Multisite Search
http://education.nwu.ac.za/af/psigososiale-onderwys
Tuis
2024-08-26 Die Skool vir Psigososiale Onderwys fokus op die bio-psigo-sosio-spiritueel-akademiese welstand van babas, kleuters, voorskoolse kinders, leerders, onderwysers, skole en die onderwyssisteem as geheel. Die Skool bied die noodsaaklike biologiese, sielkundige,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies
Kwalifikasies
2023-04-01 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studie perode vir ʼn BSc-graad duur 3 jaar voltyds. Ons bied omvattende mark-gebonde grade, wat die vakgroepe Chemie, Biochemie en Fisika kombineer om ten einde verskeie programme voor te stel wat…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/video
Video
2020-07-24 Dokumentêre video Dokumentêre video is ’n spesialisrigting wat sterk fokus op die beplanning, uitvoering en afronding van oudiovisuele narratiewe met ’n feitelike karakter. Beplanning, of voorproduksie, behels nie alleen…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
2020-06-18 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-samel-14-ton-klere-vir-%25E2%2580%2599n-goeie-doel
NWU samel 14 ton klere vir ’n goeie doel in
2017-10-11 Op 9 Oktober het dit onder studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom gegons van opgewondenheid toe hulle kaalvoet op die kampus rondgeloop het om Kaalvoetdag te ondersteun. Kaalvoetdag is ’n jaarlikse gebeurtenis waartydens…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-sciences/ekonomiese-wetenskappe-tuis
Ekonomiese Wetenskappe
2025-04-23 Die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is ʼn sentrum van akademiese uitnemendheid, toegewy aan die vorming van die toekoms van ekonomie. Ekonomie speel ʼn belangrike rol om die samelewing te help besluit oor die optimale toewysing…, Studierigtings (Kwalifikasies),http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/engenius-kids-ontwikkelingsprogram-loodsstudie-ikageng
Engenius Kids-ontwikkelingsprogram Loodsstudie in Ikageng
2021-09-01 Die doel van die Engenius Kids-ontwikkelingsprogram is om talentvolle leerders in sekondêre skole te identifiseer en op hulle te fokus om mentorskapsvaardighede te ontwikkel. Ontwikkel in samewerking met kundiges op verskillende terreine 'n nuwe stel…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/efundi
eFundi
2024-07-04 Studente versoeke en registrasie inligting vir huidige studente is beskikbaar op eFundi. Vir eFundi foutoplossing en ondersteuning kliek hierhttp://news.nwu.ac.za/af/nwu-gereed-vir-2022-akademiese-jaar
NWU gereed vir 2022- akademiese jaar
2022-02-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 18 Februarie sy amptelike akademiese opening op sy Mahikengkampus aangebied. As gevolg van Covid-19-regulasies het talle van die ander NWU-personeel en nuwe sowel as terugkerende studente die geleentheid virtueel…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/loopbane
Loopbane
2017-04-05 Snelle ontwikkeling en groei van die Suid-Afrikaanse bevolking bied aan Stads- en Streekbeplanners die unieke geleentheid om ʼn integrale rol te speel in die ontwikkeling van bekostigbare behuising en effektiewe infrastruktuur. Die Stads- en Streekbeplanner…http://law.nwu.ac.za/af/node/29319
Prof Leonie Stander - TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP
2018-05-03 TOON VAN DEN HEEVERPRYS VIR REGSWETENSKAP Die prys kan driejaarliks toegeken word vir: Oorspronklike regskundige werke in Afrikaans; en/of vollengte artikels of 'n artikel van hoogstaande gehalte in Afrikaans wat in geakkrediteerde regstydskrifte verskyn…http://law.nwu.ac.za/af/node/29240
Bekroon met ATKV|SA Akademie-pryse 2018
2018-03-01 Baie geluk aan Dr Michelle Barnard, Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wat bekroon is met 'n akademiese prys vir haar artikel Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika wat by LitNet…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-membraantegnologie-hulpbronveredeling
Agtergrond: Membraantegnologie - Hulpbronveredeling
2017-08-31 Suid-Afrika het talle reserwes van verskeie natuurlike hulpbronne. Alhoewel sommige materiale maklik uit hierdie hulpbronne gesuiwer kan word, is ander skeidings beswaarlik moeilik. Byvoorbeeld, Zircon, die belangrikste…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/dierkunde-landbouwetenskappe
Dierkunde in Landbouwetenskappe
2020-01-28 Die voorgraadse program wat deur die vakgroep aangebied word, is daarop gemik om gekwalifiseerde personeel te ontwikkel wat opgelei word om Dierwetenskaplikes met bekwaamheid in navorsing te wees asook om studente 'n professionele opleiding te…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuu
PhD in Ondernemingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuu
PhD in Bemarkingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-begisgheidsbestuur
PhD in Begisgheidsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste nagraadse kwalifikasie wat ’n persoon kan verwerf. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur is ontwerp om…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuur
PhD in Ondernemingsbestuur
2025-10-28 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuur
PhD in Bemarkingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/loopbane