Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/wanneer-poppe-praat-luister-kinders
Wanneer poppe praat, luister kinders!
2018-11-08 Die energie in die vertrek vol vyfjariges is amper tasbaar. Die oomblik wanneer die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, blink hulle ogies van verwondering en almal raak stil. Dit is tyd vir die poppe om te praat en die kinders om te luister…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-galafunksie-vier-die-prestasie-van-vroulike-entrepreneurs
EWP-galafunksie vier die prestasie van vroulike entrepreneurs
2019-10-07 Met vroue steeds in die minderheid wat Suid-Afrika se entrepreneurslandskap betref, werk die Noordwes-Universiteit (NWU) baie hard daaraan om vroue binne sy eie demografiese omgewing te bemagtig om selfversorgende sake-eienaars te word. Dit is sewe jaar…http://news.nwu.ac.za/af/robofest-2017-%25E2%2580%2593-waar-tegnologie-innovasie-en-ingenieurswese-ontmoet
Robofest 2017 – waar tegnologie, innovasie en ingenieurswese ontmoet
2017-03-14 Op Saterdag, 4 Maart 2017, bied die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) die Suid-Afrikaanse Nasionale Robofest Kampioenskap 2017 aan. Hierdie jaar se kampioenskap dien as kwalifiseerder vir die internasionale kompetisie wat in Junie in…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2018-%25E2%2580%2593-moet-dit-nie-misloop-nie
EWP 2018 – Moet dit nie misloop nie
2018-02-01 Die sperdatum vir aansoeke vir die 2018-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP) kom vinnig nader. Beginner- vroulike entrepreneurs in die Vanderbijlparkstreek word aangemoedig om gebruik te maak van die tweede (en…http://news.nwu.ac.za/af/duwweltjiepad-ontsenu-nie-vir-jane-fransman-nie
Duwweltjiepad ontsenu nie vir Jane Fransman nie
2022-06-21 Met elke trappie wat Tebogo tot op die verhoog klim, met elke tree wat hy oor die verhoog gee, het sy ma, Jane Fransman, se hart vinniger begin klop. Doef-doef, doef-doef. Trotse slae. Toe hy tot stilstand kom en dáár, in die ouditorium op die Noordwes-…http://law.nwu.ac.za/af/fakulteit-regte-reg-die-praktyk/ngwako-raboshakga
Ngwako Raboshakga
2025-06-11 Onderrig en opleiding: Sedert 2013 het ek drie keer as 'n sessielektor gedien vir die LLB-kursusse 'Staatsreg: Handves van Regte' en 'Staatsreg - Staatsstrukture' by Wits Law School. Hy het ook ad hoc-lesings by Wits en die Universiteit van Pretoria aangebied, asook vir studente van die Randolph-Macon Universiteit, VSA. Hy het ook ten minste ses…http://news.nwu.ac.za/af/kundiges-bespreek-sa-se-huidige-stand-van-sake
Kundiges bespreek SA se huidige stand van sake
2018-03-12 > Suid-Afrika staan by ’n kruispad. Een pad lei na ’n ontwikkelende land wat deur voortgesette ekonomiese groei en stabiliteit gekenmerk word, terwyl die ander deurtrek is met politieke en ekonomiese onsekerheid. Die feit is egter steeds dat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-l%25C3%25AA-oop-vir-die-gegradueerdes-van-2018
Die toekoms lê oop vir die gegradueerdes van 2018
2018-10-19 Die opwindende wêreld van die werksomgewing wag op diegene wat in 2018 gegradueer het. Dis ’n wêreld wat deur ongeëwenaarde verandering, vinnige tegnologiese vorderings en ’n groot behoefte aan responsiewe en strategiese leierskap gekenmerk word. In…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/waterstof-suid-afrika-hysa
Waterstof Suid-Afrika (HySA)
2024-01-19 Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/ontwikkelingstudies
Ontwikkelingstudies
2020-07-29 Ontwikkelingstudies is ’n multidissiplinêre gebied wat maatskaplike, ekonomiese en politieke verandering ondersoek. Hierdie gebied ondersoek debatte, ervarings en praktiese maniere om ’n verbetering in die menslike toestand te…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/taekwondo
Taekwondo
2021-09-20 Die begin van die spesiale vegkuns-kunsvorm Tae Kwon het in 2 300 v.C. in Korea ontstaan. Gen Choi Hong Hi het die moderne vegkuns ontwikkel in taekwondo, soos dit sedert 1955 regoor die wêreld bekend staan. Benewens dat dit…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2018-07-16 Welkom by die Skool vir Geo- en Ruimtelike Wetenskappe Geografie en Omgewingsbestuur is die wetenskap waarby die interaksie tussen die mensdom en sy omgewing, bestudeer word. ʼn Relatiewe nuwe uitbreiding van Geografie, naamlik Omgewingsbestuur, fokus…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/laboratoria
Laboratoria
2016-11-15 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/navorsingsgroepe
Navorsingsgroepe
2016-11-14 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe.http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/joernalistiek-en-mediastudies
Joernalistiek en Mediastudies
2020-05-20 [accordion collapsed] Wat doen 'n joernalis? Joernaliste vertel vir mense wat in die wêreld om hulle aangaan, oor dinge wat saak maak. Hulle ondersoek aangeleenthede en ontwikkel idees vir stories,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/african-centre-disaster-studies/nagraadse-diploma
Nagraadse Diploma
2021-04-14 NAGRAADSE DIPLOMA Kwalifikasiekode: 2GC D01 Kurrikulumkode: N501P Om komplekse werklike probleme op te los en maatskaplike veerkragtigheid op te bou, verg baie vakgebiede Wat hierdie kursus bied…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/direkteur-boodskap
Boodskap vanaf die Direkteur
2016-11-21 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak vir CRB vir help in Afrikaans.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/sdk/dienste-en-kostes
Dienste en Kostes
2017-03-06 Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting.http://education.nwu.ac.za/af/vroeekinderontwikkeling-en-opvoeding/tuis
Tuis
2021-02-12 Suid-Afrika benodig peuters, kleuters en jong leerders tussen die ouderdomme 0-9 jaar om gestimuleer, ontwikkel en voldoende opgevoed te word in VKOO-programme om hul latere doel as hoë-funksionerende en vaardige volwassenes te vertolk om die land en ekonomie…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/emissies-kwantifisering