Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/werkloosheidsvlak-laat-kommer-oor-swak-groeiprestasie-styg
Werkloosheidsvlak laat kommer oor swak groeiprestasie styg
2025-05-14 Die 1%-styging in die werkloosheidvlak in die eerste kwartaal van 2025 veroorsaak verdere kommer oor Suid-Afrika se swak groeiprestasie. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê met die voorspellingsvooruitsig…http://news.nwu.ac.za/af/trump-se-besluit-skep-n-moontlikheid-vir-onderhandelinge
Trump se besluit skep ’n moontlikheid vir onderhandelinge
2025-04-10 Die onverwagte besluit deur president Donald Trump om die wederkerige tariewe van die Verenigde State (VSA) op nievergeldende lande 90 dae lank op te skort, in afwagting van verdere onderhandelings, het ’n sterk herstel in finansiële markte en ’n aanpassing…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/vertaal-en-tolkstudie
Vertaal- en Tolkstudie
2020-10-08 Kursusoorsig Vertaal- en Tolkstudie is ’n driejaarkursus en word binne die program BA Taal- en Literatuurstudie aangebied. Binne die raamwerk van die Suid-Afrikaanse Grondwet wat gelykberegtiging vir die elf (11) nasionale tale in Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/eerste-sy-soort-jagstudie-werp-lig-op-jagters-se-perspektief
Eerste-in-sy-soort-jagstudie werp lig op jagters se perspektief
2025-03-17 • Jagters, veral internasionale jagters, glo dat hulle plaaslike gemeenskappe bevoordeel. • Internasionale jagters bestee tot vier keer meer per besoek as plaaslike jagters. • Internasionale jagters beskou hul impak as groter as plaaslike jagters. •…http://news.nwu.ac.za/af/liezl-gouws-gereed-om-haar-paralimpiese-stempel-af-te-druk
Liezl Gouws is gereed om haar Paralimpiese stempel af te druk
2021-08-23 Sy het haar vasberadenheid reeds oor en oor bewys – meer as wat iemand van haar ouderdom dit behoort te doen, en Liezl Gouws is gereed om dit weer te doen. Hierdie vierdejaar-farmasiestudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat as vyfjarige ’n serebrale…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-kry-befondsing-vir-bekamping-van-groot-bedreiging
NWU-navorsers kry befondsing vir bekamping van groot bedreiging
2017-03-08 ʼn Portefeulje van kliniese navorsingsprogramme word in die vooruitsig gestel met die potensiaal om wetenskaplike begrip te verbeter van wat na verwagting die algemeenste oorsaak van dood in SA gaan word – nieoordraagbare siektes (NOS'e). Navorsers van die…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-aanpasbaar-sa-se-vroulike-entrepreneurs
Hoe aanpasbaar is SA se vroulike entrepreneurs?
2018-08-31 Suid-Afrikaanse beleidmakers en navorsers stem saam: ’n florerende klein-, medium- en mikro-ondernemingsektor (KMMO-sektor) is die sleutel tot werkskepping, ekonomiese volhoubaarheid en uiteindelik positiewe groei. Met die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP)…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-na-volhoubare-landbou-om-grond-te-bewaar
Kyk na volhoubare landbou om grond te bewaar
2024-04-08 Pluimveemis kan boerderypraktyke in Suid-Afrika omkeer, veral vir bestaansboere in landelike gebiede. Dit is een van die navorsingsbevindings van Mandisa Mazibuko, ’n navorser van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe. Haar navorsing…http://news.nwu.ac.za/af/vierde-industri%25C3%25ABle-revolusie-het-%25E2%2580%2599n-nuwe-soort-leierskap-nodig
Vierde industriële revolusie het ’n nuwe soort leierskap nodig
2019-01-30 Die vierde industriële revolusie gaan ’n fundamentele verandering bring in die manier waarop ons leef, werk en met mekaar omgaan. Dit bring ook ’n nuwe rigting in sakeleierskap mee. Met ongeëwenaarde verandering wat aan die orde van die dag is, kom die…http://news.nwu.ac.za/af/minister-stel-nwu-direkteur-op-waternavorsingskommissie-aan
Minister stel NWU-direkteur op Waternavorsingskommissie aan
2023-05-04 Kundigheid is nodig om water – ’n noodsaaklike en skaars natuurlike hulpbron – te bewaar en te bestuur. Suid-Afrika is ’n relatief droë land en ervaar kritieke uitdagings wat onvoldoende water, probleme met watergehalte, onvoldoende infrastruktuur en…http://news.nwu.ac.za/af/ronel-emms-daar-kan-boeke-oor-haar-geskryf-word
Ronel Emms: “Daar kan boeke oor haar geskryf word.”
2023-03-13 Sy is die onbetwiste moederfiguur van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Rugbyinstituut. Sy is een van die helde agter die skerms. Sy is die vriendelike gesig wat jou eerste groet. Sy is Ronel Emms, en sy het net soveel aandeel aan die Rugbyinstituut se…http://news.nwu.ac.za/af/sanmarie-visser-volhard-haar-netbaldroom
Sanmarie Visser volhard in haar netbaldroom
2024-04-02 Op die hoek van Ds Abrey Beukes-rylaan en Jan de Klerk-weg in die buurt Oosterville pronk die woorde: “Volhard en Oorwin”. Dít is die leuse wat leerders van Hoërskool Duineveld in die snikhete Upington daagliks sien. Dít is wat die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumna-gaan-heel-eerste-wetenskap-agter-sportdag-aanbied
NWU-alumna gaan heel eerste Wetenskap agter Sportdag aanbied
2017-07-06 “Sport het die mag om die wêreld te verander. Dit het die mag om te inspireer. Dit het die mag om mense op ’n manier te verenig soos min ander dinge kan doen. Dit praat ’n taal wat almal kan verstaan. Sport kan hoop skep waar daar net wanhoop was.” Hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-water-rebelle
Suid-Afrika se water-rebelle
2022-12-08 Hulle staan saam as die water-rebelle (water mavericks) bekend: die Noordwes-Universiteit (NWU) se prof Carlos Bezuidenhout en prof Henk Bouwman het ’n magdom ervaring tussen hulle en het reeds groot erkenning vir hulle waterverwante navorsing op hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-opvoedkundige-kaartspeletjie-bekend-om-wereld-ie-dag-te-vier
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
2024-05-07 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s…http://news.nwu.ac.za/af/james-small-se-groot-impak
James Small se groot impak
2023-02-24 Hy het sy hart op sy mou gedra. Vreesloos. ’n Kort humeur. Emosioneel. Stoute derduiwel. Pierewaaier. Kapokhaan van formaat. Hy was berug. Joernaliste het sy manewales soos soetkoek opgeëet en dié begaafde vleuel het dit met oorgawe opgedis. James Terence…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-staan-gesin-n%25C3%25A1-verwoestende-brand
Fakulteit staan gesin by ná verwoestende brand
2020-06-24 Die personeel van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle harte oopgemaak vir ’n gesin wat feitlik al hulle besittings in ’n verwoestende huisbrand in Mahikeng verloor het. Die brand, wat in die laaste…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/alumni
Alumni
2026-02-10 Alumni, Die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur se MBA is geakkrediteer deur die Association of MBAs (AMBA). Vir ons beteken hierdie meer internasionale geloofwaardigheid en prestige – vir ons studente die waarborg dat hul sake-opleiding sal voldoen aan…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-bring-hulde-aan-onderwysers
Alumni-kantoor bring hulde aan onderwysers
2017-07-06 "As jy ooit iemand op ’n troontjie moet plaas – doen dit dan met onderwysers. Hulle is ons samelewing se helde." Hierdie woorde van ’n Amerikaanse skrywer, Guy Kawasaki, maak sin wanneer ’n mens dink aan onderwysers se taak wat uit soveel fasette bestaan.…http://news.nwu.ac.za/af/icss-2018-bevorder-inter-en-multidissiplin%25C3%25AAre-studies-oor-sosiale-wetenskappe