Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/projekspan-wil-he-dat-alle-universiteitstudente-toegang-tot-inheemse-afrikatale-moet-he
Projekspan wil hê dat alle universiteitstudente toegang tot inheemse Afrikatale moet hê
2021-08-12 Universiteitstudente wie se moedertaal nie Engels is nie, behoort nie benadeel te word vergeleke met dié wat Engels tuis praat nie. Dit is waarom dit belangrik is om die speelveld ten opsigte van taal gelyk te maak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een…http://news.nwu.ac.za/af/geweld-teen-immigrante-strem-ekonomiese-integrasie-afrika
Geweld teen immigrante strem ekonomiese integrasie in Afrika
2017-03-09 Die opvlamming van geweld teen immigrante in Johannesburg en Pretoria het skokgolwe deur die kontinent gestuur en aanleiding gegee tot oproepe vir robuuste dialoog en proaktiewe intervensies om xenofobie uit te roei. Suid-Afrikaners vaar die strate in om…http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-gaan-eerste-konvokasie-gespreksontbyt-aanbied
Alumni-kantoor gaan eerste Konvokasie-gespreksontbyt aanbied
2017-07-27 Die term “alumni” verteenwoordig baie meer as ’n blote titel. Dit is nie net ’n deel van jou verlede nie, maar ook wie jy vandag is. Kortom: dit is ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou geval, die Noordwes-Universiteit (NWU). Wat ook al…http://news.nwu.ac.za/af/staatsfinansies-bly-op-n-gevaarlike-koers
Staatsfinansies bly op ’n gevaarlike koers
2023-11-02 Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê in die lig van die dreigende ekonomiese en fiskale uitdagings skets die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) ’n realistiese maar kwesbare fiskale prentjie vir…http://news.nwu.ac.za/af/moeilike-tye-het-doeltreffende-oplossings-nodig-om-landbougroei-te-verseker
Moeilike tye het doeltreffende oplossings nodig om landbougroei te verseker
2023-03-17 Suid-Afrika is op die rand van ’n resessie, en die voortgesette verbrokkeling van semistaatsinstellings soos Eskom en Transnet is besig om die land se ekonomiese probleme te vererger. Een van die talle sektore wat lamgelê word, is ook een van die…http://news.nwu.ac.za/af/pmrafrica-loof-nwu-vir-uitnemendheid-ho%25C3%25ABr-onderwys
PMR.africa loof NWU vir uitnemendheid in hoër onderwys
2019-03-18 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dit weer gedoen! Dié kampus het vir die agste agtereenvolgende jaar die Professional Management Review (PMR) se gesogte Diamond Arrow-toekenning vir uitnemendheid in hoër onderwys in die…http://news.nwu.ac.za/af/kabinetskommeling-sal-deur-uitkomste-beoordeel-word
Kabinetskommeling sal deur uitkomste beoordeel word
2023-03-07 “Die langverwagte besluit deur President Cyril Ramaphosa om sy kabinet opnuut saam te stel en ook om die bestaande vakante ministeriële sleutelposte te vul, sal in die tydperk wat voorlê deur die uitkomste daarvan beoordeel word.” In sy kommentaar oor die…http://news.nwu.ac.za/af/reserwebank-bly-baie-versigtig-te-midde-van-onsekerhede
Reserwebank bly baie versigtig te midde van onsekerhede
2024-03-28 “Hoewel die meeste ontleders glo dat die rentekoerse in Suid-Afrika nou hulle hoogtepunt bereik het – indien daar nie groot skokke op ons wag nie – beskou die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om verstaanbare redes steeds die…http://news.nwu.ac.za/af/blaarskroei-mielies-het-komplekse-oorsake-maar-kan-bestry-word
Blaarskroei by mielies het komplekse oorsake, maar kan bestry word
2023-03-31 Blaarskroei by mielies is ’n bedreiging vir voedselsekerheid, en hoewel dit komplekse oorsake het, kan dit doeltreffend bestuur word. Dit is een van die bevindings van ’n groep navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat hierdie plantsiekte by die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-benut-osoontegnologie-kostedoeltreffende-bestryder-van-covid-19
NWU benut osoontegnologie as kostedoeltreffende bestryder van Covid-19
2021-07-16 Die Noordwes-Universiteit se navorsers en innoveerders werk aan oplossings om virusse, bakterieë en swamme, insluitende die koronavirus, op ’n groot skaal te vernietig. Namate die Covid-19-pandemie voortgaan om verwoesting te saai, is snelwerkende,…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-student-help-om-n-verkiesing-te-verseker-wat-regverdig-en-glad-verloop
NWU-student help om ’n verkiesing te verseker wat regverdig en glad verloop
2024-06-06 Die 2024- nasionale verkiesing is beskou as ’n keerpunt vir Suid-Afrika, met die algemene publiek wat hoop vir ’n nuwe politieke landskap wat die langdurige ekonomiese uitdagings in die land sal hanteer. Gedryf deur ’n begeerte na verandering het Khotso Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/unesco-leerstoel-sit-sy-reis-voort-op-sy-pad-om-deure-vir-onderwys-oop-te-maak
UNESCO-leerstoel sit sy reis voort op sy pad om deure vir onderwys oop te maak
2023-07-31 ’n Sleutelagentskap van die Verenigde Nasies het sy vertroue in die Noordwes-Universiteit (NWU) getoon deur die leerstoel oor Multimodale Leer en Oop Opvoedkundige Hulpbronne vir ’n tweede termyn van vier jaar in te stel. Die Verenigde Nasies se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-s%25C3%25AA-onbuigsame-aard-van-werkloosheid-onder-jeug-dui-op-veelvlakkige-probleem-vir-sa-%25E2%2580%2593
NWU-kundiges sê onbuigsame aard van werkloosheid onder jeug dui op veelvlakkige probleem vir SA –
2017-07-19 In Suid-Afrika soek meer as 5,7 miljoen burgers aktief na werk, en dit is die jeug (tussen die ouderdom van 15 en 24 jaar) wat die ergste deur hierdie sosio-ekonomiese uitdaging getref word. Me Precious Mncayi en mnr Jacques de Jongh, albei kundiges binne…http://news.nwu.ac.za/af/forum-ondersoek-uitdagings-kortleerprogramme
Forum ondersoek uitdagings in kortleerprogramme
2024-12-05 Kortleerprogramme oorbrug die gaping tussen tradisionele onderrig en die eise van die moderne arbeidsmag, en kweek ’n omgewing van aanpasbaarheid, innovasie en lewenslange leer. Die direkteur van die Eenheid vir Voortgesette Opleiding (EVO) aan die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/laboratorium-vir-elekronmikroskopie/oor-ons
Oor Ons
2020-01-28 Welkom by die Laboratorium vir Elektronmikroskopie Die Laboratorium vir elektronmikroskopie (LEM) ressorteer onder die CHV (Chemiese Hulpbronveredeling) in die Fakulteit Natuurwetenskappe. Die LEM word gehuisves op die grondvloer, Blok A…http://news.nwu.ac.za/af/skynverhore-bied-%25C5%2589-voorsmaak-van-maatskaplikewerk-omgewing
Skynverhore bied ʼn voorsmaak van maatskaplikewerk-omgewing
2017-09-08 “Wanneer jy in hierdie hof instap, is jy op my speelvlak.” Dit is die woorde van mnr Johan van den Berg aan tweedejaar-maatskaplikewerkstudente tydens die jaarlikse skynverhore waar studente ʼn voorsmaak kry van die harde realiteit wat ʼn maatskaplike werker…http://news.nwu.ac.za/af/beter-inflasiesyfers-bring-geleidelik-laer-rentekoerse-teweeg
Beter inflasiesyfers bring geleidelik laer rentekoerse teweeg
2025-01-31 Die beter nuus op die inflasiefront is stadigaan besig om tot laer rentekoerse te lei, en om sodoende leenkoste vir sakeondernemings en verbruikers te verminder. Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) het weer eens by sy jongste vergadering – met ’n stemming van…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-nwu-help-met-genesingsproses
Driehoek-tragedie: NWU help met genesingsproses
2019-02-20 Met die gebeure van Vrydag 1 Februarie 2019 nog vars in die geheue van alle Suid-Afrikaners, ondersteun die gemeenskap voortdurend die personeel, leerders en gesinne wat deur die Hoërskool Driehoek-tragedie geraak word. Ná die tragedie het die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-oorsigbesoek-kampustoer-en-bespreking-van-strategiese-onderwerpe
NWU se oorsigbesoek: kampustoer en bespreking van strategiese onderwerpe
2025-01-29 Maandag 27 Januarie 2025 was nie maar bloot ’n gewone dag by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus nie. Hooggeplaastes van die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Hoër Onderwys, die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), en die…http://news.nwu.ac.za/af/bewaring-van-afrika-se-biodiversiteit-deur-genomika-hou-verband-met-voedselsekerheid