Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/honours-degree
Honneursgraad
2025-08-04 [accordion], BA Honneurs in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development Honours, BHRD Hons), Hierdie nagraadse graad in Mensehulpbronontwikkeling bied aan studente die geleentheid om hulle begrip van mensehulpbronontwikkeling (MHO) te verdiep en hulle in staat te stel om op ’n strategiese MHO-vlak waarde tot hulle werkplekke toe te voeg. Aangesien…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, Die honneursgraad in Mensehulpbronontwikkeling (NKR-vlak 8) bou voort op en is ontwerp vir daardie studente: Wat ’n baccalaureusgraad in Opleiding en Ontwikkeling/Mensehulpbronontwikkeling voltooi het. Wat ten minste vyf jaar ervaring as opleiers/…, Leweringsmodus, Hierdie graad word slegs op ’n deeltydse basis (twee jaar) met beperkte verpligte kontaksessies aangebied, en is dus geskik vir studente wat voltyds werk. Hierdie graad word slegs op die Potchefstroomkampus en slegs in Engels aangebied. Die leweringsmodus en…, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/bemagtig-leierskap-deur-volhoubaarheid
Bemagtig leierskap deur volhoubaarheid
2024-12-09 Lebohang Raputsoe, 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), het onlangs ’n virtuele leierskapsontwikkelingswerkswinkel deur haar nie-winsgewende organisasie, The ABC Community, gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om jongmense te inspireer en met…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-optentia-navorsingsfokusarea-%25E2%2580%2599n-kern-van-buitengewone-talent
NWU se Optentia-navorsingsfokusarea: ’n kern van buitengewone talent
2020-04-02 Wanneer dit kom by die skep van ’n kerngroep kundiges met nasionale en internasionale kennis, gee die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea die toon aan. Daar is die laaste ruk nie minder nie as vier buitengewone professors by die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-gesinne-geestesgesondheidsorgkwessies-hanteer
Hoe gesinne geestesgesondheidsorgkwessies hanteer
2021-09-22 ’n Hele gesin kan geraak word as ’n gesinslid ’n geestesiekte, gestremdheid of ontwikkelingsagterstand het. Meganismes om die gevolglike stres te hanteer, sluit in om te ontsnap, die situasie te vermy, dit te ontken, of om hulle na godsdiens te wend. Só sê…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-jaar-vir-christa-ramasimong
Wat ’n jaar vir Christa Ramasimong
2022-05-27 Dit was ’n jaar waarin hoogtepunt op hoogtepunt gevolg het en waar een eer op ’n ander gevolg het. Christa Ramasimong ervaar ’n tyd wat nie net haar toekoms sal bepaal nie, maar ook wie sy regtig is. Die karakter van hierdie jong vrou word gesmee in ’n vuur…http://news.nwu.ac.za/af/gradeplegtigheid-simboliseer-%25E2%2580%2599n-nuwe-geslag-wat-%25E2%2580%2599n-impak-gaan-maak
Gradeplegtigheid simboliseer ’n nuwe geslag wat ’n impak gaan maak
2019-04-25 “’n Gradeplegtigheid is in wese ’n simboliese erkenning van ’n nuwe geslag leiers, meningsvormers, kundiges, kunstenaars, wetenskaplikes en entrepreneurs. Kortom: ’n dag waar die doeners van môre na vore tree om raakgesien te word as trotse rentmeesters van…http://news.nwu.ac.za/af/eagles-hou-halfeind-deur-oop
Eagles hou halfeind-deur oop
2022-04-07 Bertie Jacobs Jinne, dit gaan verdeksels naby wees. Die NWU Eagles het Maandagaand 4 April in ʼn papsopnat Bloemfontein hulle uitspeelronde-hoop aan die brand gehou deur die CUT Ixias met 33–14 te klop. Dit was ʼn gepaste geskenk vir afrigter André…http://news.nwu.ac.za/af/verken-suid-afrika-se-unieke-en-interessante-erfenis
Verken Suid-Afrika se unieke en interessante erfenis
2023-07-04 Het jy al ooit oor die betekenis van ’n monument langs die pad gewonder? Dalk het jy al in ’n dorp stilgehou wanneer jy op reis is en gewonder waar die dorp se besienswaardighede is. Reisigers het vroeër reisgidse en kaarte gebruik, maar daardie tyd is verby…http://news.nwu.ac.za/af/akker-n-europese-reus
Akker ’n Europese reus
2021-02-24 Daar kan seker nie ’n meer kontrasterende vertoning wees van twee rugbyspelers se persoonlikhede as toe die vuisgeveg tussen Schalk Brits en Akker van der Merwe in 2019 plaasgevind het nie. Die twee Springbok-hakers – Brits in die blou van die Bulle, Van…http://news.nwu.ac.za/af/ali-bacher-hy-sal-weet
Ali Bacher, hy sal weet
2022-08-24 Hy is dalk klein van statuur, maar almal weet hy is gróót van gees. Dr Ali Bacher, Suid-Afrika se befaamdste krieketadministrateur, wat op 80-jarige ouderdom steeds wêreldwye aansien geniet, het vandeesweek die Noordwes-Universiteit (NWU) besoek om genoeg…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
2026-06-26 Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/taalpraktyk
Taalpraktyk
2020-06-18 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In die meertalige en multikulturele Suid-Afrika is gespesialiseerde vaardighede vir vertaling, teksredigering, tolking, en oudiovisuele vertaling (die skryf van…http://news.nwu.ac.za/af/kunstenaar-se-indrukke-van-covid-19-en-aardverwarming-wen-twee-internasionale-pryse
Kunstenaar se indrukke van Covid-19 en aardverwarming wen twee internasionale pryse
2021-07-19 Die werklike waarde van kuns strek baie verder as die geldelike waarde daarvan. Die skoonheid daarvan kan ons stomslaan en die betekenis kan ons harte, gedagtes en siele aanraak vir geslagte nadat dit geskep is. ’n NWU-alumnus se kunswerke het op…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/ekonomiese-wetenskappe-tuis
Ekonomiese Wetenskappe
2025-04-23 Die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is ʼn sentrum van akademiese uitnemendheid, toegewy aan die vorming van die toekoms van ekonomie. Ekonomie speel ʼn belangrike rol om die samelewing te help besluit oor die optimale toewysing…, Studierigtings (Kwalifikasies),http://news.nwu.ac.za/af/sesde-nasionale-outismesimposium
Sesde Nasionale Outismesimposium
2021-08-31 In net meer as twee weke gaan die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU), saam met Outisme Suid-Afrika (A; SA) hulle sesde Nasionale Outismesimposium aanbied. Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kinder- en…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/sosiale-antropologie
Sosiale Antropologie
2020-07-29 Sosiale antropoloë probeer verstaan hoe mense hulle lewens betekenisvol maak, hoe hierdie alledaagse lewens ons samelewing vorm, en op hulle beurt deur die wêreldwye vloei van inligting deur die media, mediese diskoers, ekonomiese beleid…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp
Baccalaureus Artium in Grafiese Ontwerp
2026-03-28 [accordion collapsed] Oorsig Die NWU se Grafiese Ontwerp-program bestaan reeds 20 jaar, en in daardie tyd is dit as ’n gesogte kwalifikasie gevestig. Ons studente het bewys dat hulle nie net oor baie groot talent beskik nie, maar…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Oor Ons
2019-02-04 Welkom by die Skool vir Fisiese- en Chemiese Wetenskappe Die Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe (SFCW) bied relevante, waardegedrewe opleiding wat studente voorberei op die beroepswêreld. Die Skool se kundigheid word verdeel in drie…http://news.nwu.ac.za/af/bele-gelykheid
Belê in gelykheid
2021-11-22 Die entiteit Gemeenskaps- Psigososiale Navorsing (COMPRES) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs agt rekenaars (insluitende skerms, sleutelborde en muise) aan die Hoër Volkskool Potchefstroom geskenk. Die lessenaarrekenaars word nie meer by NWU…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/joernalistiek-en-mediastudies