Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/selfbestuurmotors-vinnige-kommunikasie-en-slimstede-benodig-gevorderde-draadlose-netwerke-om-te-kan
Selfbestuurmotors, vinnige kommunikasie en slimstede benodig gevorderde draadlose netwerke om te kan werk
2024-07-31 Kunsmatige intelligensie (KI) het kommunikasiestelsels in die hedendaagse moderne wêreld beduidend verander. Die integrasie van KI by verskillende kommunikasiestelsels sal waarskynlik tot meer gevorderde vermoëns en die uitvinding van nuwe toepassings lei –…http://www.nwu.ac.za/af/biblioteek_PC
Ferdinand Postma biblioteek
2022-09-22 Ferdinand Postma Biblioteek (E7) Die hoeksteen van die Ferdinand Postma Biblioteek is op 17 Maart 1951 gelê op dieselfde dag as die selfstandigwording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO). Op 29 November 1952…http://news.nwu.ac.za/af/klubspeler-kazlo-spog-met-50-eerstespanwedstryde
Klubspeler Kazlo spog met 50 eerstespanwedstryde
2020-07-20 Om vir 50 eerstespanwedstryde vir jou rugbyklub op die veld te draf, is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie. Dié eer het Kazlo Holtzhauzen van die Noordwes-Universiteit (NWU) se rugbyklub in Vanderbijlpark – die NWU Vaal Rugbyklub – vroeër vanjaar te beurt…http://news.nwu.ac.za/af/skryf-nou-nwu-se-ondernemende-vroue-program
Skryf nou in - NWU se Ondernemende Vroue-program
2018-02-01 Die nuwe jaar bring weer eens ’n opwindende en potensieel uitdagende geleentheid vir vroulike entrepreneurs in sentraal-Suid-Afrika deur middel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP). Dit is hierdie jaar die sesde keer dat…http://news.nwu.ac.za/af/afgraderings-beklemtoon-noodsaaklikheid-om-ekonomiese-narratief-te-verander
Afgraderings beklemtoon noodsaaklikheid om ekonomiese narratief te verander
2020-11-30 Die jongste besluite deur Fitch en Moody’s om Suid-Afrika se beleggingsgradering verder in rommelstatus in af te gradeer, is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie. Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU)…http://news.nwu.ac.za/af/chantel-gaan-sa-se-studente-netbalgroep-aansluit
Chantel gaan by SA se studente-netbalgroep aansluit
2017-07-27 Die netbalspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dalk nie sukses by USSA (Universiteitsport Suid-Afrika) gesmaak nie, maar het steeds daarin geslaag om die nasionale keurders te beïndruk. Tydens die USSA-toernooi wat in…http://education.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-ons
Oor ons
2024-06-18 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law, Theology,…http://news.nwu.ac.za/af/kom-ons-oorweeg-dit-om-meer-begrip-vir-vertroue-te-h%25C3%25AA
Kom ons oorweeg dit om meer begrip vir vertroue te hê
2019-08-23 Het ons begrip vir vertroue? Dit is die vraag wat dr Marita Heyns, ’n navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea, vra. Deur haar navorsing streef dr Heyns – wat ’n besondere belangstelling het in die ontwikkeling van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-voer-suid-afrika-se-eerste-studie-oor-omgewings-maatskaplike-werk-uit
NWU-navorsers voer Suid-Afrika se eerste studie oor omgewings- maatskaplike werk uit
2022-05-23 Klimaatsverandering, vernietiging van die omgewing en die ineenstorting van biodiversiteit hou ’n ernstige bedreiging vir die planeet en die mens in, en veral vir arm en gemarginaliseerde gemeenskappe. Die bedreiging kan selfs groter wees vir die burgers…http://news.nwu.ac.za/af/carst-straal-moontlikhede-uit
CARST straal moontlikhede uit
2024-02-06 Navorsing in stralingstegnologie is noodsaaklik vir gevorderde toepassings in die bedryf, om veiligheid te bevorder, doeltreffendheid te verbeter en nuwe tegnologiese innovasies en oplossings moontlik te maak, veral in ’n land soos Suid-Afrika. Dit is waar…http://news.nwu.ac.za/af/beatrix-bouwman-ontmoet-pous-franciskus-n-geskiedkundige-oomblik-vir-wereldwye-diensleer
Beatrix Bouwman ontmoet Pous Franciskus – ’n geskiedkundige oomblik vir wêreldwye diensleer
2024-12-09 In ’n groot oomblik vir die NWU en wêreldwye diensleer het Beatrix “Bibi” Bouwman, direkteur vir volhoubaarheid en gemeenskapsimpak (SCI), Sy Heiligheid Pous Franciskus op 9 November 2024 tydens die V Global UNISERVITATE Symposium in die Vatikaanstad ontmoet…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/frans
Frans
2021-11-08 Beskikbaar op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus In 2020 is la langue française, die taal van die liefde, ’n amptelike taal in 32 lande en dit word in meer as 43 lande deur ongeveer 300 miljoen mense regoor…http://news.nwu.ac.za/af/jongklomp-wen-internasionale-innoveringstoekenning-vir-robotikaprojek
Jongklomp wen internasionale innoveringstoekenning vir robotikaprojek
2017-06-13 Drie elfjarige kinders van Vanderbijlpark – Izabelle Bothma, Ewald Harmse en Wilmar Pretorius – het ’n robot ontwerp wat reddingspanne kan help om iemand te vind wat onder die sneeu toegeval is. Hulle vindingrykheid het vir hulle die innoveringstoekenning…http://news.nwu.ac.za/af/polokelo-open-nuwe-deure-vir-afrikatale
POLOKELO open nuwe deure vir Afrikatale
2024-09-06 Opvoeding hef op, dit verryk lewens, en dit skep geleenthede. Taal behoort nie ’n hindernis te wees wanneer daar toegang verkry moet word tot onderwys van die hoogste gehalte nie, en hier speel die POLOKELO-projek van die Taaldirektoraat van die Noordwes-…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemical-and-minerals-engineering/tuis
Tuis
2020-05-25 Die Chemiese en Myn Industrieë is twee van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. 'n Beroep in die rigting verseker uitstekende beroepsgeleenthede en sekuriteit. Boodskap van die Skooldirekteur Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-meertaligheidtaalbewustheidsweek
NWU vier meertaligheid:Taalbewustheidsweek
2021-09-09 Die doel van Taalbewustheidsweek (TBW) by die Noordwes-Universiteit (NWU) hierdie jaar is om meertaligheid te vier. TBW 2021 word deur die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Taaldirektoraat gekoördineer en sal vanaf 13 tot 17 September aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/besigheidskool-se-mba-somerstudieskool-n-reusesukses
Besigheidskool se MBA Somerstudieskool ’n reusesukses
2023-02-08 Die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Vrydag 3 Februarie sy Somerstudieskool vir MBA-studente afgesluit. In die geheel gesien, was die week ’n reusesukses, met studente wat getuig van die geweldige waarde ten opsigte van netwerking, insette…http://news.nwu.ac.za/af/internasionaal-befaamde-farmaseutiese-sakeleier-ontvang-eredoktorsgraad
Internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier ontvang eredoktorsgraad
2024-08-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 2 Augustus ’n eredoktorsgraad aan die internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier en NWU-almunus Jannie Oosthuizen toegeken. Mnr Oosthuizen het erkenning ontvang vir sy buitengewone bydraes tot en…http://news.nwu.ac.za/af/universiteite-moet-meer-doen-om-risiko%25E2%2580%2599s-te-ondervang
Universiteite moet meer doen om risiko’s te ondervang
2017-03-16 'n Onlangse meningsartikel deur prof Hermien Zaaiman van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus bewys dat voorkoming beter as genesing is. Die artikel word as vereiste leesstof vir alle visekanseliers en risikobestuurders by Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/attached-soil-nwu-beleef-n-fulbright-vakkundige-se-aangrypende-uitstalling