Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-%25E2%2580%2593-waar-tegnologie-innovasie-en-ingenieurswese-ontmoet
Robofest 2017 – waar tegnologie, innovasie en ingenieurswese ontmoet
2017-03-14 Op Saterdag, 4 Maart 2017, bied die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) die Suid-Afrikaanse Nasionale Robofest Kampioenskap 2017 aan. Hierdie jaar se kampioenskap dien as kwalifiseerder vir die internasionale kompetisie wat in Junie in…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma
Oor ILMA
2022-08-19 Die entiteit Inheemsetaalmedia in Afrika (Indigenous Language Media, ILMA) is ’n navorsingsnisarea van die Noordwes-Universiteit (NWU in Suid-Afrika. Dit is die enigste van sy soort op die vasteland van Afrika. Dit fokus op die…http://education.nwu.ac.za/af/education/kwaliteitsversekering
Kwaliteitsversekering
2020-03-31 Kwaliteitsversekering Ter ondersteuning van die visie van die NWU, naamlik om ʼn toonaangewende universiteit in Afrika te wees, gedryf deur die strewe na kennis en innovasie, volg die Fakulteit Opvoedkunde die kwaliteitsbeleid van die Universiteit. Di…http://news.nwu.ac.za/af/andre-fouche-rugbyinstituut-se-beste
Andre Fouché is Rugbyinstituut se beste
2022-11-02 Sy naam is sinoniem met ongenaakbare verdediging, seepgladde vaardighede en ʼn kanniedood-enjin sonder ʼn trurat. Andre Fouché is ʼn yster wat in die NWU Rugbyinstituut se oond gegiet is en vanjaar het hy die tonge los gespeel. Tydens die NWU Rugbyinstituut…http://news.nwu.ac.za/af/regsprofessor-verbeter-vorige-nns-gradering-van-n-c-na-n-uitmuntende-b
Regsprofessor verbeter vorige NNS-gradering van ’n C na ’n uitmuntende B
2022-05-23 Prof Christa Rautenbach se harde werk oor regspluralisme en kulturele diversiteit het uiteindelik vrugte afgewerp toe sy in die hoogs kompeterende graderingsproses van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ’n B-gradering ontvang het. Een van haar…http://news.nwu.ac.za/af/projek-ondersoek-hoe-om-winsgewendheid-van-inheemsetaalmedia-te-bevorder
Projek ondersoek hoe om winsgewendheid van inheemsetaalmedia te bevorder
2022-04-06 Die navorsingsnisarea Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig met ’n driejaar-navorsingsprojek om Suid-Afrika se sukkelende inheemsetaalmedia te help. Die afgelope paar jaar was daar baie groot sluitings en…http://news.nwu.ac.za/af/begroting-slaag-nie-daarin-om-tasbare-oplossings-vir-ernstige-uitdagings-te-verskaf-nie
Begroting slaag nie daarin om tasbare oplossings vir ernstige uitdagings te verskaf nie
2024-02-22 Die Suid-Afrikaanse Begrotingstoespraak van 21 Februarie – wat met ’n toon van optimisme en verbintenis gelewer is – het ’n regering ontbloot wat met ekonomiese uitdagings sukkel terwyl hulle na vordering streef. Prof Joseph Sekhampu, hoofdirekteur van die…http://news.nwu.ac.za/af/neem-standpunt-en-praat-n-byeenkoms-teen-geslagsgebaseerde-geweld
Neem standpunt in en praat: ’n byeenkoms teen geslagsgebaseerde geweld
2024-03-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 13 November, in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), Higher Health en die Vuselela-kollege vir Tegniese Beroepsgerigte en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO-kollege), ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-excellence-awards-gee-erkenning-aan-personeel-oor-dissiplines-heen
NWU Excellence Awards gee erkenning aan personeel oor dissiplines heen
2025-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel vereer tydens die jaarlikse seremonie vir die NWU Excellence Awards, wat op 20 November in Potchefstroom gehou is. Meer as 150 personeellede het erkenning vir hulle uitmuntende bydraes tot die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-ondersoek-rol-van-tradisionele-medisyne-vir-velsiektes
NWU-navorser ondersoek rol van tradisionele medisyne vir velsiektes
2021-01-29 Talle mense maak op tradisionele plantgeneesmiddels staat om velsiektes te behandel. Nou het ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersoek waarom hierdie plante doeltreffend is, en baan hy die weg vir verdere navorsing deur die farmaseutiese…http://news.nwu.ac.za/af/geoktrooieerde-rekenmeesters-blink-nasionaal-uit
Geoktrooieerde rekenmeesters blink nasionaal uit
2023-04-04 Die Noordwes-Universiteit (NWU) lewer steeds geoktrooieerderekenmeesterstudente van die hoogste gehalte, soos duidelik blyk uit die resultate van die Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (ITC) van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-betrek-gegradueerdes-deur-loopbaanontwikkelingsondersteuning
Alumni-kantoor betrek gegradueerdes deur loopbaanontwikkelingsondersteuning
2019-07-11 Getrou aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se sorgsaamheidsetiek gaan die Alumni-kantoor, in samewerking met die Loopbaansentrum, op Woensdag 7 Augustus ’n loopbaanbemagtigingsdag vir lede van die alumnigroep op die kampus in Vanderbijlpark aanbied. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-sit-sy-indrukwekkende-prestasie-op-ranglys-voort
NWU sit sy indrukwekkende prestasie op ranglys voort
2022-02-16 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy plek onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite op verskeie wêreldwye ranglyste van 2021 bevestig en sit hierdie jaar sy indrukwekkende prestasie op die ranglyste voort. Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/spoedige-ekonomiese-hervormings-moet-geimplementeer-word-vir-beter-groeivooruitsigte
Spoedige ekonomiese hervormings moet geïmplementeer word vir beter groeivooruitsigte
2024-03-06 “Die goeie nuus is dat Suid-Afrika op die ou end ’n ‘tegniese resessie’ (twee agtereenvolgende kwartale van negatiewe groei) naelskraap vermy het deur in die vierde kwartaal van 2023 ’n geringe styging van 0,1% in die bruto binnelandse produk (BBP)…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-intelligente-stelsels-navorsingsgroep-besig-om-intelligensie-te-ontwikkel-om-vervoerprobleme
NWU se Intelligente Stelsels-navorsingsgroep is besig om intelligensie te ontwikkel om vervoerprobleme op te los
2022-10-28 Rekenaars word al hoe noodsaakliker in die moderne samelewing, met ’n geweldige invloed oor hoe mense probleme skep en oplos. Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Intelligente Stelsels-navorsingsgroep se missie is om volgendegeslagoplossings te ontwikkel wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-word-vir-uitmuntendheid-geloof
NWU se korporatiewe publikasies word vir uitmuntendheid geloof
2023-11-30 Die personeelnuusbrief van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die internasionale arena betree toe dit ʼn toekenning vir uitnemendheid ontvang het tydens die Silver Quill-toekenningseremonie van die International Association of Business Communicators (…http://news.nwu.ac.za/af/ruim-skenking-van-pps-gee-stylvolle-nuwe-voorkoms
Ruim skenking van PPS gee stylvolle nuwe voorkoms
2024-03-06 Die boonste vloer van die G23-gebou op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) huisves die vakgroep Farmakologie in die Skool vir Farmasie, en ’n navorsingspan van die Pharmacen sentrum van uitnemendheid. Danksy ’n ruim skenking van die…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/projekte-oor-reaksie-op-siektes-wil-suid-afrika-selfonderhoudend-maak