Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/prof-linda-du-plessis-vier-%25E2%2580%2599n-dekade-die-nwu
Prof Linda du Plessis vier ’n dekade by die NWU
2018-02-26 Prof Linda du Plessis skrik nie sommer vir uitdagings nie, soos dit reeds sedert die begin van haar loopbaan by die Noordwes-Universiteit (NWU) in September 2007 duidelik was. Sy het destyds geskiedenis gemaak deur die heel eerste vroulike viserektor op die…http://news.nwu.ac.za/af/kommoditeitsrisikobestuur-studente-oes-ervaring
Kommoditeitsrisikobestuur: studente oes ervaring
2018-10-19 Ekonomiese onstabiliteit het die wyse verander waarop maatskappye bedryf word. Die dae waar besluite uitsluitlik met behulp van voorspellings en projeksies geneem is, is lankal iets van die verlede. Risikobestuur het ’n integrale deel van goeie bestuur en…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-erkenning-aan-comrades-helde-0
NWU gee erkenning aan Comrades-helde
2022-09-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Woensdag 7 September aan twee uitstaande persone vir hulle durf, vasberadenheid en deursettingsvermoë tydens die 2022 Comrades Marathon erkenning gegee. Dit het plaasgevind tydens ’n geleentheid waar uitgaande Raadslede…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-eentoets-slotwonders
Die NWU se eentoets-slotwonders
2021-05-07 Daar is twee stelle trappe wat na die eerste vloer van die Noordwes-Universiteit se Hoëprestasie-instituut lei. Soos jy teen die trappe opstap, sien jy aan die een kant foto's van sportbestuurders wat die NWU na die boonste vlakke van varsity-glorie gelei het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-geskiedkundige-karteer-die-pad-na-suid-afrikaanse-erfenis
NWU-geskiedkundige karteer die pad na Suid-Afrikaanse erfenis
2021-12-01 ’n Akademikus en geskiedkundige van die Noordwes-Universiteit (NWU) is deel van ’n gemeenskapsbetrokkenheidsprojek wat al Suid-Afrika se erfenisterreine en plekke van belang (POI’s) dokumenteer deur die ligging daarvan te lys en die betekenis van al die Suid-…http://news.nwu.ac.za/af/koloniale-tekste-met-n-verskil-verskaf-insig-vir-vandag
Koloniale tekste met ’n verskil verskaf insig vir vandag
2024-04-19 Die voortgesette invloed van kolonialisme kan regoor die wêreld gesien word, aangesien dit ’n blywende impak op samelewings en kulture het. In Suid-Afrika was die nasleep van kolonialisme veral diepgaande en gekenmerk deur tye van Hollandse en Britse…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-fokus-op-die-doeltreffende-meting-van-die-nwu-se-maatskaplike-impak
Werkswinkel fokus op die doeltreffende meting van die NWU se maatskaplike impak
2024-08-19 Leiers van gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte het onlangs geleer hoe om die SenseMaker®-platform doeltreffend te gebruik om nie net hulle aktiwiteite vas te lê en daaroor verslag te doen nie, maar ook hoe om die maatskaplike impak van hulle inisiatiewe te meet…http://news.nwu.ac.za/af/ovp-2017-%25E2%2580%2593-inspireer-en-bemagtig-vroue-entrepreneurs
OVP 2017 – inspireer en bemagtig vroue-entrepreneurs
2017-04-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (OVP) gaan van krag tot krag en meer as 50 vroue-entrepreneurs het al daarby gebaat en op hulle beurt ’n impak op die lewens van talle ander mense gemaak. Hierdie is die vyfde jaar wat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-kry-befondsing-vir-bekamping-van-groot-bedreiging
NWU-navorsers kry befondsing vir bekamping van groot bedreiging
2017-03-08 ʼn Portefeulje van kliniese navorsingsprogramme word in die vooruitsig gestel met die potensiaal om wetenskaplike begrip te verbeter van wat na verwagting die algemeenste oorsaak van dood in SA gaan word – nieoordraagbare siektes (NOS'e). Navorsers van die…http://news.nwu.ac.za/af/sazini-mojapelo-gaan-leierskapinsig-die-nwu-leierskapsberaad-deel
Sazini Mojapelo gaan leierskapinsig by die NWU-leierskapsberaad deel
2017-07-19 Wanneer dit by besigheidstrategie en -ontwikkeling kom, het Sazini Mojapelo geen formele bekendstelling nodig nie. As uiters gesogte kundige in die vestiging, ontwikkeling en uitvoering van maatskaplike programme word Sazini, wat die groephoof van Africa…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-junior-vrouehokkie-wereldbeker-aanbied
NWU gaan Junior Vrouehokkie Wêreldbeker aanbied
2021-08-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om aan te kondig dat hulle die gasheer vir die 2021 FIH Junior Vrouehokkie Wêreldbeker gaan wees. Dié byeenkoms, wat in samewerking met die Suid-Afrikaanse Hokkievereniging en die sportkode se wêreldbeheerliggaam,…http://news.nwu.ac.za/af/werkswinkel-oor-om-die-doeltreffendheid-van-die-direksie-te-verseker-bemagtig
Werkswinkel oor om die doeltreffendheid van die direksie te verseker, bemagtig
2023-08-22 Deur Vukosi Mathale In die hedendaagse snelveranderende universiteitslandskap waar kommersiële ondernemings en tegnologie-beginbesighede volop is, was die rol van ’n direksie nog nooit belangriker nie. Om werknemers van die universiteit op hierdie gebied…http://news.nwu.ac.za/af/n-blywende-gedenkgeleentheid-om-ons-personeel-en-studente-te-eer
’n Blywende gedenkgeleentheid om ons personeel en studente te eer
2024-03-06 Die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 3 November elkeen hulle jaarlikse gedenkdiens gehou ter ere van al die personeellede en studente wat gedurende die jaar oorlede is. Twee-en-dertig studente en agt personeellede is oorlede…http://news.nwu.ac.za/af/hoerskoolleerders-leer-meer-oor-die-gevolge-van-klimaatsverandering
Hoërskoolleerders leer meer oor die gevolge van klimaatsverandering
2023-07-04 Leerders van die StudyXpress Hoërskool in Potchefstroom het die geleentheid gekry om self te sien watter tipes besoedeling en drywers van klimaatsverandering in hul omgewing aangetref word. Die groep leerders en ’n wetenskaponderwyser het onlangs die Noordwes…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/die-tuin
Die Tuin
2018-06-21 Oor die tuin Al beslaan die NWU Botaniese Tuin minder as drie hektaar, word meer as 1 500 plantspesies en…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/tuisblad
Tuisblad
2024-08-19 Maak ’n afspraak Protokol vir aanlyn konsultasies Die NWU-Skryfsentrum bied dienste aan wat aan die verbetering van studente se akademiese skryfwerk gewy is. Ons volg ’n…http://news.nwu.ac.za/af/gemeenskapsielkunde-uitgawe-oorbrug-globale-krisisse-en-plaaslike-aksie
Gemeenskapsielkunde-uitgawe oorbrug globale krisisse en plaaslike aksie
2025-10-10 Personeellede, studente en belanghebbers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 2 Oktober die bekendstelling van die tweede uitgawe van die boek, Community Psychology: Global Crisis, Local Realities, and Action Global Crises, op die Potchefstroomkampus…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-juta-skynverhore-oorbrugging-van-die-gaping-tussen-teorie-en-praktyk-al-n-dekade-lank-aan-die
NWU-Juta-skynverhore – oorbrugging van die gaping tussen teorie en praktyk al ’n dekade lank aan die gang
2021-08-03 Die gewilde jaarlikse NWU-Juta-skynverhoorkompetisie het op 2 Augustus sy tiende verjaardag in ’n virtuele hofsaal gevier. Dit was die eerste keer dat die hele kompetisie, van die eerste uitskakelrondtes tot by die finale rondte, aanlyn plaasgevind het…http://news.nwu.ac.za/af/moeder-dogter-duo-gereed-vir-die-akademiese-jaar
Moeder-dogter-duo gereed vir die akademiese jaar
2020-03-10 Hulle mag dalk jare uit mekaar gebore wees, maar moeder en dogter deel dieselfde doelwit: om hulle onderskeie nagraadse kwalifikasies in die 2020- akademiese jaar te verwerf. Fatima de Abreu en haar dogter, Michaela Raymakers, het hierdie jaar albei by…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers