Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/accountancy/rekeningkunde-algemeen
Rekeningkunde (algemeen)
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontdek jou pad na ʼn florerende loopbaan in finansies met ons BCom in Rekeningkunde, wat ideaal is vir studente wat belangstel in ʼn algemene besigheidsgraad met ʼn fokus op rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, en belasting. Hierdie voorgraadse program rus jou…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Ondernemingsbestuur, Graadopsies, BCom in Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die volgende Vanderbijlpark [V] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FHH01, Toelatingsvereistes, BCom in Rekeningkunde APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), Professionele liggame, South African Institute F or Business Accountants (SAIBA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://saiba.org.za/ , Loopbaanmoontlikhede, Rekenmeester Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Algemene bestuurder Onderwyser/dosent [/accordion] Jaarboekhttp://education.nwu.ac.za/af/onderwys-en-menseregte-diversiteit-edu-hright/toets-evashni
Toets Evashni
2026-04-22 Evashni Jansen Potchefstroom North West University Spending long hours in front of a screen…http://news.nwu.ac.za/af/sew2018-plaas-studente-entrepreneurskap-op-die-voorgrond
SEW2018 plaas studente-entrepreneurskap op die voorgrond
2018-09-21 Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Noordwes-Universiteit (NWU) – in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) – ’n baie geslaagde entrepreneurskapweek vir studente aangebied. Die inisiatief vir die Studente-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-adjunk-visekanselier-vir-kampus-mahikeng-aan
NWU stel nuwe adjunk-visekanselier vir kampus in Mahikeng aan
2021-11-19 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-steenkool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Agtergrond: Steenkool- en Laserchemie-navorsingsgroep
2017-08-30 Navorsingsfokus Ons navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: Die verstaan die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse kole, Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://humanities.nwu.ac.za/af/ctext
Tuis nuut
2025-05-07 Ontwikkel en bevorder Suid-Afrikaanse tale met behulp van kunsmatige intelligensie. Ons bied die vaardighede en hulpbronne wat jou in staat stel om rekenaars te gebruik en inligting in jou eie taal te bekom. Kyk waarmee ons besig is…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/bwi
BWI Tuis
2022-01-20 Die Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika® is ‘n toonaangewende tersiêre instansie vir risiko-opleiding en –navorsing vir die finansiële sektor. Dit spog onder andere met: ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede
Hulpverlening aan Knysna en ander storm geteisterde gebiede
2017-06-13 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark word aangemoedig om nie-bederfbare produkte, toiletware, komberse en water te versamel ter ondersteuning van die slagoffers van die onlangse brandkrisis in die Tuinroete. Dié…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/koen-suilen
Koen Suilen
2026-03-25 Koen Suilen is the Curriculum Lead at Fonty’s University of Applied Sciences , Centre of Expertise AI for Society, Team Blended Learning, Netherlands. Koen Suilen combines curriculum development expertise with hands-on experience in generative AI at Fontys University of Applied Sciences. As Curriculum Lead for AI and Business IT programs at Fontys…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
2022-02-24 Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord:…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-munisipale-bestuur-en-leierskap
BA in Munisipale Bestuur en Leierskap
2026-03-12 Hierdie BA-graad verskaf ’n unieke kurrikulum met spesialisasie in Munisipale Bestuur en Leierskap. Die doel van die program is om ’n balans te verseker tussen die verkryging van werkplekvaardighede en die oordrag van vakkennis. Dit maak…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-uitnemendheid-gemeenskapsontwikkeling
NWU vereer uitnemendheid in gemeenskapsontwikkeling
2021-04-01 Dertien akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) het erkenning vir hulle uitnemendheid in gemeenskapsontwikkeling ontvang. Hulle is op 31 Maart tydens die NWU se toekenningseremonie vir uitnemendheid in gemeenskapsontwikkeling (GO) vereer. Die…http://law.nwu.ac.za/af/voorgraadse-studies-reg-die-praktyk/alex-nair