Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/hospitaal-klop-aan-die-nwu-se-deur-vir-beter-sorg-vir-borskankerpasiente
Hospitaal klop aan die NWU se deur vir beter sorg vir borskankerpasiënte
2022-10-28 Navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) werk gereeld in gemeenskappe om lewens te verbeter en oplossings vir dringende kwessies te vind. In die stryd teen borskanker het ’n hospitaal in Potchefstroom die kundigheid van die navorsingseenheid…http://news.nwu.ac.za/af/colloquium-lewer-n-bydrae-tot-die-toekoms-van-onderrig-en-leer-oorgangstye
Colloquium lewer ’n bydrae tot die toekoms van onderrig en leer in oorgangstye
2021-09-03 Krisisse wat as ontwrigtende noodsituasies begin, kan spoedig die nuwe normaal word. Dit is duidelik uit die meeste uitdagings in hoër onderwys in Suid-Afrika. Veral onderrig en leer moes gebeurlikheidsplanne ontwikkel om die effek van belangrike situasies…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-wys-die-weg-aan-oor-hoe-om-akademiese-integriteit-te-bevorder
Navorser wys die weg aan oor hoe om akademiese integriteit te bevorder
2022-12-08 Die akademiese wêreld kan maklik deur oneerlikheid en plagiaat geïnfiltreer word, veral in moeilike tye soos die afgelope twee jaar van die Covid-19-pandemie. Goeie akademiese praktyk is noodsaaklik vir dosente en studente. Prof Anné Verhoef,…http://news.nwu.ac.za/af/navorsingsondersteuningskantoor-neem-aan-n-projek-deel-wat-deur-die-gates-stigting-befonds-word
Navorsingsondersteuningskantoor neem aan ’n projek deel wat deur die Gates-stigting befonds word
2024-03-08 Die Navorsingsondersteuningskantoor by die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van slegs tien navorsingsondersteuningskantore in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) wat ’n toekenning gekry het en gekies is om deel te neem aan die projek wat…http://news.nwu.ac.za/af/graad-10-seth-leerders-ondersoek-beroepshigiene-op-n-praktiese-wyse-die-nwu
Graad 10 SETH-leerders ondersoek beroepshigiëne op ’n praktiese wyse by die NWU
2025-08-28 ’n Groep graad 10-leerders van die SETH Academy by die Hoërskool Ferdinand Postma het op 10 April 2025 die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) vir ’n praktiese ervaring van beroepshigiëne besoek. Die sessie, wat deur die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-onder-die-top-plaaslike-universiteite-suid-afrika-op-ranglys-geplaas
NWU onder die top- plaaslike universiteite in Suid-Afrika op ranglys geplaas
2022-10-13 Die Noordwes-Universiteit (NWU) bly onder die top- plaaslike universiteite soos dit duidelik uit die jongste World University Rankings van Times Higher Education (THE) blyk. Volgens die THE, is die NWU onder die topses universiteite in Suid-Afrika. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-die-gemeenskap-span-kragte-saam-ten-bate-van-eureka-skool
NWU en die gemeenskap span kragte saam ten bate van Eureka Skool
2019-08-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) en die Vanderbijlparkgemeenskap gaan kragte saamspan om van die Eureka Skool se jaarlikse Spesiale Sportdag ‘n sukses te maak. Dié dag bied aan leerders wat afhanklik is van hoëvlakondersteuning die geleentheid om op ‘n pret…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-forum-om-gemeenskappe-betrokke-te-kry-volstoom-aan-die-gang
Nuwe forum om gemeenskappe betrokke te kry, is volstoom aan die gang
2023-09-28 Die plasing van studente in gemeenskapsdiensposisies is ’n topprioriteit vir die pasgestigte Gemeenskapsbetrokkenheid-belanghebbersforum van die Noordwes-Universiteit (NWU). “Ons is almal baie opgewonde oor die nuwe forum. Die doel is om wedersydse…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-van-afrika-plante-en-inheemse-kennis-die-bestuur-van-diabetes
Gebruik van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes
2024-11-07 Navorsing van die Noordwes-Universiteit (NWU) en vennootinstellings het die rol beklemtoon van Afrika-plante en inheemse kennis in die bestuur van diabetes mellitus, ’n chroniese en potensieel dodelike metaboliese siekte wat miljoene mense wêreldwyd aantas.…http://news.nwu.ac.za/af/welkom-die-hofsaal-nwu-juta-skynverhore-keer-terug-met-persoonkompetisie
Welkom by die “hofsaal”! NWU-Juta-Skynverhore keer terug met in-persoonkompetisie
2022-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie is met mening terug, met verlede jaar se virtuele formaat wat hierdie jaar vir ’n in-persoonkompetisie plek maak . “Ons is baie opgewonde om almal in die skynhofsaal terug te hê,” sê adv René Koraan,…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-die-laegroeivalstrik-oorwin-om-uitdagings-suksesvol-aan-te-pak
Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak
2024-06-05 Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry. In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-tegnologie-en-gemeenskapsbetrokkenheid-die-gaping-tussen-gemeenskappe-en-regshulp-kan-oorbrug
Hoe tegnologie en gemeenskapsbetrokkenheid die gaping tussen gemeenskappe en regshulp kan oorbrug
2024-07-11 Wanneer gemeenskapslede regshulp nodig het, ervaar hulle dikwels groot struikelblokke omdat hulle ontoereikende finansiële hulpbronne het. Een manier om lede van die publiek met regsdienste te skakel, is om aanlyn kanale te gebruik. Dit is een van die…http://news.nwu.ac.za/af/aanspreeklikheid-en-opleiding-die-sleutels-tot-beter-finansiele-bestuur-munisipaliteite
Aanspreeklikheid en opleiding is die sleutels tot beter finansiële bestuur in munisipaliteite
2023-03-31 Plaaslike munisipaliteite in Noordwes het nie skoon oudits ontvang nie omdat hulle die finansiële hulpbronne wanbestuur het. Dit is volgens ’n navorsingstudie wat deur dr Auchalie Mothupi in sy PhD-studies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is.…http://news.nwu.ac.za/af/phd-gegradueerde-ondersoek-hoe-nigeriese-tersi%25C3%25AAre-leerders-engels-onder-die-knie-kry
PhD-gegradueerde ondersoek hoe Nigeriese tersiêre leerders Engels onder die knie kry
2017-06-14 ’n Trotse Remilkun Iyabo Adeyemi het onlangs haar PhD in Engels tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang. Die Nigeries-gebore Adeyemi wat onder die wakende oog van haar studieleier,…http://news.nwu.ac.za/antimicrobial-resistance-threatens-africas-future-sasuf-2023
Antimicrobial resistance threatens Africa’s future (SASUF 2023)
2023-03-30 Antimicrobial resistance (AMR) poses a huge threat to Africa’s and, by extension, the world’s health care systems and should be addressed with haste. This according to Prof Carlos Bezuidenhout, director of the Unit for Environmental Sciences and Management,…http://news.nwu.ac.za/af/die-ingewikkelde-verband-tussen-heuningbye-se-soeke-na-kos-en-hulle-kleurvoorkeure
Die ingewikkelde verband tussen heuningbye se soeke na kos en hulle kleurvoorkeure
2023-11-14 Die betowerende wêreld van heuningbye se kossoekgedrag fassineer wetenskaplikes al lank, met kleur wat ’n vername rol in die bye se soektog na voedsel speel. Bye is noodsaaklike bestuiwers wat die sleutel tot die handhawing van die delikate balans van ons…http://news.nwu.ac.za/af/mislukking-van-banke-zimbabwe-die-gevolg-van-swak-regulatoriese-toesighouding
Mislukking van banke in Zimbabwe is die gevolg van swak regulatoriese toesighouding
2022-12-08 Die algemene mislukking van banke in Zimbabwe oor die afgelope 20 jaar is nou verklaar: ’n vername rede is die ontoereikende toesighouding oor bankinstellings deur die Reserwebank van Zimbabwe (RBZ) en ander regulatoriese liggame. Dit is volgens die…http://news.nwu.ac.za/af/professor-charlene-du-toit-brits-besig-om-die-paradigma-te-verskuif
Professor Charlene du Toit-Brits is besig om die paradigma te verskuif
2024-03-06 ’n Intreelesing word as ’n betekenisvolle mylpaal in die lewe en loopbaan van ’n akademikus beskou. Dit is ’n geleentheid vir nuwe professorale kollegas om hulle innoverende navorsing op ’n direkte wyse aan te bied. Professor Charlene du Toit-Brits het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-fanie-een-van-die-beste-gholfafrigters-vir-gauteng-benoem
NWU se Fanie as een van die beste gholfafrigters vir Gauteng benoem
2019-07-15 Om vir Fanie Roos ’n naweekgholfspeler met ’n goeie gemiddelde te noem, sou beslis ’n groot fout wees. Fanie, ’n dosent in sportbestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is ’n geakkrediteerde professionele gholfspeler, en hy is so pas as finalis in die…http://news.nwu.ac.za/af/die-staatsrede-evalueer-suid-afrika-se-sosio-ekonomiese-uitdagings-op-n-realistiese-manier