Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsuitreiking-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-gee-hulle-tyd-en-harte
Gemeenskapsuitreiking 2017 – eerstejaarstudente gee hulle tyd en harte
2022-08-19 Vir sommige mense is vrywilligerwerk en gemeenskapsdiens ’n opsionele ekstra – iets wat jy doen wanneer jy tyd en bykomende hulpbronne tot jou beskikking het. Dit is nie die geval op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit nie. Verbeel jou…http://news.nwu.ac.za/af/terseus-liebenberg-beste-afrigter-van-afgelope-drie-dekades-aangewys
Terseus Liebenberg as beste afrigter van afgelope drie dekades aangewys
2022-06-21 “Meester”. Dit is ʼn titel wat min beskore is. Top van die top, beste van die beste. Dis wanneer ʼn beroep ʼn roeping word en daarna tot ʼn kuns ontwikkel word. Terseus Liebenberg val gewis in dié kategorie. Oor meer as drie dekades het sy kennis…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/visie-en-missie
Visie en Missie
2023-12-12 By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-pukfm-ryg-nominasies-vir-radio-toekennings
NWU PUKfm ryg nominasies vir Radio-toekennings in
2021-06-22 Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die baanbrekers en en deurdrywers van die radiogolwe herkenning kry vir hul harde werk. Die Radio-toekennings, wat uitsonderlike prestasies in die radio-industrie vereer, het onlangs 2021 se finaliste aangekondig…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gereed-vir-2022-akademiese-jaar
NWU gereed vir 2022- akademiese jaar
2022-02-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 18 Februarie sy amptelike akademiese opening op sy Mahikengkampus aangebied. As gevolg van Covid-19-regulasies het talle van die ander NWU-personeel en nuwe sowel as terugkerende studente die geleentheid virtueel…http://law.nwu.ac.za/af/law/getuigskrif
Aanvraag van Getuigskrif
2025-10-13 Sertifikaat van Getuigskrif/Karakterverwysing Fakulteit Regte is trots op die regstudente van die onderskeie kampusse van die NWU. Verskeie regters, leiers in die openbare en private sektore en selfs die kunste het in die Regte gestudeer en lewer steeds…http://news.nwu.ac.za/af/cara-stacey-wen-jong-kunstenaar-toekenning-vir-musiek
Cara Stacey wen Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek
2021-09-07 Dr Cara Stacey, senior lektor in Afrikamusiek by die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is so pas as hierdie jaar se wenner van die Standard Bank Jong Kunstenaar-toekenning vir Musiek aangewys. Hierdie toekenning gee erkenning aan haar…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-2
Ontmoet ons navorsers
2024-04-19 Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Prof Andries Moneyke is die direkteur van die navorsingsfokusarea Fisieke Aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FASReK). Dr Nicholin…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-1
Ontmoet ons navorsers
2024-02-27 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede. Prof Courtney Cook is 'n medeprofessor en navorser in die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur in die Fakulteit Natuur- en…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/loopbaandienste
Loopbaandienste
2026-02-10 Loopbaandienste, Besigheidsontwikkelingsbestuurder Obaro Bestuursdienste Kliek hier vir advertensie Finansiële Persoon Grain Carriers Die ideale kandidaat moet jonk wees, dinamies, ambisieus, veelsydig en gaan aan die begin 'n pos soos 'n Uitvoerbare Assistant wees en sal…http://news.nwu.ac.za/af/nuut-verkose-vanderbijlpark-kampusstudenteraad-tree-diens
Nuut verkose Vanderbijlpark-Kampusstudenteraad tree in diens
2018-09-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark spog met ‘n nuut verkose groep studenteleiers. Tydens ‘n onlangse gelukwensingsplegtigheid het lede van die kampusbestuur die geleentheid gehad om die nuwe lede van die Kampusstudenteraad (KSR) ‘…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/kwalifikasies
Kwalifikasies
2025-05-08 Die kwalifikasies wat aangebied word, ondersoek die snelveranderende gebied van taal en die relevansie daarvan vir die samelewing. Deur by die Skool vir Tale te studeer, verkry jy ’n beter begrip van die aard van taal en letterkunde, en jy…http://news.nwu.ac.za/af/rene-glo-dat-wonderwerke-steeds-plaasvind
René glo dat wonderwerke steeds plaasvind
2023-05-08 Om moed op te gee, was nooit ’n opsie vir die 23-jarige René Engelbrecht, wat onlangs haar BEd Grondslagfase-graad aan die Noordwes-Universiteit (NWU) behaal het, nie. Sy het haar graad cum laude verwerf. Sy is gebore sonder ’n corpus callosum – die massa…http://education.nwu.ac.za/af/education/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-03-18 Hierdie fakulteit het ten doel om ’n leier in nagraadse opleiding en ondersteuning te wees en om nuwe benaderings te ondersoek om kundiges op die verskillende gebiede van onderwysleierskap op te lei. Ons bied gespesialiseerde nagraadse opleidingsprogramme wat…http://sport.nwu.ac.za/af/gimnastiek
Gimnastiek
2023-03-03 [accordion collapsed] Potchefstroomkampus Gimnastiek is ’n sport wat die volgende te sê het: “Wanneer die wêreld sê gee moed op, fluister hoop probeer nog een keer.” Gimnastiek is die sport van krag, dryfkrag en vasberadenheid. Gimnastiek is nie net…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/gebeure
Gebeure
2017-03-02 Studente Simposium R&O Notas: Die program vir die aankoms en registrasie van eerstejaar studente vir 2017 sal teen Desember 2016 gelaai word. Studente binne die Fakulteit Natuurwetenskappe met dringende navrae kan vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/lanbou-ekonomie-en-voorligting
Lanbou Ekonomie en Voorligting
2018-05-21 Die voorgraadse program wat deur die departement aangebied word, het ten doel om gekwalifiseerde personeel te produseer wat as Landbou-ekonome kan funksioneer met die oog op die navorsing, evaluering, ontwikkeling, bestuur en evaluering van landbou-…http://news.nwu.ac.za/af/onveranderde-beleggingsgraad-positief
Onveranderde beleggingsgraad is positief
2021-05-24 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die jongste besluit deur graderingsagentskappe om Suid-Afrika se beleggingsgraad en ‑vooruitsig onveranderd te laat, positief is. “Die feit dat die…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/gemeenskapsbetrokkenheid