n groot klomp geregistreerde gebruikers gekry.”So sê prof Gerhard van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-verwelkom-nuwe-studente-kampusraad
NWU Vanderbijlpark verwelkom nuwe Studente-kampusraad
2019-09-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark spog met ’n nuutverkose groep studenteleiers. Tydens ’n onlangse gelukwensingseremonie het lede van die kampus se bestuurskomitee van die geleentheid gebruik gemaak om die nuwe verteenwoordigers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-ontvang-gesogte-internasionale-toekenning
NWU se kanselier ontvang gesogte internasionale toekenning
2022-11-04 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vereer met ’n gesogte internasionale toekenning omdat sy ’n verskil in haar gemeenskap maak – nie net plaaslik nie, maar ook wêreldwyd. Dr Anna Mokgokong, wat in 2019 as die NWU se kanselier ingehuldig…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur
Kwantitatiewe Risikobestuur
2020-06-10 Die belangrikheid van risikobestuur op die hoogste vlakke van organisasies word toenemend erken, en staan in die breë sin bekend as ERM (Enterprise-wide Risk Management). Die belangrikste risikotipes omsluit mark-, krediet- en bedryfsrisiko’s…http://news.nwu.ac.za/af/kriptogeldeenhede-n-suksesverhaal
Kriptogeldeenhede: ’n suksesverhaal?
2021-05-27 Dit wil voorkom of die wêreld van bitcoin hier is om te bly, ten spyte van talle voorspellings dat dit enige oomblik in duie gaan stort. Elon Musk het oor die naweek beweer dat met ’n keuse tussen kriptogeldeenhede en fiatgeldeenhede soos die dollar, euro…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-suksesvolle-internasionale-konferensie-oor-sosiale-wetenskappe-aan
NWU bied suksesvolle Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe aan
2019-09-16 Die 10de Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS), wat onlangs in Vanderbijlpark plaasgevind het, is net nog ’n uitstekende voorbeeld van hoe die Noordwes-Universiteit (NWU) ter wille van akademiese vordering met internasionale vennote…http://news.nwu.ac.za/af/liezel-voeg-nuwe-pyl-haar-atletiek-koker
Liezel voeg nuwe pyl by haar atletiek-koker
2023-07-24 Daar was min twyfel dat sy dit sou kon doen. Skrap dit – minder as min, maar wel meer as geen. Liezel Gouws sê sy sou miskien nie tydens die verspringgeleentheid by die onlangse Wêreld Para-Atletiekkampioenskap in Parys, Frankryk op die podium geëindig het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-roos-gaan-pga-sa-klasse-aanbied
NWU se Fanie Roos gaan PGA-SA-klasse aanbied
2020-05-25 Fanie Roos, ’n dosent in Sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is baie ernstig oor gholf – op die baan asook in die lesinglokaal. Fanie het twee jaar gelede die hoofopskrifte gehaal toe hy die eerste NWU-akademikus was wat die gesogte…http://www.nwu.ac.za/af/yvonne-mfolo-alumni
Yvonne Mfolo | Alumni
2021-05-12 Haar werk as uitvoerende hoof vir openbare betrekkinge by Anglo American plaas vir Yvonne Mfolo aan die voorpunt van gemeenskapsbetrokkenheid. Sy het haar beywer vir die stigting van die Anglo Inyosi Coal-gemeenskapstrust en sy is ook…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hou-aan-om-suid-afrikaanse-sport-te-voed
NWU hou aan om Suid-Afrikaanse sport te voed
2022-09-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) hou aan om te wys hoekom dié instelling ’n vervoerband vir Suid-Afrikaanse atletiek is. Tydens vanjaar se Statebondspele in Birmingham, Engeland het die NWU weer gesorg dat die Suid-Afrikaanse span ’n kenmerkende NWU-geur…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vroueregslui-sluit-nasionale-netwerk-van-vroueprokureurs-aan
NWU vroueregslui sluit by nasionale netwerk van vroueprokureurs aan
2018-09-21 Op 12 September 2018 het voorgraadse vroulike regstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die geleentheid gekry om meer oor WOLELA – Women Leading in Law, ’n nasionale netwerk van vroueprokureurs – uit te vind. By die…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-gee-erkenning-aan-sy-baanbreker-alumni
Noordwes-Universiteit gee erkenning aan sy baanbreker-alumni
2023-11-23 Die alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter deurlopend op hulle onderskeie kundigheidsgebiede, nasionaal sowel as internasionaal. Die NWU het tien van hierdie merkwaardige beroepslui tydens die universiteit se glansryke geleentheid vir die…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/afrikaans-en-nederlands
Afrikaans en Nederlands
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die variëteit van Afrikaans wat vandag gepraat word, het ontstaan uit Nederlands, Maleis en Afrikatale wat deur vroeë setlaars in Suid-Afrika in die 1600’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-tawana-soek-n-beter-20222023-seisoen
NWU Tawana soek ’n beter 2022/2023-seisoen
2022-05-17 ’n Goeie span kom altyd weer bo uit. Michael Seleka, sokkerbestuurder en hoofafrigter van die NWU Tawana op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom, klink platgeslaan wanneer hy ’n opsomming gee van sy span se prestasie in die SAFA ABC…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2022-04-05 Opvoedkundige Sielkunde [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde bied ‘n verskeidenheid modules in Opvoedkundige Sielkunde aan op voorgraadse vlak. Opvoedkundige Sielkunde fokus hoofsaaklik op menslike kognisie,…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-tussen-nwu-en-vanderbijlpark-rotari%25C3%25ABrs-gee-wiskunde-onderwys-%25E2%2580%2599n-hupstoot
Samewerking tussen NWU en Vanderbijlpark Rotariërs gee wiskunde-onderwys ’n hupstoot
2019-08-06 STEM, of wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde, is nie bloot ’n lys van belangrike vakke nie, maar eerder ’n kruisdissiplinêre opvoedkundig-integrerende filosofie. Hierdie filosofie sal nie net studente in die 21ste-eeuse wêreldekonomie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-erkenning-aan-comrades-helde-0
NWU gee erkenning aan Comrades-helde
2022-09-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Woensdag 7 September aan twee uitstaande persone vir hulle durf, vasberadenheid en deursettingsvermoë tydens die 2022 Comrades Marathon erkenning gegee. Dit het plaasgevind tydens ’n geleentheid waar uitgaande Raadslede…http://news.nwu.ac.za/af/prof-jonathan-calof-neem-sy-bemarkingsinsig-na-n-mandarynse-gehoor
Prof Jonathan Calof neem sy bemarkingsinsig na ’n Mandarynse gehoor
2023-11-16 Dit kom as geen verrassing nie wanneer ’n wêreldberoemde kundige in intelligensie en voorkennis soos prof Jonathan Calof van die Ottawa Universiteit in Kanada en buitengewone professor in die navorsingsfokusarea TRADE aan die Noordwes-Universiteit (NWU), nog…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/sesotho