Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/besigheidskool-toets
Besigheidskool-Toets
2025-08-18 Oorsig, By die NWU Besigheidskool streef ons daarna om die manier te verander waarop ons studente oor besigheid dink. Ons wil hê dat ons studente bestuurders en leiers in eie reg word; dat hulle met werklike vaardighede , internasionale akkreditasie en baanbreker…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-inspirasie
Wat ʼn inspirasie!
2020-12-09 Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou. Vertel ons bietjie wanneer jy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-wens-sy-olimpiese-helde-geluk
NWU wens sy Olimpiese helde geluk
2021-08-30 Die topplekke in enige sportsoort is slegs vir ’n paar uitgesoektes beskore: diegene wat – deur vasberadenheid – hulle talente op hulle gebied ten volle gebruik. Dit is geen maklike taak nie, en slegs ’n paar kom bo uit. Wanneer dit gebeur, is hulle…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/bcom-regte
BCom Regte
2023-10-31 [tabs] BCom Regte Aanbeveel vir studente wat 'n tweeledige belangstelling in die regte en besigheid het. Hierdie graad vul die LLB aan, aangesien dit 'n breër perspektief bied op veral handel. Die vakgroepe binne 'n BCom in regte is presies dieselfde as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-deel-hulle-reis-met-borskanker
NWU-kundiges deel hulle reis met borskanker
2022-10-19 Dit is die diagnose wat die meeste mense vrees: kanker. Twee professore van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat albei op verskillende maniere deur hierdie lewensbedreigende siekte geraak is, sê die emosionele tol wat dit eis, kan net so rampspoedig wees as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-nou-lid-van-afrika-akademie-vir-wetenskap
NWU-navorser nou lid van Afrika-akademie vir wetenskap
2021-04-20 ’n Senior lektor in die navorsingsfokusarea Menslike Metabolomika aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die volgende vyf jaar as ’n geaffilieerde lid van die Afrika-akademie vir wetenskap (AAW) gekies. Dr Rencia van der Sluis is gekies vanuit jong,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-wiskundige-en-statistiese-wetenskappe/wiskunde-en-toegepaste-wiskunde
Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
2022-08-04 Wiskunde Op skoolvlak bestaan wiskunde uit algebra, meetkunde, analitiese meetkunde, trigonometrie en differensiaalrekening. Op universiteitsvlak word al die voorgenoemde afdelings in diepte bestudeer. Geen Fisika, Chemie, Ingenieurswese,…http://sport.nwu.ac.za/af/netbal
Netbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Netbal kan beskryf word as een van die vernaamste sportkodes regoor die land en buite die grense van Suid-Afrika, en dit het ’n unieke geskiedenis. Dit is vir lank as ’n sport beskryf wat vir vroue geskik…http://news.nwu.ac.za/af/postdoktorale-genoot-uit-maleisi%25C3%25AB-sluit-optentia-aan
Postdoktorale genoot uit Maleisië sluit by Optentia aan
2020-04-02 Internasionale postdoktorale genote speel ’n belangrike rol waar hulle aan die spits staan van navorsingsaktiwiteite by die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie tipe internasionalisering ondersteun ook die NWU se strewe om deur uitnemendheid in innoverende…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers
Ontmoet ons navorsers
2023-09-28 Die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op die navorsingsfront. Prof Moses Retselisitsoe Phooko is die direkteur van Professionele Ontwikkeling en Gemeenskapsbetrokkenheid in die Fakulteit Regte. Sy navorsing handel oor die…http://law.nwu.ac.za/af/node/29324
Nuwe uitdaging vir prof Christa Rautenbach
2018-05-30 Die doel van prof Rautenbach se aanstelling is om aan ’n ondersoek ten opsigte van die moontlike aanvaarding van ’n enkele huwelikswet, wat maatreëls teen skynhuwelike insluit, deel te neem. Die ondersoek sal hoofsaaklik die kwessie hanteer van die…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg
Navorsing fokus op middelmisbruik en verbeterde geestesgesondheidsorg
2024-11-07 Prof Leepile Alfred Sehularo se navorsing oor geestesgesondheid en middelmisbruik het uitgeloop op die ontwikkeling van ’n program wat ontwerp is om volwassenes sowel as leerders te ondersteun en fokus veral op die misbruik van onwettige middels in Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-terug-en-sterker-ooit
Liezl is terug en sterker as ooit
2021-09-29 Sy is terug. Maar tog anders. Sy is nie meer dieselfde Liezl Gouws nie. Japan het haar verander. Dit het sowat 100 km weg van die skadu van Berg Fuji en sy sneeubedekte kroon gebeur. Elke druppel sweet wat van haar afgetap het is verruil vir wysheid en…http://news.nwu.ac.za/af/drieminute-tesis-toon-dat-minder-meer-kan-wees
Drieminute-tesis toon dat minder meer kan wees
2021-10-15 Bondige, duidelike kommunikasie is noodsaaklik in die akademiese omgewing. Dit is ’n vaardigheid wat maak dat jou navorsingsvisie gehoor word en selfs ’n beter vaardigheid om dit verstaanbaar te maak. Hier het ons die drieminute-tesis-kompetisie (3MT-…http://news.nwu.ac.za/af/phd-driekuns-vir-van-schalkwyk-gesin
PhD-driekuns vir Van Schalkwyk-gesin
2019-04-25 ʼn Baie trotse dr Schalk van Schalkwyk senior het toegekyk hoe albei sy seuns in sy voetspore volg. Hugo en Schalk junior het albei hul PhD-grade tydens die onlangse herfsgradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark ontvang…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/oor-ons
Oor ons
2024-11-07 Visie Die visie van Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is om ’n internasionaal-erkende leier te wees in maatskaplik-relevante maatskaplikegeregtigheids- en menseregteverwante navorsing, asook in onderwys vir Suid-Afrika en Afrika.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/data-mining/data-ontginning
Data Ontginning
2020-06-10 Bedryfsanalise (ook bekend as Data-ontginning) is ‘n snel ontwikkelende studieveld met toepassings in ‘n wye reeks industrieë. Dis ideal vir studente met ‘n aanleg vir wiskunde wat ook belangstel in rekenaarprogrammering. Daar…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-moet-vinnig-bedwang-gebring-word
Geweld moet vinnig in bedwang gebring word
2021-07-13 Wat op die spel is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien wet en orde nie gou herstel word nie, is onomwonde deur president Cyril Ramaphosa in sy toespraak op 12 Julie beklemtoon. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/satds-en-streekbeplanning-vereistes
Urban and Regional Planning Admission Requirements
2018-02-05 Om toelating tot die vier jaar voorgraadse program vir Stads- en Streekbeplanning te verkry, moet studente aan die volgende toelatingsvereistes voldoen: Op graad 12 vlak moet die student vir Wiskunde ʼn vlak 5 (60% - 69%) verwerf. Studente…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-bemarkingsbestuur