Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/alumni-kantoor-gaan-eerste-konvokasie-gespreksontbyt-aanbied
Alumni-kantoor gaan eerste Konvokasie-gespreksontbyt aanbied
2017-07-27 Die term “alumni” verteenwoordig baie meer as ’n blote titel. Dit is nie net ’n deel van jou verlede nie, maar ook wie jy vandag is. Kortom: dit is ’n lewenslange verhouding met jou alma mater – en in jou geval, die Noordwes-Universiteit (NWU). Wat ook al…http://news.nwu.ac.za/af/paulo-par-excellence
Paulo par excellence
2023-10-11 Daar was Woensdagaand 4 Oktober baie min wenkbroue gelig toe Vernon Paulo, die NWU se uithalerhaker, as die NWU Rugbyinstituut se Speler van die Jaar aangewys is. Paulo is met die Johan Claassen-trofee vir sy uithalerspel in die Varsitybeker beloon en was…http://news.nwu.ac.za/af/ekonomiese-herstel-het-maksimum-ondersteuning-nodig-om-opswaai-te-versterk
Ekonomiese herstel het maksimum ondersteuning nodig om opswaai te versterk
2025-06-04 Die teleurstellende groeisyfer van 0,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2025, wat op 3 Junie deur StasSA vrygestel is, het as geen verrassing gekom nie, aangesien dit bloot verskeie maande van gedempte hoëfrekwensie-…http://news.nwu.ac.za/af/colombiaanse-ambassadeur-besoek-die-nwu-om-oor-die-rol-van-gender-die-samelewing-te-praat
Colombiaanse ambassadeur besoek die NWU om oor die rol van gender in die samelewing te praat
2023-08-24 Daar is te veel wanopvattings oor die rol wat gender in die samelewing speel. Dit is die mening wat die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina Rojas van Colombia op Vrydag 18 Augustus tydens haar besoek aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/negatiewe-faktore-lei-tot-derde-kwartaal-se-bbp-daling
Negatiewe faktore lei tot derde kwartaal se BBP-daling
2023-12-06 Die daling in die groei van die bruto binnelandse produk (BBP) tot -0,2% vanaf 0,5% in die tweede kwartaal van 2023 was erger as wat verwag is. Statistieke Suid-Afrika het op 5 Desember die BBP-groeisyfers vir die derde kwartaal bekend gemaak. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/dekaans-verwelkoming
Dekaans verwelkoming
2021-05-20 Welkom aan alle studente, ouers, kollegas en vennote wat die fakulteit se webblad besoek. Dankie vir julle belangstelling in die Fakulteit Geesteswetenskappe by die NWU, en ons hoop dat ons julle binnekort by die…http://sport.nwu.ac.za/af/kanovaart
Kanovaart
2025-02-03 Kanovaart, ook kajakvaart of roeiery genoem, word op relatief groot watermassas beoefen en is ietwat onbekend aan baie studente voordat hulle by die Noordwes-Universiteit-familie (NWU-familie) aansluit. Die NWU Potchefstroom Kanoklub gee aan…http://commerce.nwu.ac.za/af/training-and-development/honours-degree
Honneursgraad
2025-08-04 [accordion], BA Honneurs in Mensehulpbronontwikkeling (Bachelor of Human Resource Development Honours, BHRD Hons), Hierdie nagraadse graad in Mensehulpbronontwikkeling bied aan studente die geleentheid om hulle begrip van mensehulpbronontwikkeling (MHO) te verdiep en hulle in staat te stel om op ’n strategiese MHO-vlak waarde tot hulle werkplekke toe te voeg. Aangesien…, Waarom ons?, Ons maak gebruik van dosente wat nie net self hierdie graad op nagraadse vlak verwerf het nie, maar wat ook kundige praktisyns (met etlike jare ervaring) in opleiding en ontwikkeling is. Studente kry tydens kontaksessies die geleentheid om netwerke te vorm…, Toelatingsvereistes, Die honneursgraad in Mensehulpbronontwikkeling (NKR-vlak 8) bou voort op en is ontwerp vir daardie studente: Wat ’n baccalaureusgraad in Opleiding en Ontwikkeling/Mensehulpbronontwikkeling voltooi het. Wat ten minste vyf jaar ervaring as opleiers/…, Leweringsmodus, Hierdie graad word slegs op ’n deeltydse basis (twee jaar) met beperkte verpligte kontaksessies aangebied, en is dus geskik vir studente wat voltyds werk. Hierdie graad word slegs op die Potchefstroomkampus en slegs in Engels aangebied. Die leweringsmodus en…, Hoe om aansoek te doen, Aansoeke kan slegs aanlyn op die NWU se aansoekportaal gedoen word. Aansoeke sluit op 30 September. [/accordion]http://news.nwu.ac.za/af/die-ruimte-biljoeners-en-ons-nuwe-era-van-ruimtevaart
Die ruimte, biljoenêrs en ons nuwe era van ruimtevaart
2022-01-27 Daar was ’n tyd toe die supermoondhede in ’n stryd om algehele oorheersing gewikkel was en die wêreld op die randjie van uitwissing gestaan het. Daar was ’n tyd toe manne in kolosse genaamd Redstone, Atlas, Titan en Saturn met honderde duisende ponde…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-innoveerders-kan-nou-digitale-storievertelling-gebruik-om-hulle-oplossings-te-deel
Maatskaplike innoveerders kan nou digitale storievertelling gebruik om hulle oplossings te deel
2022-03-08 Danksy die bekendstelling van die Digitale Storievertellingspilpunt van die Noordwes-Universiteit (NWU), het maatskaplike innoveerders nou ’n spliternuwe platform waar hulle oplossings vir hulle gemeenskappe se uitdagings kan deel. Befondsing wat van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-woon-die-bekendstelling-die-inisiatief-vir-digitale-gesondheidsinnovasie-kenia
NWU woon die bekendstelling die inisiatief vir digitale-gesondheidsinnovasie in Kenia by
2022-11-29 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die bekendstelling bygewoon van ’n nuwe inisiatief om digitalegesondheidsinnovasie in Afrika te bevorder. Die inisiatief is in ooreenstemming met die strategieë van die WGO en nasionale regerings regoor die wêreld…http://news.nwu.ac.za/af/internasionaal-befaamde-farmaseutiese-sakeleier-ontvang-eredoktorsgraad
Internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier ontvang eredoktorsgraad
2024-08-05 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 2 Augustus ’n eredoktorsgraad aan die internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier en NWU-almunus Jannie Oosthuizen toegeken. Mnr Oosthuizen het erkenning ontvang vir sy buitengewone bydraes tot en…http://sport.nwu.ac.za/af/e-sportklub
E-sportklub
2021-09-20 Welkom by die tuisblad van NWU E-sport, waar vandag se informele gamers die kans kry om môre se Olimpiese e-sportatlete te word. Die NWU E-sportklub is in 2019 gestig, met FIFA wat die hoofitem was en ander groot titels wat binnekort…http://news.nwu.ac.za/af/studente-en-gemeenskap-vat-hande-om-ekonomiese-ontwikkeling-te-steun
Studente en gemeenskap vat hande om ekonomiese ontwikkeling te steun
2017-08-29 Die skep van ’n beter gemeenskap vereis spanwerk, vennootskappe en samewerking, met ’n groot groep ondersteuners wat saamwerk om ’n beter toekoms te bou. Volgens prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/golden-key-verwelkom-nuwe-akademiese-presteerders
Golden Key verwelkom nuwe akademiese presteerders
2019-05-13 Die onlangse erkenningseremonie vir nuwe lede van die Golden Key internasionale erevereniging het onlangs 250 studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark in hulle geledere verwelkom. Dr Elmie Castleman, die direkteur van die…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreld-loof-nwu-student-vir-voedselsekerheidsoplossing
Wêreld loof NWU-student vir voedselsekerheidsoplossing
2019-05-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dit weer gedoen! Tydens die wêrelduitstalling vir insentiefreise (World Exhibition for Incentive Travel, IMEX) is die NWU se toewyding tot navorsingsuitnemendheid en maatskaplike geregtigheid herbevestig toe Emilé Coetzee…http://news.nwu.ac.za/af/pmr-toekennings-ses-%25E2%2580%2599n-ry-vir-nwu-vanderbijlpark
PMR-toekennings: ses in ’n ry vir NWU-Vanderbijlpark
2017-07-19 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs nóg ’n Professional Management Review (PMR) Diamond Arrow-toekenning gewen. Dit is hierdie jaar die sesde agtereenvolgende toekenning wat die kampus ontvang. Die toekenning is by die…http://news.nwu.ac.za/af/moeders-en-kinders-agter-tralies-het-voor-en-nadele
Moeders en kinders agter tralies het voor- en nadele
2021-05-10 In Suid-Afrika kan ’n vrou wat tronkstraf uitdien vir die misdaad wat sy gepleeg het, haar kind by haar in die korrektiewe instelling hê. Dit word vir die eerste twee jaar van die kind se lewe toegelaat en stel die ma en kind in staat om ’n band te vorm.…http://news.nwu.ac.za/af/wat-n-jaar-vir-christa-ramasimong
Wat ’n jaar vir Christa Ramasimong
2022-05-27 Dit was ’n jaar waarin hoogtepunt op hoogtepunt gevolg het en waar een eer op ’n ander gevolg het. Christa Ramasimong ervaar ’n tyd wat nie net haar toekoms sal bepaal nie, maar ook wie sy regtig is. Die karakter van hierdie jong vrou word gesmee in ’n vuur…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-sal-die-lig-van-die-trump-oorwinning-sy-ekonomiese-diplomasie-moet-herdefinieer