Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/vervoereknomie-en-logistieke-bestuur
Vervoereknomie en logistieke bestuur
2024-12-02 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://news.nwu.ac.za/af/fokus-op-innovasie-van-ideevorming-tot-kommersialisasie
Fokus op innovasie: van ideevorming tot kommersialisasie
2023-06-14 Die Tegnologie-oordrag- en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem die leiding om te verseker dat innovasie op die voorpunt van sy aktiwiteite en regoor alle sfere van die instelling bly. In hierdie tweede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/satds-en-streekbeplanning-vereistes
Urban and Regional Planning Admission Requirements
2018-02-05 Om toelating tot die vier jaar voorgraadse program vir Stads- en Streekbeplanning te verkry, moet studente aan die volgende toelatingsvereistes voldoen: Op graad 12 vlak moet die student vir Wiskunde ʼn vlak 5 (60% - 69%) verwerf. Studente…http://commerce.nwu.ac.za/af/accountancy/rekeningkunde-algemeen
Rekeningkunde (algemeen)
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontdek jou pad na ʼn florerende loopbaan in finansies met ons BCom in Rekeningkunde, wat ideaal is vir studente wat belangstel in ʼn algemene besigheidsgraad met ʼn fokus op rekeningkunde, bestuursrekeningkunde, en belasting. Hierdie voorgraadse program rus jou…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Ondernemingsbestuur, Graadopsies, BCom in Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die volgende Vanderbijlpark [V] kampus aangebied Kurrikulumkode: 5FHH01, Toelatingsvereistes, BCom in Rekeningkunde APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), Professionele liggame, South African Institute F or Business Accountants (SAIBA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://saiba.org.za/ , Loopbaanmoontlikhede, Rekenmeester Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Algemene bestuurder Onderwyser/dosent [/accordion] Jaarboekhttp://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/tebello-matsela
Tebello Matsela
2026-04-14 Dr. Tebello is 'n gekwalifiseerde advokaat in die Hooggeregshowe van Lesotho. Haar regsreis het vroeg in 2015 begin en gedien as 'n junior advokaat gefokus op sake wat egskeidings en grondsake behels. Gedurende hierdie tydperk het sy uitgebreide ondervinding opgedoen in die opstel van regsdokumente, die hantering van litigasie en die fasilitering…http://news.nwu.ac.za/af/sew2018-plaas-studente-entrepreneurskap-op-die-voorgrond
SEW2018 plaas studente-entrepreneurskap op die voorgrond
2018-09-21 Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die Noordwes-Universiteit (NWU) – in samewerking met die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) – ’n baie geslaagde entrepreneurskapweek vir studente aangebied. Die inisiatief vir die Studente-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-adjunk-visekanselier-vir-kampus-mahikeng-aan
NWU stel nuwe adjunk-visekanselier vir kampus in Mahikeng aan
2021-11-19 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-steenkool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Agtergrond: Steenkool- en Laserchemie-navorsingsgroep
2017-08-30 Navorsingsfokus Ons navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: Die verstaan die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse kole, Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede
Hulpverlening aan Knysna en ander storm geteisterde gebiede
2017-06-13 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark word aangemoedig om nie-bederfbare produkte, toiletware, komberse en water te versamel ter ondersteuning van die slagoffers van die onlangse brandkrisis in die Tuinroete. Dié…http://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies
Nagraadse Studies
2025-05-15 As ʼn voorgraadse student was jy deel van ʼn “Skool” gewees, maar as nagraadse student sal jy binne ʼn navorsingsentiteit gesetel wees. Die Fokusarea: Sosiale Transformasie is met vier Skole geaffilieer. Skool vir Kommunikasie Skool vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/paa/3MC-Conference-2024/Participants
3MC Conference 2024: Participants
2025-11-05 .bg { padding: 1em; color: white; background-color: black; clear: left; text-align: center; } .btn-group-vertical { width: 100%; } 3MC Presents: International Conference on Mathematical Modeling in Biology and Life…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/bwi
BWI Tuis
2022-01-20 Die Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika® is ‘n toonaangewende tersiêre instansie vir risiko-opleiding en –navorsing vir die finansiële sektor. Dit spog onder andere met: ʼn…http://engineering.nwu.ac.za/af/hallo
Hallo
2022-02-24 Ons sal graag van jou wil hoor Of jy nou 'n vraag het oor die ingenieursweek, die ingenieurstoets, die Xcel-program, beurse, werksgeleenthede, aansoeke, of enige ander ingenieursverwante navraag, ons is gretig om al jou vrae te beantwoord:…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-munisipale-bestuur-en-leierskap