Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/bevolkingstudie-en-demografie
Bevolkingstudie en Demografie
2020-07-29 Gegradueerdes in Bevolkingstudie is in aanvraag in Suider-Afrika. Hulle kan moontlik werk kry by verskillende staatsdepartemente soos Statistieke Suid-Afrika, waar hulle betrokke is by die insameling, verwerking en ontleding van data vir beplanning…http://news.nwu.ac.za/af/add
NWU se Fakulteit Gesondheidswetenskappe gee erkenning vir uitnemendheid in navorsing en innovasie
2020-11-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Gesondheidswetenskappe het op 18 November 2020 vir die eerste keer ʼn Navorsing en Innovasie Toekenningseremonie aangebied om erkenning te gee aan die harde werk en prestasies van die fakulteitslede. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-top-100-op-die-ranglys-vir-universiteite-ontluikende-ekonomiee
NWU in die top-100 op die ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë
2021-03-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-hoof-en-visekanselier-vereer-met-aanstelling-adjunkprofessor-topuniversiteit-vs
NWU hoof en visekanselier vereer met aanstelling as adjunkprofessor by topuniversiteit in VS
2022-11-01 Die droom van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n internasionaal erkende universiteit te wees, het onlangs ’n hupstoot gekry deur die aanstelling van sy hoof en visekanselier as adjunkprofessor by een van die topuniversiteite in die Verenigde State van…http://news.nwu.ac.za/af/kortleerprogram-tale-beklemtoon-meertaligheid
Kortleerprogram in tale beklemtoon meertaligheid
2022-06-09 Taal oorbrug grense. Die verbind ons, inspireer ons, voed ons op en verryk ons. Dit is dié fundamentele instrument wat ons in staat stel om mekaar te leer ken. En in ’n uiteenlopende, meertalige samelewing sal daar minder grense tussen ons wees hoe meer ons…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-met-onlangse-b-gradering-jaag-nuwe-probleme-oor-antieke-kulture-na
Navorser met onlangse B-gradering jaag nuwe probleme oor antieke kulture na
2022-02-22 Prof Jaco Gericke het nie ’n ortodokse benadering tot navorsing op sy gebied, antieke kultuur, nie, en in ’n sekere sin het dit soms al teen hom getel. Die gety het egter gedraai, en die feit dat sy werk nie in die hoofstroom van vakkundigheid is nie, kan as…http://sport.nwu.ac.za/af/tennis
Tennis
2024-06-14 [accordion collapsed] Mahikengkampus Tennis is ’n Olimpiese sport en word op alle vlakke van die samelewing en deur alle ouderdomsgroepe gespeel. Die sport kan gespeel word deur enigeen wat ’n raket kan vashou, insluitende mense in rolstoele. Die…http://commerce.nwu.ac.za/af/chartered-accountancy/geoktrooieerde-rekenmeesterskap
Geoktrooieerde Rekenmeesterskap
2026-06-23 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Is jy gereed om ʼn reis aan te pak wat jou passie vir finansies in ʼn gesogte loopbaan omskep? Die Geoktrooieerde Rekenmeester Suid-Afrika (ook bekend as GRSA)-benaming is aangewys as die nommer een Geoktrooieerde Rekenmeester-benaming in die wêreld. Dit is…, Kernvakke , Bedryfswetenskappe Finansiële Rekeningkunde Finansiële Bestuur Korporatiewe bestuur, Etiek, Oudit en Risiko Bestuursrekeningkunde Belasting , Graadopsies, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5FDH01 BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program Duur van Graad…, Toelatingsvereistes, BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde APS: 32 Wiskunde: Vlak 5 (60%) Taal van studie op kampus van aansoek vlak 4 (50-59%) BCom in Geoktrooieerde Rekeningkunde - Uitgebreide Program APS: 28 Wiskunde: Vlak 3 (40%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://www.saica.co.za/ Word ook erken deur: Association of Chartered Certified Accountants (ACCA) Die BCom Geoktrooieerde Rekenmeesterskap graad gee studente…, Loopbaanmoontlikhede, GR is ʼn uitsonderlik diverse kwalifikasies met verskeie loopbaangeleenthede. Daar is baie opsies, bv. openbare praktyk (ouditfirmas), die korporatiewe omgewing (werk vir ʼn maatskappy), die openbare sektor (werk vir die regering), jou eie besigheid of die…, Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion], , Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/howzat-met-kfc-mini-krieket-nwu
Howzat! met KFC mini-krieket by NWU
2017-10-20 ʼn Horde klein krieket-karnallies gewapen met kolwe, beenskutte en paaltjies het onlangs op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark toegesak om met hulle mini-krieketvernuf te spog. Meer as 20 skole van regoor Suid-Gauteng is deur mini…http://news.nwu.ac.za/af/burger-en-bossie-hou-nwu-onoorwonne
Burger en Bossie hou NWU onoorwonne
2022-06-21 Drie jaar en 21 wedstryde. Dit is hoe lank die Noordwes-Universiteit (NWU) se senior span (dit is nou nie die Varsitybekerspan nie) onoorwonne is. Saterdagmiddag in Potchefstroom het die NWU ʼn sterbelaaide Wits met 37–19 geklop om met hulle agtste…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-bied-konferensie-vir-suider-afrikaanse-regsdosente-aan
Fakulteit Regte bied konferensie vir Suider-Afrikaanse regsdosente aan
2024-01-10 Die Suider-Afrikaanse samelewing is steeds besig om ’n magdom uitdagings te trotseer. Hoë vlakke van armoede en werkloosheid, onvoldoende infrastruktuur en elektrisiteitsvoorsiening, misdaad en stygende vlakke van korrupsie, en al die verskillende…http://commerce.nwu.ac.za/af/gift/gift-tuis
Global Innovative Forefront Talent (GIFT) - Tuis
2023-05-09 “ We believe that talent is a free gift for life and needs to be cultivated to unleash the potential of individuals. We are looking forward towards expanding the field of talent management research and practice to empower people and build sustainable nations…, Our focus, The main focus of GIFT is to develop an empirically tested talent body of knowledge that will set the standard and guidelines for the effective application of talent management practices in the workplace. GIFT consists of four sub-programmes that have been…, Why is our research important?, Talent management is a concept increasingly on the minds of managers and practitioners as it becomes more difficult to attract and retain talented employees in a fierce competitive business world. Our research could assist Souht African organisations to:…http://news.nwu.ac.za/af/persoonlikheid-kan-die-sleutelaanwyser-vir-prestasie-die-werkplek-wees
Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees
2020-12-08 Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van…http://news.nwu.ac.za/af/die-invloed-van-skokke-oor-verskafferspryse-het-n-toepaslike-reaksie-vanaf-die-monetere-beleid
Die invloed van skokke oor verskafferspryse het ’n toepaslike reaksie vanaf die monetêre beleid nodig
2022-03-25 “Met die oorkoepelende balans van ekonomiese risiko’s wat Suid-Afrika tans in die gesig staar, is die oordeel van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) dat ’n 25-basispunt-styging tans die regte ding is, hoewel die toon en taal van die MBK-verklaring duidelik…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-ontdekking-verseker-vir-nwu-navorser-n-plek-top-wetenskaplike-publikasie
Nuwe ontdekking verseker vir NWU-navorser ’n plek in top- wetenskaplike publikasie
2021-05-06 Wanneer magneetvelde en lang uitbarstings van warm gas, genaamd strale (jets) op mekaar reageer, word die strale gebuig. Dit is ’n belangrike ontdekking, en prof James O Chibueze het vir sy aandeel daaraan vir hom ’n plek in die gesogte navorsingspublikasie…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/kom-bymekaar-om-%25E2%2580%2599n-groeirevolusie-afrika-te-laat-ontvlam
Kom bymekaar om ’n groeirevolusie in Afrika te laat ontvlam
2020-04-24 “Waarom wil ’n mens die wiel van vooraf uitvind wanneer ander soortgelyke uitdagings ervaar, en almal saam daarin kan slaag om ’n groeirevolusie te laat ontvlam?” Dit is wat die span navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-daarop-konsentreer-om-die-huidige-ekonomiese-herstel-te-verbreed
Suid-Afrika moet daarop konsentreer om die huidige ekonomiese herstel te verbreed
2021-09-08 Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom. Dit suggereer ’n stadige maar bestendige herstel van die skokke wat as gevolg van die verdere inperkings en burgerlike onrus vroeër hierdie jaar ervaar is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-meertaligheidtaalbewustheidsweek
NWU vier meertaligheid:Taalbewustheidsweek
2021-09-09 Die doel van Taalbewustheidsweek (TBW) by die Noordwes-Universiteit (NWU) hierdie jaar is om meertaligheid te vier. TBW 2021 word deur die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Taaldirektoraat gekoördineer en sal vanaf 13 tot 17 September aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/bou-hoop-verander-lewens-pilgrim-welfare-centre-bring-sy-gemeenskap-byeen