Multisite Search
http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/visie-missie-waardes
Visie | Missie | Waardes
2024-08-15 Our dream Our dream , Ons visie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons visie om menslike potensiaal te ontsluit en die standaard vir uitnemendheid te stel . Ons kry dit reg deur: Samewerking met Belanghebbers Die Skep van ʼn Instaatstellende Omgewing Die Implementering van…, Ons missie , By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe streef ons daarna om ʼn top Suid-Afrikaanse en internasionaal erkende leier in onderrig en navorsing te wees. Ons missie is om die maatstaf vir uitnemendheid in onderwys daar te stel. Hoe ons dit bereik: ʼn…, Ons waardes, By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is ons waardes die grondslag van alles wat ons doen. Hierdie waardes lei ons om ʼn omgewing te skep waar uitnemendheid floreer en elke individu op prys gestel word. Ons staan vir: menswaardigheid, gelykheid,…http://law.nwu.ac.za/af/node/29279
"Inspire a future leader" met Regter Leona Theron
2018-03-29 Almal is welkom om die gaslesing deur Regter Leona Theron van die Konstitusionele Hof, by te woon. Die tema van haar aanbieding is: Ons verantwoordelikheid teenoor sosiale geregtigheid. Die aanbieding is om 12:45 - 14:00 in die NWU Sanlam-ouditorium op 9…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-die-pandemie-kinders-se-gesondheid-raak
Hoe die pandemie kinders se gesondheid raak
2021-04-28 Suid-Afrikaanse kinders gaan hierdie jaar twee of meer maande van skool misloop as gevolg van die staat van inperking, en dus gaan hulle geen skoolsport beoefen nie, terwyl ander fisiese aktiwiteite ook grootliks beperk is. Hierdie passiwiteit, saam met…http://news.nwu.ac.za/af/cave-%25E2%2580%2599n-digitale-veilige-hawe-vir-maatskaplike-werkers
The Cave: ’n digitale veilige hawe vir maatskaplike werkers
2020-03-19 Maatskaplike werk word oor die algemeen as ’n stresvolle beroep beskou as gevolg van die emosionele eise waaraan praktisyns onderworpe is. Een groep maatskaplike werkers wat veral kwesbaar is vir negatiewe uitkomste is dié wat in die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-toonaangewende-fisikakonferensie-aan
NWU bied toonaangewende fisikakonferensie aan
2021-09-02 Die konferensie van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika (SAIP) speel al jare lank ’n sentrale rol om die Suid-Afrikaanse fisikagemeenskap byeen te bring, en ’n plek te wees waar nuwe bevindings gedeel, navorsingsamewerkings gekweek en studente…http://news.nwu.ac.za/af/auther-unmasked-research-4-health
AUTHeR – Unmasked Research-4-Health
2022-11-24 Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gee-aan-meestersgraadstudente-maatskaplike-werk-n-blik-op-die-realiteit-van-die-strafhof
NWU gee aan meestersgraadstudente in Maatskaplike Werk ’n blik op die realiteit van die strafhof
2022-12-01 ’n Hof kan ’n skrikwekkende plek wees – veral vir ’n kind. Jong slagoffers van huishoudelike geweld en seksuele mishandeling moenie net hulle eie trauma hanteer nie, maar moet ook die hofverrigtinge, kruisondervraging en die lewer van getuienis trotseer in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ons-vier-vordering-en-innovasie-van-werwing-tot-registrasie
Ons vier vordering en innovasie: van werwing tot registrasie
2024-04-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) – SIS Eagle – het op Dinsdag 2 April 2024 die student-kliënt-verhoudingsbestuurmodule CRM Nexus amptelik bekendgestel om die universiteit se aansoeksiklus vir 2025 te hanteer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/vakkundige-met-die-gesogte-jan-h-marais-prys-vereer
Vakkundige met die gesogte Jan H Marais-prys vereer
2024-09-17 Prof Wannie Carstens, ’n begaafde vakkundige in Afrikaans aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is onlangs met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Jan H Marais-prys vir sy uitmuntende akademiese werk in Afrikaans vereer. Die…http://news.nwu.ac.za/af/verf-besprekings-en-aanbidding-skep-n-geleentheid-om-te-onthou
Verf, besprekings en aanbidding skep ’n geleentheid om te onthou
2024-07-10 Sip-and-paint-geleenthede is meer as net ’n byderwetse aktiwiteit – dit is ’n heerlike kombinasie van kreatiwiteit, ontspanning en sosiale interaksie, wat ’n ruimte bied waar mense aan hulle kunstigheid uiting kan gee, ander mense kan ontmoet en kan ontspan.…http://news.nwu.ac.za/af/agterplaastuin-vennootskap-skiet-wortel-betyds-vir-nelson-mandela-dag
Agterplaastuin-vennootskap skiet wortel – betyds vir Nelson Mandela-dag
2023-07-04 In ’n tyd waar voedselonsekerheid ’n dwingende bekommernis is, bied gemeenskapstuine ’n praktiese oplossing deur toegang tot vars, voedsame kos te verhoog. Hierdie tuine bemagtig individue en gemeenskappe om beheer van hulle voedselproduksie te neem, en om…http://news.nwu.ac.za/af/bemagtiging-van-onderwys-bring-tegnologiekennis-na-verarmde-klaskamers
Bemagtiging van onderwys: bring tegnologiekennis na verarmde klaskamers
2023-07-04 In ’n 4IR-wêreld maak die Noordwes-Universiteit (NWU) seker dat leerders by agtergeblewe skole nie agterbly nie, en dat hulle die gereedskap en kennis het om aan die uitdagings van die immerveranderende werksomgewing te voldoen. Daarmee in gedagte het die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-superheld-gee-hipertensiebewustheid-n-kragtige-hupstoot
NWU-superheld gee hipertensiebewustheid ’n kragtige hupstoot
2021-09-02 Is dit Superman? Batman? Spiderman? Nee, dit is Kaptein Hart! Hy is Noordwes-Universiteit (NWU) se superheld op ’n belangrike sending – om ’n bewustheid van die gevare van hipertensie te skep en om jong kinders te inspireer om gesonde eetgewoontes aan te…http://news.nwu.ac.za/af/die-staatsrede-evalueer-suid-afrika-se-sosio-ekonomiese-uitdagings-op-n-realistiese-manier
Die staatsrede evalueer Suid-Afrika se sosio-ekonomiese uitdagings op ’n realistiese manier
2022-02-11 “Die staatsrede wat op 10 Februarie deur president Cyril Ramaphosa aan die Parlement gelewer is, was ’n eerlike en realistiese evaluering van die huidige sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar en die dringende behoefte om dit…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/pierre-andr%25C3%25A9-viviers
Pierre-André Viviers
2025-08-04 Pierre-André Viviers is ʼn medeprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Potchefstroomkampus. Hy behaal sy BCom Toerismegraad in Toerismebestuur in 2000 en sy BCom Honneursgraad in Toerismebestuur in 2001. Sy meestersgraad voltooi hy in 2006. Hy voltooi sy PhD in 2010, met die titel: Measuring community perceptions: An instrument for…http://commerce.nwu.ac.za/af/tourism-research-economics-environs-and-society-trees-tourism-management/peet-van-der-merwe
Peet van der Merwe
2026-03-05 Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-kwesbare-gemeenskappe/jeanette-visagie
Jeanette Visagie
2026-06-17 Nadat sy haar LLB (cum laude) en LLM aan die NWU voltooi het, het Jeanette in 2011 by Adams & Adams aangesluit in hul afdeling vir handelsmerksaak, waar sy voltyds gepraktiseer het tot 2019. Jeanette is in 2013 as prokureur toegelaat en kwalifiseer as 'n ambag. merkregspesialis by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Intellektuele Eiendomsreg (…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-nou-adriaan-strauss-se-mba-tuiste
NWU nou Adriaan Strauss se MBA-tuiste
2022-02-07 Hy was die 56ste Springbokkaptein. ʼn Kanniedood-werkesel wie se blonde kop orals op die veld te sien was. ʼn Beweeglike haker met genoeg wringkrag om ʼn hele rugbyveld vir 80 minute lank om te dolwe. ʼn Leier. Met die aanvang van Allister Coetzee se era as…http://news.nwu.ac.za/af/buitengewone-professor-die-nwu-ontvang-nog-n-toekenning
Buitengewone professor by die NWU ontvang nog ’n toekenning
2021-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is geweldig trots op een van sy buitengewone professors, Sam Fullerton, wat onlangs by ’n hoog aangeskrewe bemarkingskonferensie die toekenning vir die 16de beste referaat vir sy navorsing ontvang het. Sy jongste toekenning…http://news.nwu.ac.za/af/oognaspeuringstegnologie-skep-nuwe-moontlikhede-vir-werk-en-speel