Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/kundiges-bespreek-sa-se-huidige-stand-van-sake
Kundiges bespreek SA se huidige stand van sake
2018-03-12 > Suid-Afrika staan by ’n kruispad. Een pad lei na ’n ontwikkelende land wat deur voortgesette ekonomiese groei en stabiliteit gekenmerk word, terwyl die ander deurtrek is met politieke en ekonomiese onsekerheid. Die feit is egter steeds dat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-vlagskip-navorsingsprojekte-lewer-n-bydrae-tot-sa-se-toekoms
NWU se vlagskip-navorsingsprojekte lewer ’n bydrae tot SA se toekoms
2022-12-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is op die voorpunt van navorsing wat ten doel het om gemeenskapsbetrokkenheid te bevorder en op ’n plaaslike, kontinentale en wêreldwye vlak ’n betekenisvolle bydrae tot mense se lewens te maak. Prof Jeffrey Mphahlele,…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-arend-vir-fanie
‘n Arend vir Fanie
2018-10-31 Fanie Roos, ’n dosent in sportbestuur, het onlangs die eerste verteenwoordiger van die Noordwes-Universiteit (NWU) geword wat die gesogte Professionele Gholfspelersvereniging van Suid-Afrika (“PGA-SA”) toegespreek het. Hy het ook pas gehoor dat hy…http://news.nwu.ac.za/af/fih-junior-vrouehokkie-wereldbeker-n-groot-sukses
FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker ’n groot sukses
2022-04-19 Bertie Jacobs Nederland het gewen, maar hokkie was die oorwinnaar. Toe die eindfluitjie op Dinsdag 12 April geblaas het, was dit die Nederlandse ondersteuners wat gejuig het en die oranjegeklede spelers wat van vreugde gedans het omdat hulle Duitsland…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2022-04-05 Opvoedkundige Sielkunde [accordion collapsed] Oorsig Die vakgroep Opvoedkundige Sielkunde bied ‘n verskeidenheid modules in Opvoedkundige Sielkunde aan op voorgraadse vlak. Opvoedkundige Sielkunde fokus hoofsaaklik op menslike kognisie,…http://news.nwu.ac.za/af/projek-oor-vloektaal-lewer-wetenskaplike-kennis
Projek oor vloektaal lewer wetenskaplike kennis
2021-04-28 “Myns insiens het dit besonder goed gegaan met die projek. Nie net is die tegnologie en infrastruktuur daargestel vir goeie navorsing in die komende jare nie, maar ons het ook ’n groot klomp geregistreerde gebruikers gekry.”So sê prof Gerhard van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-verwelkom-nuwe-studente-kampusraad
NWU Vanderbijlpark verwelkom nuwe Studente-kampusraad
2019-09-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark spog met ’n nuutverkose groep studenteleiers. Tydens ’n onlangse gelukwensingseremonie het lede van die kampus se bestuurskomitee van die geleentheid gebruik gemaak om die nuwe verteenwoordigers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-kanselier-ontvang-gesogte-internasionale-toekenning
NWU se kanselier ontvang gesogte internasionale toekenning
2022-11-04 Die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vereer met ’n gesogte internasionale toekenning omdat sy ’n verskil in haar gemeenskap maak – nie net plaaslik nie, maar ook wêreldwyd. Dr Anna Mokgokong, wat in 2019 as die NWU se kanselier ingehuldig…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur
Kwantitatiewe Risikobestuur
2020-06-10 Die belangrikheid van risikobestuur op die hoogste vlakke van organisasies word toenemend erken, en staan in die breë sin bekend as ERM (Enterprise-wide Risk Management). Die belangrikste risikotipes omsluit mark-, krediet- en bedryfsrisiko’s…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/afrikaans-en-nederlands
Afrikaans en Nederlands
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die variëteit van Afrikaans wat vandag gepraat word, het ontstaan uit Nederlands, Maleis en Afrikatale wat deur vroeë setlaars in Suid-Afrika in die 1600’s…http://www.nwu.ac.za/af/sentrum-vir-die-voorsetting-van-professionele-ontwikkeling-oor-ons
Oor ons
2021-08-01 Die Sentrum vir die Voorsetting van Professionele Ontwikkeling van die Vanderbijlparkkampus, Noordwes-Universiteit bied aan alle individue wat nog nie toegang het tot ’n universiteit het nie, die geleentheid om hulle vaardighede en kennis in die werkplek…http://education.nwu.ac.za/af/edu-hright/tuis
Onderwys en Menseregte in Diversiteit-navorsingseenheid
2024-11-18 .page-header { display: none; } Die Navorsingseenheid Onderwys en Menseregte in Diversiteit (Edu-HRight) is in 2013 in die Fakulteit Opvoedingswetenskappe van die NWU, Potchefstroomkampus gestig. Edu-HRight het met ’n aantal spesiale navorsers…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vroueregslui-sluit-nasionale-netwerk-van-vroueprokureurs-aan
NWU vroueregslui sluit by nasionale netwerk van vroueprokureurs aan
2018-09-21 Op 12 September 2018 het voorgraadse vroulike regstudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark die geleentheid gekry om meer oor WOLELA – Women Leading in Law, ’n nasionale netwerk van vroueprokureurs – uit te vind. By die…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-gee-erkenning-aan-sy-baanbreker-alumni
Noordwes-Universiteit gee erkenning aan sy baanbreker-alumni
2023-11-23 Die alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter deurlopend op hulle onderskeie kundigheidsgebiede, nasionaal sowel as internasionaal. Die NWU het tien van hierdie merkwaardige beroepslui tydens die universiteit se glansryke geleentheid vir die…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/setswana
Setswana
2021-11-08 Beskikbaar op die Mahikeng- en Potchefstroomkampus Setswana is ’n inheemse Afrikataal wat aan die Sotho-taalgroep van die Sintu-taalfamilie behoort. Dit is ook die taal wat die Batswana praat. Dit is ’n groep stamme van Sintu-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-suksesvolle-internasionale-konferensie-oor-sosiale-wetenskappe-aan
NWU bied suksesvolle Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe aan
2019-09-16 Die 10de Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS), wat onlangs in Vanderbijlpark plaasgevind het, is net nog ’n uitstekende voorbeeld van hoe die Noordwes-Universiteit (NWU) ter wille van akademiese vordering met internasionale vennote…http://news.nwu.ac.za/af/liezel-voeg-nuwe-pyl-haar-atletiek-koker
Liezel voeg nuwe pyl by haar atletiek-koker
2023-07-24 Daar was min twyfel dat sy dit sou kon doen. Skrap dit – minder as min, maar wel meer as geen. Liezel Gouws sê sy sou miskien nie tydens die verspringgeleentheid by die onlangse Wêreld Para-Atletiekkampioenskap in Parys, Frankryk op die podium geëindig het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-tawana-soek-n-beter-20222023-seisoen
NWU Tawana soek ’n beter 2022/2023-seisoen
2022-05-17 ’n Goeie span kom altyd weer bo uit. Michael Seleka, sokkerbestuurder en hoofafrigter van die NWU Tawana op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom, klink platgeslaan wanneer hy ’n opsomming gee van sy span se prestasie in die SAFA ABC…http://news.nwu.ac.za/af/seminaar-ondersoek-sosiopolitieke-dinamiek
Seminaar ondersoek sosiopolitieke dinamiek
2025-03-04 Die Skool vir Owerheidstudies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n insiggewende bespreking oor die dinamiek van stedelike konflik in Suid-Afrika gehad, waar die konflikoplossingskundige Andre Vlok opgetree het. Dr Seshupo Mosala, ’n dosent by…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/sesotho