Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/publieke-administrasie
Publieke Administrasie
2020-07-02 Studente sal ervaar dat Publieke Administrasie as vak hulle leer wat die belangrikste teorie, onderrig, vaardighede en praktyke is wat met die eietydse Suid-Afrikaanse staat en die wêreldwye openbaresektorarena verband hou. Studente word…http://education.nwu.ac.za/af/professional-studies-education/voorgraadse-studieopsies
Voorgraadse studieopsies
2023-09-05 Kurrikulumstudies [accordion collapsed] Oorsig Kurrikulumstudies behels die studie van kurrikulumprosesse - i.e. prosesse wat verband hou met onderrig-leer, assessering, klaskamergebaseerde navorsing en kurrikulering - ter voorbereiding van studente…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-en-vriende-hou-w%25C3%25AAreldklaskonsert
NWU-alumni en vriende hou wêreldklaskonsert
2020-11-21 Potchefstroom – Alumni van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die afgelope naweek vir die heel eerste keer ’n virtuele konsert aangebied met musikante van verskeie genres, maar wat almal vanuit die NWU-stal kom. “Hierdie konsert is maar net nog een van…http://news.nwu.ac.za/af/kampus-loof-top-akademiese-presteerders
Kampus loof top- akademiese presteerders
2020-03-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het hierdie jaar nie net ’n rekordgetal eerstejaarstudente verwelkom nie, maar ook die room van die oes matrikulante uit die Suid-Gautengstreek. Lede van die kampusbestuur het onlangs tydens ’n…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-ingenieurswese-se-vindingrykheid-n-sleutel-tot-phd-suksesse
Fakulteit Ingenieurswese se vindingrykheid ’n sleutel tot PhD-suksesse
2021-10-28 Vindingrykheid het die wêreld opgebou, vernuf onderhou dit en ons verbeelding sal dit die toekoms in neem. Dit is duidelik uit van die interessante en belangrike PhD’s wat die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese in 2021 opgelewer het.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-hoof-en-visekanselier-sluit-aan-wereldleiers-kernwetenskap-vir-internasionale-webinaar
NWU se Hoof en Visekanselier sluit aan by wêreldleiers in kernwetenskap vir internasionale webinaar
2022-07-06 Die Noordwes-Universiteit se Hoof en Visekanselier, dr Bismark Tyobeka, is deur prominente wêreldleiers in kernaangeleenthede genooi om ʼn paneellid te wees in ʼn internasionale webinaar oor die rol van kern- en radiologieveiligheid in die vreedsame gebruik…http://news.nwu.ac.za/af/auther-unmasked-research-4-health
AUTHeR – Unmasked Research-4-Health
2022-11-24 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/phd-0
PhD
2026-02-10 PHD, Die PhD-program van die NWU Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur is ʼn navorsingsdoktorsgraad van uitstaande kwaliteit. Daar word van voornemende kandidate verwag om ervaring en beheer van die doktorale studie te toon. Die NWU Skool vir Besigheid en…, Sites of delivery,http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skitter-een-van-afrika-se-topagt-volhoubaarheidsgedrewe-universiteite
NWU skitter as een van Afrika se topagt volhoubaarheidsgedrewe universiteite
2025-11-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) bou steeds aan sy reputasie as ’n innoverende, wêreldbetrokke instelling wat tot uitnemendheid en samelewingsrelevansie verbind is. Hierdie verbintenis word deur sy strategie, Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna, gedryf. Dit…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitnemendheid-en-waardes-aksie
NWU vier uitnemendheid en waardes in aksie
2025-05-23 Om kernwaardes uit te leef, word nie net deur die Noordwes-Universiteit (NWU) aangemoedig nie, dit word gevier. Die universiteit het op 22 Mei ’n erkenning- en toekenningseremonie aangebied om erkenning te verleen aan personeel en studente wat die gees en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontgin-nuwe-hoop-wes-kaap-se-delft-omgewing
NWU ontgin nuwe hoop in Wes-Kaap se Delft-omgewing
2019-04-24 ’n Buitegewone navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Izanette van Schalkwyk, is die afgelope paar jaar besig om deur middel van verskeie navorsingsprojekte die lewens van inwoners van die geweldgeteisterde Delft-omgewing in die Wes-Kaap…http://news.nwu.ac.za/af/prof-elsa-sit-haar-lewenslange-reis-voort-om-selfgerigte-leer-te-bevorder
Prof Elsa sit haar lewenslange reis voort om selfgerigte leer te bevorder
2024-12-03 Selfgerigte leer kan die leerproses aangenamer maak en studente in staat stel om die leerervaring te verpersoonlik, wat bemagtig en motiverend is. Prof Elsa Mentz, direkteur van die Navorsingseenheid vir Selfgerigte Leer van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-stel-twee-nuwe-kortkursusse-bekend
Optentia stel twee nuwe kortkursusse bekend
2023-08-21 Mentorskap voeg waarde toe op talle vlakke – vir mentees, mentors, asook studieleiers, en kan vir alle betrokke partye tot voordeel wees. Om hierdie verhouding te ontwikkel, word die partye gehelp om nuwe dinge aan te leer, hulle netwerke te bou en as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-besoek-sentraal-europa-om-internasionale-samewerking-%25E2%2580%2599n-hupstoot-te-gee
NWU-kundiges besoek Sentraal-Europa om internasionale samewerking ’n hupstoot te gee
2018-11-20 Internasionalisering is ’n top strategiese prioriteit vir die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie praktyk verbeter nie net die gehalte van onderwys nie, maar bevorder ook kennistransformasie en ‑verkryging, die mobilisering van talent ter ondersteuning van…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%259Cwater-eersdaags-dalk-so-duur-soos-olie%25E2%2580%259D-%25E2%2580%2593-prof-johan-tempelhoff
“Water eersdaags dalk so duur soos olie” – Prof Johan Tempelhoff
2022-08-19 “Suid-Afrika kan in die toekoms ‘n punt bereik waar water net so duur soos olie sal word.” Dié stelling deur prof Johann Tempelhoff, ‘n navorser en historikus verbonde aan die Skool vir Basiese Wetenskappe aan die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/elmere-en-jarred-koninklikes-van-sport-gekroon
Elmeré en Jarred as koninklikes van sport gekroon
2023-10-12 Een van hulle was op reklameborde vanaf Kaapstad tot die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) te sien. Die ander een is bietjie meer op die agtergrond. Maar daar is geen verskil in die impak wat Elmeré van den Berg en Jarred Elliot in hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nasionale-begroting-laat-geen-ruimte-vir-foute-%25E2%2580%2593-ettienne-le-roux
Nasionale begroting laat geen ruimte vir foute – Ettienne le Roux
2020-11-16 “Die nasionale begroting wat op 22 Februarie aangekondig is, is beslis ‘n ‘tawwe’ een wat in moeilike omstandighede opgestel moes word.” Dít is die mening van mnr Ettienne le Roux, hoofekonoom van Rand Aksepbank wat verlede week minister van finansies,…http://news.nwu.ac.za/af/op-soek-na-n-manier-om-ons-varswaterbronne-te-bewaar
Op soek na 'n manier om ons varswaterbronne te bewaar
2022-10-28 Suid-Afrika se varswaterbronne is onder druk van verskillende soorte besoedelstowwe, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsers soek na maniere om met die meer ontwykende besoedelstowwe tred te hou. Prof Rialet Pieters, 'n navorser by die Eenheid vir…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/engels